Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 369
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Andre G - Aug 2024
Algehele gradering
Baie mooi skoon plek.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Liewe Andre,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te plaas.
Ons is bly om te hoor jy het jou verblyf by ons geniet en sien uit daarna om jou in die nabye toekoms terug te verwelkom.
Groete,
Span Doringpoort
Lawrette M - Jun 2024
Algehele gradering
Als wat nodig is vir 'n lekker aand in die bos.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Lawrette,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie.
Ons hoop ons sien jou binnekort vir 'n kuiertjie.
Groete,
Span Doringpoort
Willem J - Aug 2021
Algehele gradering
Fantasties. Sal definitief weer gaan.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Willem,
Baie dankie vir die plasing van u wonderlike resensie. Ons waardeer dit regtig baie en ons hoop om u binnekort te sien.
Beste wense,
Colin en Carien
Natalie B - Jan 2021
Algehele gradering
Lovely.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Natalie,
Thank you for your great review and kind words, we really appreciate you taking the time to post it.
We always strive to keep our guests comfortable and are glad to hear you enjoyed our Delagoa unit.
We look forward to welcoming you back in the near future.
Best Regards,
Colin and Carien
Bm D - Aug 2021
Algehele gradering
Rustig, stil, gerieflik, netjies. Ons sal dit weer doen.
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Geagte BM,
Dankie dat u die tyd geneem het om vriendelike woorde en 'n wonderlike resensie te plaas.
Ons het u kommentaar in ag geneem en sal hierdie idees oorweeg wanneer ons toekomstige opknappings doen.
Beste wense,
Colin en Carien
Andries C - Apr 2021
Algehele gradering
Lekker om na lang pad in 'n skoon en netjiese plek te kon oornag.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Geagte Andries,
Dankie dat u die tyd geneem het om u resensie te plaas.
Baie dankie ook vir u vriendelike woorde en ons wil u graag weer in Doringpoort verwelkom.
Groete,
Colin en Carien
Frits H - Apr 2021
Algehele gradering
Dit is alles pragtig, net die stort is of warm of koud en lyk my hulle kan dit nie regstel nie.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Geagte Fritz,
Dankie dat u die tyd geneem het om u resensie te plaas. Sedert u verblyf is die gaswater vir die stort verwyder en word gaste ook instruksies gegee oor hoe om die gasgeiser te gebruik.
Ons het dit geniet om u as ons gas te hê, en ons wil u graag weer in die toekoms verwelkom.
Beste wense,
Colin en Carien
Elsa S - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename en rustige verblyf.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Hallo Elsa,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie te plaas, ons waardeer dit opreg.
Soos ons aan alle gaste noem dat die warm water deur gasgeisers voorsien word en dat die warm kraan heeltemal oopgemaak moet word voordat die temperatuur met die koue aangepas word om by jou voorkeur te pas. Ons hoop nie dit het jou te veel gesteur nie.
Ons sien daarna uit om jou binnekort terug te verwelkom.
Groete,
Colin en Carien
Wynand P - Okt 2020
Algehele gradering
Wonderlik
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeiedag Wynand,
Baie dankie vir julle terugvoering. Sien uit om julle weer te sien vir 'n kuiertjie.
Groete
Carien
Jurie B - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, lekker gerus.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Was baie lekker om julle hier te he. Baie dankie vir julle terugvoer, word baie waardeer. Sien uit om julle weer te sien
Groete
Carien
Corne B - Mrt 2020
Algehele gradering
Snoesige eenheid, ideaal vir 'n romantiese aandjie weg van die alledaagse roetine.
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terugvoer, ons het nou 'n landlyn en twee alternatiewe selfoon nommers beskikbaar. Ons het ook aan ons aankoms SMS en Whatapp stelsel gewerk, om seker te maak ons vra vir 'n beraamde tyd van aankoms sodat iemand altyd dadelik beskikbaar is.
Ons het ook aansoek gedoen om op die hoof pad 'n bord en op Moddervis 'n bord op te sit, ons hoop om dit so gou as moontlik in plek te kry.
Al die gasgeisers is onlangs gediens en is in 'n werkende toestand.
Baie Dankie
Carien
Braam N - Jan 2020
Algehele gradering
Awesome plek.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om jou weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Willie C - Jan 2020
Algehele gradering
Puik.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Vera D - Feb 2020
Algehele gradering
Zeer rustig, mooie natuur.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Good day,
Thank you for taking the time to review Doringpoort.
We are so glad you enjoyed your visit, it was an absolute pleasure to host you.
Kind Regards
Carien
Johan K - Aug 2020
Algehele gradering
Lekker gebly, alles skoon en goeie diens.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie dat julle die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee.
Ons hope om julle gou weer te sien!
Joe E - Feb 2020
Algehele gradering
Owners very friendly and helpful.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Good day,
Thank you for taking the time to review Doringpoort, it was a pleasure to host you during your stay.
Kind Regards
Carien
Marian M - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekend. Naby Krokordilbrughek van die Krugerwildtuin. Rustig, in die natuur.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Geagte Marian,
Dankie dat u u wonderlike resensie geskryf het en ons sien daarna uit om u weer te sien.
Ons is bly om te hoor dat u die tyd saam met ons by die Lodge en die wonderlike omgewing geniet het.
Ons waardeer u vriendelike woorde en stuur u kommentaar op die span.
Beste wense,
Carien en Colin
Riekie P - Des 2019
Algehele gradering
Die eenhede is baie skoon en netjies.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Hannie M - Sep 2019
Algehele gradering
Rus en vrede in die bos.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Marie P - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gekuier en eienaars baie vriendelik.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Brenda B - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Yvette B - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Ella W - Aug 2019
Algehele gradering
Mooi stil plekkie by die Kruger.
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Estelle N - Aug 2019
Algehele gradering
Pragtig!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Este O - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlike gasvryheid saam met wonderlike verblyf.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Marietjie U - Jan 2019
Algehele gradering
Verblyf was puik. Baie netjies binne en buite.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Petro O - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Hans D - Mrt 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed toegerus.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Johan D - Okt 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf teen bekostigbare tariewe.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Morne P - Jun 2019
Algehele gradering
Small, but comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Klein maar gerieflik.
Dit is 'n baie mooi plek. Die enigste probleem wat ek gehad het was die internetverbinding. Daar is geen en veral met MTN, ek is nie seker oor die res van die diensverskaffers nie. Maar ja, dit is 'n fantastiese plek om te bespreek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Good day
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge
Boy B - Aug 2019
Algehele gradering
Die moeite werd.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Karen D - Des 2018
Algehele gradering
Asemrowende en rustige natuurskoon waar siel en hart kan rus en geniet.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete,
Doringpoort Lodge
Charles B - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekend, rustig en lekker.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Charles,
Ek is so bly om te hoor julle het lekker gerus en gekuier. Ons is ook verheug om te sien dat julle weer sal terugkom!
Groete,
Heystek en Amanda
Samuel S - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker gewees
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Samuel,
Dis vir ons so lekker as ons gaste tevrede hier weggaan!
Groete,
Heystek en Amanda
Mark H - Okt 2018
Algehele gradering
Immaculate accommodation.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dear Mark,
Thank you for your positive review> We are so glad we met your expectations.
Take care.
Heystek and Amanda
Petrus O - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstaande!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Petrus,
Baie dankie, ons is verheug as ons terugvoer soos hierdie kry. Ons waardeer dit opreg, dis werklik vir ons 'n inspirasie.
Groete,
Heystek en Amanda
Danie G - Aug 2018
Algehele gradering
Awesome mense.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Ons het lekker saam met julle ook gekuier. Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Heystek en Amanda
Ermien B - Aug 2018
Algehele gradering
Dit was die rustigste, wonderlikste vakansie ooit! Sal definitief weer gaan.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jul baie positiewe terugvoer. Ons waardeer dit baie en sien uit om jul weer as gaste te ontvang.
Groete
Heystek en Amanda
Eugene F - Jul 2018
Algehele gradering
Die eienaars was baie behulpsaam, vriendelik en tegemoetkomend, ons sal vir seker weer daar oorbly.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Heystek en Amanda
Luzindi L - Aug 2018
Algehele gradering
Sal definitief weer soontoe gaan.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet. Totweersiens
Groete
Heystek en Amanda
Jan W - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met die bos op jou voorstoep!
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dit was vir ons 'n voorreg om sulke aangename gaste soos julle te huisves. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete
Heystek en Amanda
Ainslie B - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlike naweek by die pragtige plek en mense!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Ainslie,
Was lekker om julle te ontmoet! En spesiaal om jou vejaarsdag saam jou te vier. Dankie vir positiewe terugvoer, julle was sulke aangename gaste.
Groete
Heystek en Amanda
De Wet C - Jul 2018
Algehele gradering
Puik.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoer. Waardeer dit vreeslik baie
Groete
Heystek en Amanda
Lourens D - Jul 2018
Algehele gradering
Het baie tuis gevoel.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Julle enige tyd weer welkom. Goed gaan met julle
Groete
Heystek en Amanda
Nico S - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf in die natuur.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
So bly julle het hier kon ontspan en dat julle met tevrede harte hier weg is, dankie vir jul positiewe terugvoer.
Groete
Heystek en Amanda
Sonja V - Jun 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing, rustig, pynlik netjies en skoon en baie gerieflik.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie julle. Dit is vir ons 'n riem onder die hart om te hoor ons voldoen aan ons gaste se standaarde.
Groete
Heystek en Amanda
Danie K - Mei 2018
Algehele gradering
My en my eggenote se verblyf by Knoppiesdoring was baie aangenaam.
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir pragtige getuigskrif van ons plek in die bos. Was aangenaam om julle te ontmoet en met julle te kuier.
Groete
Heystek en Amanda
Melinda G - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie bly alles was vir julle op standaard en dat julle ons weer sal besoek. Julle was aangename gaste.
Groete
Heystek en Amanda
Johan H - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflike en netjiese verblyf.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete
Heystek en Amanda
Leon P - Mrt 2018
Algehele gradering
Dooringpoort, Knoppiesdoring het al my verwagtinge oortref "A piece of Heaven in Africa".
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Leon baie dankie vir jou wonderlike getuigskrif vir ons “ haven". Ons is so bly dat dit jul verwagtinge oortref het .Sal ook jul dank aan Noran en haar span oordra. Sien uit na jul volgende besoek.
Heystek en Amanda van Rooyen
Ronel L - Feb 2018
Algehele gradering
Gerieflike, waarde vir geld verblyf
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Ronel baie dankie vir jul postiewe terugvoer Baie bly as ons standaard na wense was . Dit is mense soos julle wat ons inspireer om hoee standaard te handhaaf.
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Tania L - Jan 2018
Algehele gradering
My verwagtinge oortref.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Elmarie,
Dankie Ja dit is waar ons gaste se gerief is vir ons van kardinale belong. So bly julle het lekker gebly kom gerus weer.
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Lize V - Jul 2018
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en waarde vir geld.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie julle, was vir ons ook lekker en aangenaam om julle hier te verwelkom.
Kom gerus weer.
Groete
Heystek en Amanda
Louid B - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Ons is baie bly dat julle tevrede was. Kom gerus weer.
Groete
Heystek en Amanda
Maritsa P - Mrt 2018
Algehele gradering
Oornag in 'n moderne woonstel.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir jul positiewe terugvoer. Julle was aangename gaste. Tot weersiens.
Heystek en Amanda
Cathy B - Jan 2018
Algehele gradering
I give a 4 out f 5!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you Cathy.
Appreciate your positive review and looking forward to your next visit
Heystek and Amanda van Rooyen
Willem E - Jun 2018
Algehele gradering
Van die beste nog besoek.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer, dit beteken vir ons geweldig baie as ons gaste tevrede en gelukkig hier weg gaan.
Groete
Heystek en Amanda
Andre J - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Andre,
Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons is altyd bly as ons gaste gelukkig hier weg gaan. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Heystek en Amanda
Danie K - Jul 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Ek is bly julle was tevrede. Ons het reeds aandag aan die kraan gegee. Dankie dat julle die probleem onder ons aandag gebring het.
Groete
Heystek en Amanda
Grant C - Jul 2018
Algehele gradering
Clean, compact and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon, kompak en gerieflik.
Eienaars was baie behulpsaam met raad oor waar om wat te sien in die Wildtuin.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you for your positive feedback. Was our pleasure to accommodate you.
Greetings
Heystek and Amanda
Jp R - Jul 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, 'n baie mooi kamer. Ons sal graag weer daar bly.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Bly julle was tevrede, dit maak ons harte gelukkig, dankie vir positiewe terugvoer.
Groete
Heystek en Amanda
Amanda B - Des 2018
Algehele gradering
Duur vir wat jy betaal.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Geagte Amanda,
Dankie vir u komentaar.
Groete,
Amanda en Heystek
Johan J - Jul 2018
Algehele gradering
Die verblyf was aangenaam en Heystek en Amanda is baie vriendelik en behulpsaam.
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete,
Doringpoort Lodge
Rina H - Apr 2018
Algehele gradering
Ek het besonder lekker gekuier in Doringpoort: Knoppiesdoring en is op die hande gedra!
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Susan,
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, bly jy het veilig gevoel by ons
Groete
Heystek en Amanda
Arno L - Des 2017
Algehele gradering
Very nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker.
Gawe mense en lekker plek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Arno,
Glad you found Doringpoort Apiesdoring to your satisfaction.
Greetings,
Heystek and Amanda van Rooyen
Ansie K - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was die rustigste, skoonste chalet met die beste gasheer en gasvrou en personeel ooit.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Ansie,
Dit was vreeslik lekker om vir jou en Lohan hier te he Jul postiewe energie is n inspirasie. Baie dankie vir jou mooi getuigskrif van Krimetart.
Groete,
Heystek en Amanda
Ronnie V - Okt 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Ronnie
Baie dankie vir jul waardering Ons is esker ons sal mekaar weer sien
Groete
Heystek en Amanda
Steve F - Sep 2017
Algehele gradering
Stil en rustig.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Steve.
Dankie vir jul positiewe terugvoer Bly dit was vir julle lekker.
Groete,
Heystek en Amanda
Martin V - Sep 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Martin.
Waardeer jul positiewe terugvoer en aanbeveling.
Groete,
Heystek en Amanda
Francois V - Sep 2017
Algehele gradering
Baie lekke boservaring.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete,
Doringpoort Lodge
Dalene D - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was puik, veilig, rustig, ongelooflik mooi en netjies.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete,
Doringpoort Lodge
Rachel N - Aug 2017
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Kiaat :
Beste Rachel,
Wat n plesier om vir mense soos julle verblyf te gee . Dit is gaste soos jy en jou man wat dit vir ons die moeite werd maak om aan te hou om net ons beste te probeer gee . Baie dankie vir mooi getuigskrif ons waardeer dit .
Beste wense
Heystek en Amanda van Rooyen
Thys V - Jul 2017
Algehele gradering
Dit was die mees fantastiese vakansie wat ek nog beleef het.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie ons sal altyd daar wees.
Christelle V - Jul 2017
Algehele gradering
Ons was aangenaam verras deur alles.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Maroela
Beste Christelle aangenaam verass deur jou positiewe terugvoer
Baie dankie
Word waardeer
Beste wense
Heystek en Amanda van Rooyen
Mariana S - Jul 2017
Algehele gradering
Warm verwelkoming, lieflike en netjiese plek en ontspannende verblyf. Baie besonderse plek!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Maroela
Beste Mariana
Baie dankie vir julle opregte waardering en positiewe terugvoer
Ons waardeer dit
Beste wense
Heystek en Amanda
Sandra B - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties rustig en regtig baie lekker, goed versorgde perseel.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Tambotie
Beste Sandra
Wat n vooreg is dit noe vir ons om mense soos julle hier te kan ontvang nie
Hoop dit was vir julle so aangenaam dat julle weer sal kom!
Dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit
Beste wense
Heystek en Amanda van Rooyen
Sabine L - Jul 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Liewe dierbare Sabine,
Hoe dan anders! Julle is self sulke aangename dierbare mense. Dit is vir ons so n lekker ervaring om mense soos julle hier by ons te ontvang .
Tot weer siens,
Heystek en Amanda
Sonja L - Jul 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en waarde vir geld.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Sonja,
Vir ons n riem onder die hart dat ons aan julle verwagtinge voldoen het. Julle was aangename gaste kom gerus weer.
Heystek en Amanda
Peter V - Jul 2017
Algehele gradering
Gebruik gemaakt van B&B.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dag se Peter,
Ons vriende uit Nederland! Ai dit was baie aangenaam om julle hier in sonnige Marloth te kon trakteer op ons boere manier. Werklik n vooreg, julle was baie aangename en netjiese gaste.
Groete,
Heystek en Amanda
Johmare B - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlik skoon en gemaklik.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Jomare,
So bly julle het julle tydjie by ons so baie geniet en dat ons aan al julle standaarde voldoen het Julle was baie aangename gaste om hier te he
Groete,
Heystek en Amanda
Christelle S - Mei 2017
Algehele gradering
Skoon, netjies en baie gerieflik.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Johan en Christelle,
Ai, wat 'n vooreg was dit nie vir ons om julle as mense beter te leer ken en hier te kon ontvang nie! Hoop en vertrou dat julle beslis weer sal kom!
Groete,
Heystek en Amanda
Sarie E - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het in karavaan gebly dit was pragtig skoon, gerieflik en heerlik om in te slaap.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Sarie en Kie
Baie dankie vir julle baie goeie terugvoering in verband met julle verblyf in Kiaat, ons karavaan akkomodasie. Dit verskaf ons oneindig baie plesier as ons gaste tevrede hier weg gaan. Die diere wat kom kuier is 'n bonus, waaroor ons net so dankbaar is want dit is deel van die bekoring van Marloth Park met sy ongereptheid.
Mooi bly tot weer sien.
Heystek en Amanda
Annelie B - Mei 2017
Algehele gradering
Word hoogs aanbeveel!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Annelie
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer. Dit verskaf ons oneindig baie plesier as ons gaste tevrede hier weg gaan. Ons hoop op weer siens.
Groete
Heystek en Amanda
Herman P - Mei 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Herman
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons baie lekker as ons gaste hier by ons rus en vrede vind en tevrede en uitgerus hier weg gaan. Tot volgende keer.
Groete
Heystek en Amanda
Alecia J - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was netjies, skoon en puik waarde vir geld!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Maroela - 1: Dankie vir julle ondersteuning. Kom gerus dat ons julle kan laat rus. Groete.
Elma B - Apr 2017
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike ervaring.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Maroela - 2: Dankie, julle maak dit vir ons die moeite werd.
Dawie B - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike mense, gasvry, skoon, goeie waarde vir geld, en baie rustige atmosfeer.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dawie,
Was vreeslik aangenaam om gaste soos julle hier by ons te kon ontvang tot weer siens.
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Thys P - Sep 2017
Algehele gradering
Vir diere liefhebbers kan mens nie vra vir beter nie.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete,
Doringpoort Lodge
Mejean D - Mei 2017
Algehele gradering
Ons het dit terdeë geniet.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Ag, hoe lekker was dit nie om julle en die kinders hier te kon hê nie. Sulke oulike kinders wat sommer gou in ons harte in gekruip het. Julle was sulke maklike gaste om te plesier. Netjies in elke opsig. Nodeloos om te sê, julle is altyd weer welkom.
Groete
Koos V - Apr 2017
Algehele gradering
Baie netjies en modern.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Kameeldoring: Dankie vir julle ondersteuning, julle is oulik.
Pieter V - Des 2017
Algehele gradering
Sal plek definitief kan aanbeveel.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer,
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Fransie H - Sep 2017
Algehele gradering
Wat 'n fantastiese tyd!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete,
Doringpoort Lodge
Rika B - Jul 2017
Algehele gradering
Skoon en netjiese, ruim eenheid, baie privaat.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Rinka, dit was vir ons aangenaam om vir jou hier by ons te kon huisves. Julle was netjiese aangename gaste, altyd weer welkom!
Heystek en Amanda
Carli S - Des 2017
Algehele gradering
Baie rustig, kan lekker ontspan.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Carli,
Danki vir postiewe terugvoer, ons sal verseker aandag skenk aan jou positiewe voorstel.
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Richard E - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en goed geleë. Sal weer besoek.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Beste Richard,
Baie dankie vir mooi “ review. Sal jul graag weer hier ontvang.
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Janet H - Apr 2017
Algehele gradering
Wat 'n heerlike wegbreek-atmosfeer!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Ons sê net dankie vir ons nuwe vriende. Mag dit met julle goed gaan. Kiaat-4, karavaan, is net nie dieselfde sonder julle nie.
Dolf J - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Liewe Dolf en Charmaine.
Ons se dankie julle was uiters aangename gaste.
Groete,
Heystek en Amanda
Robbie K - Sep 2017
Algehele gradering
Eenvoudig net wonderlik, rustig en vreedsaam.
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete,
Doringpoort Lodge
Paul G - Nov 2017
Algehele gradering
Huisie baie klein.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Paul, dankie vir jou oproep gister, ek aanvaar jou verskoning oor die review wat verkeerd uitgekom het. Ek besef die eenheid het nie 'n sitkamer met TV beskikbaar nie, Kremetart is een van die kleiner, enkel slaapkamer, eenhede, teen laer tariewe. Buite is wel genoeg spasie onder skadu wat heerlik geniet word. Probeer asb volgende keer Apiesdoring, dit is meer wat julle behoeftes sal pas. Ek is wel baie bly dat julle tog lekker gebly het en weer van plan is om ons te besoek. Ons sal julle weer tot die beste bederf. Ek sal ook probeer reel dat die Koedoes, Sebras en Blouwildebeeste weer gelyk sal kom kuier sodat ons hulle weer kan voer.
Wimpie E - Okt 2016
Algehele gradering
Aangenaam verras met die persoonlike aandag van die gasheer en gasvrou; absolute waarde vir geld akkommodasie.
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Wat n plesier was dit nie vir ons om julle hier te kon ontvang nie ! Altyd lekker vir die kok as die gaste die kos wat voorgesit word geniet en waardeer ! Duisend dankies vir julle waardering ! Julle is werklik mense wat oplet na die fynere detail waarop ons nogal probeer fokus ! Tot weer siens
Elsie V - Okt 2016
Algehele gradering
Baie aangename mense, kos baie lekker en goeie atmosfeer.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie, dis ook lekker om aangename gaste te bederf. Kom gerus weer.
Hannelie B - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Thank you. We wish the best for you.
Anushca C - Mei 2016
Algehele gradering
Wonderlik! Vriende gemaak en nie net 'n B&B nie!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Wat 'n aangename gesinnetjie! Ons het hulle baie geniet! Kom gerus weer!
Magda P - Mei 2016
Algehele gradering
Awesome!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dit verskaf ons groot genot as ons gaste gelukkig uitgerus en tevrede hier weg gaan! Julle is beslis altyd weer welkom.
Andries H - Apr 2016
Algehele gradering
Asemrowend.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer! Dit was 'n absolute plesier om julle te kon ontmoet en hier te verwelkom.
Manfred R - Jun 2016
Algehele gradering
Hou van bos en stilte, wat ek wel gekry het.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dit verskaf ons oneindig baie bevrediging as ons gaste uitgerus en tevrede hier weg gaan! Dankie vir positiewe terugvoer! Julle was aangename gaste.
Elritia L - Sep 2016
Algehele gradering
Uitstekende verblyf! Wonderlike gasvrou en gasheer - was soos 'n tuiskoms.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie Elritia, dit was werklik 'n plesier om jou en jou Duitse vriendinne hier by ons te hê. Ja julle is altyd weer welkom!
Marina D - Jul 2016
Algehele gradering
Lieflike, huislike atmosfeer.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie en voorspoed vir julle.
Charlotte G - Aug 2016
Algehele gradering
Gasvryheid, kos met bedagsaamheid voorberei, skoon en netjies, kinders welkom, lekker kuierplek.
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Charlotte, dankie vir julle. Julle was 'n wonderlike groep. Laat weet as ons moet aanbou vir volgende jaar. Ons het julle geniet.
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Ronel J - Okt 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle.
Annet J - Okt 2015
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle, ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Andre L - Sep 2015
Algehele gradering
Heerlik tuis gevoel.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Ons gaste se wense kom altyd eerste. Dankie vir julle.
Pieter W - Sep 2015
Algehele gradering
Baie aangename verbyf, gasheer en gasvrou.
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir julle.
Elrie S - Sep 2015
Algehele gradering
Voel tuis in die bosveld.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Wag vir julle, dankie vir ondersteuning.
Jenny R - Sep 2015
Algehele gradering
Highly recommended!
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Thanks for your stop with us, do so in the future. Lekkeslaap just sends the best clients, you are now part off Dooringpoort family group. The best for you.
Sharon V - Sep 2015
Algehele gradering
Ons is ontvang met die beste gasvryheid. Die mense is baie vriendelik. Stil, rustig en omgewing baie mooi.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Baie dankie vir jul ondersteuning, kom gerus gou weer! Ons sien uit daarna om julle weer te kan bederf.
Groete,
Doringpoort B&B
Karin B - Aug 2015
Algehele gradering
Ongelooflike gasvryheid!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle kuier, wag vir weer sien. Laat weet asb hoe julle dinge vorder met koop.
Paul G - Aug 2015
Algehele gradering
I went with my son to Krugerpark on safari.
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Hi Paul, hope the rest of your time in SA was also special. Regards, Heystek
Hendrik N - Aug 2015
Algehele gradering
Gerieflik, aangenaam, verfrissend.
Lees meerDoringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle mooi review en julle kuier, hoop ons sien gou weer. Graag sal ons voorstelle aanhoor hoe ons sekuriteit kan vebeter. Groete, Heystek.
Yvonne M - Des 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Doringpoort: Lemoentjiedoring 1621 Self-catering Accommodation se terugvoer
Dankie vir julle positiewe terugvoer! Word so baie waardeer!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moddervis 1621, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang