Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Carien Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 369
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter A - Nov 2023
Algehele gradering
Lieflik, gemaklik en sal weer gaan.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Pieter,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde en resensie te plaas.
Ongelukkig het die hoofwaterpomp vir Marloth Park tydens jou verblyf onklaar geraak weens die voortdurende beurtkrag. Sodra dit herstel is, kan die water tot 2 dae neem om terug te keer na normaal aangesien die pompe gevul is met sand van die pomp van die Krokodilrivier.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word en sien uit daarna om jou weer te sien.
Groete,
Span Doringpoort
Johan B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Johan,
Baie dankie vir jou wonderlike resensie en mooi woorde.
Ons het dit geniet om jou te huisves en sien uit daarna om jou en jou gesin terug te verwelkom.
Beste wense,
Die Doringpoort-span
Leon B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike kuier in die bosveld!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Leon
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas.
Ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Beste wense,
Colin en Carien
Charlotte M - Jan 2024
Algehele gradering
The most memorable holiday ever. To be repeated!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Wow Charlotte,
Thank you so much for the most amazing and kind words.
We really appreciate your feedback and will be certain to pass on the comments to all of the team.
We look forward to welcoming you back in the near future for another visit.
Best regards,
Team Doringpoort
Alexa N - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek, geen klagtes.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Alexa,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te plaas. Ons het dit geniet om by die Lodge te wees en sien uit daarna om jou in die toekoms te sien.
Groete,
Colin en Carien
Deon V - Nov 2022
Algehele gradering
Die tyd by julle was heerlik en die verblyf is pragtig.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Deon,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie van die eenheid te plaas.
Sien asseblief die bewoording soos per die webwerf met betrekking tot die beddens, aangesien dit 'n koningingrootte-bed is en twee driekwartbeddens in die spaarkamer is.
'n Koninggrootte-bed word nêrens genoem nie
"Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en is modern, luuks en goed ingerig met alle moderne geriewe. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens."
Groete
Colin en Carien
Adriaan J - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Adriaan,
Dankie dat jy die tyd geneem het om so 'n wonderlike resensie te plaas. Ons sal jou vriendelike woorde aan Helton en die res van die span oordra.
Ons hoop om jou in die nabye toekoms te sien vir nog 'n besoek.
Groete
Colin en Carien
Alida N - Des 2021
Algehele gradering
Ons is baie hartlik ontvang deur Colin en Carien - baie vriendelik en behulpsaam.
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Alida,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou fantastiese resensie te plaas. Dankie vir jou aanbevelings en ons sal opvolg en die nodige veranderinge aanbring.
Ons hoop om jou binnekort te sien.
Groete Colin en Carien
Jacques T - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstaande gehalte en uitstekende diens
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Jacques,
Dankie dat u die tyd geneem het om so 'n wonderlike resensie te plaas.
Ons is bly om te hoor dat u die verblyf by ons geniet het en sien daarna uit om u in die toekoms te sien.
Beste wense,
Colin en Carien.
Derek P - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastic holiday destination - a real bush experience!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Wow Derek,
Thank you so much for taking the time to post your review and thank you for your kind words.
We enjoyed hosting you and your family and look forward to welcoming you in the near future.
Best Regards
Colin and Carien
Raymond V - Jun 2021
Algehele gradering
Vergeet jou sorge in 'n japtrap.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dit was 'n plesier om u almal by die Lodge te ontvang, en ons stel u voor dat u die tyd neem om sulke vriendelike woorde te plaas.
Ons sien daarna uit om u in die nabye toekoms weer te verwelkom.
Antonet Catherina R - Mrt 2021
Algehele gradering
Luuksheid in Marloth!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Antonet,
Baie dankie vir die fantastiese terugvoering en dat jy jou tyd gevat om die resensie te skryf. Ons is bly dat jy jou tyd by ons geniet en ons sal u woorde oordra aan die span.
Tot ons jou weer sien.
Beste Groete,
Carien en Colin
Magnus A - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik, gemaklik en privaat.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om u wonderlike resensie te plaas. Ons is bly dat u die verblyf by ons geniet het en sien uit daarna om u weer te sien.
Monique O - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing met die wild wat rondbeweeg.
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Monique,
Sjoe!! Baie dankie vir die wonderlike resensie en sulke mooi woorde. Ons is regtig bly jy het jou verblyf geniet en ons kan nie wag om jou weer te sien nie.
Groete,
Colin en Carien
Tshegofatso K - Des 2021
Algehele gradering
Home away.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Hi Peter,
Thank you for taking the time to post your review and kind words, we really do appreciate it. We are glad you enjoyed your stay and look forward to welcoming you back in the near future.
Best Regrards,
Colin and Carien
Marie V - Nov 2020
Algehele gradering
Ontspan, ontspan, ontspan!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeiemore Marie en familie,
Ons is so bly julle het lekker gerus en gekuier.
Sien julle gou weer, en mooi jaar vir julle.
Groete, Carien.
Neil N - Okt 2020
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, baie privaat en uiters luuks.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeiemore Neil en familie,
Ons is baie dankbaar vir julle terugvoering.
Ons is bly julle het lekker gekuier. Sien julle gou weer.
Veilig jaar vir julle.
Groete, Carien.
Etienne T - Sep 2020
Algehele gradering
A private hide to be comfortable and watch animals. The hosts were very kind and nothing was too much trouble.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Thank you so much for taking the time to review your stay.
Was a absolute pleasure to have met you both. We look forward to welcoming you back!
Janneke C - Aug 2020
Algehele gradering
Pragtige huisie in die bos.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie dat vir mooi julle terugvoer, was baie lekker om julle hier te he, sien gou weer. Die nagapies verlang verseker!
Jaco C - Aug 2020
Algehele gradering
Fantastiese blyplek. Beveel dit 100% aan.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeiedag Jaco,
Baie dankie vir die resensie, was lekker om julle hier te hê. Sien gou weer.
Groete
Carien
Ansie P - Okt 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Amanda V - Apr 2019
Algehele gradering
Absolutely loved our stay!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was absoluut gaande oor ons verblyf!
Ons was mal oor ons tyd by Doringpoort: Apiesdoring! Dit was ons eerste reis na Marlothpark en die verblyf het ons verwagtinge oortref. Ons is baie goed ontvang en die diens het vir die week wat ons daar gebly het onveranderd en goed gebly. Die eenheid is uitsonderlik skoon en gerieflik met genoeg plek vir ons as gesin met 'n kleuter en 'n tiener. Ons sal beslis weer hier kom bly!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Good day
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge
Thabo M - Okt 2019
Algehele gradering
Exceptional.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Good day
Thank you for taking the time to review our property. We value your feedback.
Kind Regards, Doringpoort Lodge
Johannes E - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker! Sien julle beslis weer!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Anita J - Jul 2019
Algehele gradering
Baie oulike plekkie.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Goeie dag,
Baie dankie vir julle terug voering, sien uit om julle weer by ons te akkomodeer.
Groete, Doringpoort Lodge
Zanitta S - Des 2018
Algehele gradering
Awesome.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Liewe Zanitta,
Baie dankie vir u resensie en u vriendelike woorde.
Ons hoop om u binnekort te sien.
Beste wense,
Carien en Colin
Chantelle S - Des 2018
Algehele gradering
Een van die beste plekke waar ons ng in Marloth gebly het!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Sulke terugvoer verbly ons harte, baie dankie.
Mareli D - Nov 2018
Algehele gradering
Eerste gesinsvakansie.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Mare-li,
Dit was lekker om julle hier te kon ontvang. Ons is bly julle het dit geniet.
Groete,
Oom Heystek en tannie Amanda
Angelique O - Okt 2018
Algehele gradering
Ontspannend.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie Angelique, julle was aangename gaste.
Groete,
Heystek en Amanda
Anett S - Sep 2018
Algehele gradering
Belewenis!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Anett,
Ai, dit is so lekker om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Julle maak ons harte bly en inspireer ons tot groter hoogtes. Dankie daarvoor.
Ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Groete,
Heystek en Amanda
Anita R - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflik en fantastiese ervaring.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Ek is baie bly dat julle dit so geniet het en dat ons julle weer sal sien.
Groete
Heystek en Amanda
Esmarelda S - Feb 2018
Algehele gradering
Ons het ons jaarlikse vakansie verblyf gekry!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Esmarelda,
Ai dit verskaf ons groot genoegdoening/ lekkerkry as ons gaste so tevrede is. Baie baie dankie vir die mooi resensie. Dankie ook vir jul positiewe voorstel van die afdak vir braai indien dit sou reen klink na n bak idee.
Groete tot weer sien.
Heystek en Amanda van Rooyen
Andre S - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlike rustige vakansie in 'n pragtige wooneenheid wat beslis 5 sterre verdien.
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Andre,
Ons vooreg om gaste soos julle vir n volle 7 dae hier by ons te kon he 😊.
Verskaf ons groot lekkerte as ons sulke positiewe resensies kry en inspireer ons om ons standaard hoog te hou.
Doringpoort Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Allison V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik. Baie lekker gebly.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dear Allison,
Thank you, we appreciated your feedback.
Regards,
Heystek and Amanda
Stephnie S - Okt 2018
Algehele gradering
Great accommodation in Marloth.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dear Stephnie,
Thank you, we appreciate your review.
Greetings,
Heystek and Amanda
Jolanda B - Mei 2018
Algehele gradering
Sal enige tyd Doringpoort: Apiesdoring aanbeveel.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet.
Groete
Heystek en Amanda
Andrew H - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik in die bos, rus en stilte vir jou siel, puik verblyf en baie geniet.
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Andrew,
Baie bly die veiligheid, netheid ens het aan jul standaarde voldoen sal aan ons staf oordra dat jul tevrede was met daaglikse dienslewering.
Kom gerus weer.
Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen.
Martin V - Sep 2017
Algehele gradering
Verwagtinge oortref.
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie, ons is bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle terugkeer. Groete, Doringpoort.
Louise H - Jun 2017
Algehele gradering
Heerlike 7 dae wegbreek na 'n pragtige moderne, gerieflike blyplek, in die bosveldagtige natuur, was absoluut die moeite werd en ons het heel uitgerus teruggekom, elke oomblik geniet.
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Louise,
Dit is vir ons n riem onder die hart en n inspirasie as ons gaste tevrede en uitgerus hier weg gaan. Sien uit om julle weer te sien
Heystek en Amanda
Juley C - Apr 2017
Algehele gradering
Fantasties, mense ongelooflik vriendelik en gasvry, plek baie mooi en netjies.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Appiesdoring: Dankie, ek sien ons sien julle weer in Januarie. Alle voorspoed vir julle.
Lauren S - Feb 2017
Algehele gradering
Beautiful, spotless bush getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige silwerskoon boswegbreek.
Wat 'n wonderlike ontspanne tydjie het ons nie hier gehad nie. Die huis is alles wat jy kan nodig kry en meer. Dit is heeltemal silwerskoon en Nora kom daagliks in om reg te pak en skoon te maak. Die huis het 'n mooi buite-area waar jy kan braai met 'n swembad en plaaslike wilde diere wat kom hallo sê. Uitstekende ligging naby die Kruger en 'n wegbreek wat ons definitief sal aanbeveel. Jy sal nie teleurgesteld wees nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Lauren , your review off our little Paradise are very much appreciate ! What a pleasure to accommodate guests like you and your family !
Regards
Heystek and Amanda
Carla V - Jan 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties gewees!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Adriaan G - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflik, 'n stukkie paradys.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie, kom gerus weer. Ons sal die diere solank voer. Doringpoort.
Ansie P - Jul 2017
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld, vriendelike en behulpsame bestuur.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Pieter,
Baie dankie vir julle ondersteuning en positiewe terugvoer. Dit was ook vir ons n plesier om julle as gaste hier te kon ontvang.
Beste wense,
Heystek en Amanda
Ankia V - Des 2017
Algehele gradering
Dit was wonderlik. Ons het lekker uitgerus en die mense is so vriendelik en behulpsaam.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Ankia,
Sooo bly ons klein Paradys kon vir julle lafenis bied en dat julle lekker gerus het. Dankie vir die mooi “review“ Julle inspireer ons .
Doringpoort Groete,
Heystek en Amanda van Rooyen
Henri S - Sep 2017
Algehele gradering
Vriendelik en baie gasvry.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning. Julle weet waarheen volgende keer. Groete, Doringpoort.
Johan N - Jun 2017
Algehele gradering
Rustige en netjiese verblyf.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Johan, ons is bly dat ons aan julle standaarde voldoen het. Dit is altyd vir ons 'n riem onder die hart as ons gaste tevrede en gelukkig hier weg gaan.
Groete
Heystek en Amanda
Clive T - Des 2017
Algehele gradering
Rustige wegbreek
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Clive,
Altyd dankbaar as ons standaard aan ons gaste se standaarde voldoen.
Sal ook aan ons personeel oordra dat julle tevrede was met die netheid. Baie dankie vir jul positiewe risensie ons waardeer dit.
Doringpoort groete,
Heystek en Amanda
Elsabe H - Okt 2017
Algehele gradering
Rustig, skoon en alles wat jy nodig het, kan die aanbebeel.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie vir julle ondersteuning. Julle is altyd weer welkom, Doringpoort.
Deon R - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik. Vriendelike gasheer en gasvrou.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Beste Deon,
Dit was aangenaam om jou en jou gesin hier by ons te kon ontvang. Stil rustige netjiese mense wat groot natuur liefhebbers is. Julle altyd weer welkom.
Beste wense,
Heystek en Amanda van Rooyen
Maup Meijers N - Okt 2016
Algehele gradering
Een perfekte accommodatie voor een langer verblijf in een zeer natuurrijke omgeving.
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Wat n plesier was dit nie om julle as gaste te kon ontvang nie ! Ons het elke dag wat julle hier was aangenaam gevind Julle is baie goeie ambasadeurs vir Nederland ! So netjies en wel opgevoed ! Hoop julle sal weer die geleentheid kry om ons te besoek .Hier aangekom as vreemdelinge uit n ver land en is weg as dierbare vriende.
Annemi B - Aug 2016
Algehele gradering
Baie rustig, die eenheid is pragtig afgewerk!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Ons sal julle ook graag langer as gaste wil ontvang! Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, dit is altyd vir ons lekker as ons gaste tevrede hier weg gaan. Tot weersiens .
Janus S - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was volmaak in elke opsig!
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Wat 'n plesier was dit nie vir ons om julle hier te hê nie ! Dankie vir julle waardering ! Altyd weer welkom.
Raynier V - Mrt 2016
Algehele gradering
Fantasties, 10 uit 10!
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie vir julle waardering! Was vir ons n plesier om julle hier by ons " Klein Paradys " te hê! Dit is mense soos julle wat dit vir ons die moeite werd maak
Riekie V - Sep 2016
Algehele gradering
Dis werklik baie mooi en 'n rustige atmosfeer. Vriendelike diens van eienaar en skoonmaakdiens.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie, julle was baie aangename gaste om hier te hê!
Carin D - Jul 2016
Algehele gradering
Wonderlik.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Ag dit was net 'n plesier om julle hier te ontvang! Ek hoop om julle weer te sien. Dit is vir ons baie lekker as ons gaste tevrede en gelukkig is.
Brian W - Jul 2016
Algehele gradering
'n Ware lushof en oase in 'n droë wêreld (op hierdie stadium).
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Ai, watse aangename mense is julle nie net nie! Ons het julle vreeslik geniet. Ek hoop om julle weer te sien in 'n groen Marloth Park.
Annette B - Apr 2016
Algehele gradering
Stylvolle verblyf vir 'n bosvakansie!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie! Dit was lekker om julle hier te verwelkom. Kom gerus weer.
Andy A - Feb 2016
Algehele gradering
Classy, good service, absolute value for money, lovely owners.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Thank you for your all the positive feedback! It is people like you that make it all worthwhile.
Wendy P - Des 2016
Algehele gradering
Absolutely wonderful, wish we could have stayed longer!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Thank you, we are looking forward to have you back as our guests.
Nikky S - Okt 2015
Algehele gradering
Die skoonste, lekkerste plekke waar ons in Marloth Park al gebly het.
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie. wag vir julle.
Hanneli D - Okt 2015
Algehele gradering
Doringpoort is 'n ware oase!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie, nie te lank wegbly nie, ons vriendskap moet instand gehou word.
Leon L - Okt 2015
Algehele gradering
Netjies, modern. Uitstekend.
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie vir julle. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Daniel H - Sep 2015
Algehele gradering
Baie goeie ligging en waarde vir geld.
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Dankie vir julle, die diere wonder net waar julle is.
Caroussel W - Sep 2015
Algehele gradering
Uitstekend toegeruste plekkie... so mooi afgerond.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier, ons sien uit om julle weer te ontvang. Ons het nog net wonderlike kliënte vanaf LekkeSlaap ontvang.
Groete,
Doringpoort Self-catering
Pieter B - Aug 2015
Algehele gradering
Ek sal enige tyd weer soontoe gaan.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie, ons probeer hard om almal waarde vir geld te bied en geniet die gaste wat familie word. Dankie vir LekkeSlaap wat kwaliteit gaste stuur.
Mxholisi M - Jul 2015
Algehele gradering
Puik!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie, ons probeer hard om almal waarde vir geld te gee en geniet die gaste wat familie word. Dankie vir LekkeSlaap wat kwaliteit gaste stuur.
Wessel P - Jul 2015
Algehele gradering
Baie geniet.
Lees meerDoringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie, ons probeer hard om almal waarde vir geld te gee en geniet die gaste wat familie word. Dankie vir LekkeSlaap wat kwaliteit gaste stuur.
Wilna D - Jun 2015
Algehele gradering
Fantastiese akkommodasie.
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie, ons probeer hard om almal waarde vir geld te gee en geniet die gaste wat familie word. Dankie vir LekkeSlaap wat kwaliteit gaste stuur.
Yolanda M - Aug 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om julle hier te ontvang. Laat weet gerus waar en hoe ons die "Customer service" kan verbeter, voorstelle is altyd welkom.
Groete,
Doringpoort Self-catering
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Moddervis 1622, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang