Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Pieter A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Lieflik, gemaklik en sal weer gaan. Die badwater was bruin. Ek moes die kraan vir 10 minute laat loop, maar dit was onbruikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Liewe Pieter, Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde en resensie te plaas. Ongelukkig het die hoofwaterpomp vir Marloth Park tydens jou verblyf onklaar geraak weens die voortdurende beurtkrag. Sodra dit herstel is, kan die water tot 2 dae neem om terug te keer na normaal aangesien die pompe gevul is met sand van die pomp van die Krokodilrivier. Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat veroorsaak word en sien uit daarna om jou weer te sien. Groete, Span Doringpoort

Johan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Baie lekker. Die verblyf was baie netjies, wonderlike tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Liewe Johan, Baie dankie vir jou wonderlike resensie en mooi woorde. Ons het dit geniet om jou te huisves en sien uit daarna om jou en jou gesin terug te verwelkom. Beste wense, Die Doringpoort-span

Leon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike kuier in die bosveld! Ons het sommer baie lekker daar gebly die afgelope Paasnaweek. Die diens was fantasties en die eenheid baie smaakvol en alles het gewerk. Die swembadjie is ook heerlik en welkome afkoel verseker. Die buite stort was ook amazing en baie secluded. Ons sal beslis weer daar gaan bly! Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Liewe Leon Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou wonderlike resensie en vriendelike woorde te plaas. Ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom. Beste wense, Colin en Carien

Charlotte M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2024

The most memorable holiday ever. To be repeated! This was by far the most memorable holiday ever! Thanks to the host for being such a wonderful host from the moment we arrived until we left. The place was very neat and cozy. We loved the white linen and everything we needed was there! More beautiful than on pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Wow Charlotte, Thank you so much for the most amazing and kind words. We really appreciate your feedback and will be certain to pass on the comments to all of the team. We look forward to welcoming you back in the near future for another visit. Best regards, Team Doringpoort

Alexa N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Perfek, geen klagtes. Vriendelik, netjies, skoon. Goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Liewe Alexa, Dankie dat jy die tyd geneem het om jou vriendelike woorde te plaas. Ons het dit geniet om by die Lodge te wees en sien uit daarna om jou in die toekoms te sien. Groete, Colin en Carien

Deon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Die tyd by julle was heerlik en die verblyf is pragtig. Die huisie is pragtig en goed ingerig. Sal net voorstel dat die grootte van die beddens op die advertensie reggemaak word. Die huidige bed in die hoofslaapkamer is 'n dubbel en nie koninggrootte nie, en enkel nie driekwart in die tweede kamer. Dit is 'n "deal breaker" vir my. Ek was teleurgesteld hieroor en het ongemaklik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carien
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Liewe Deon, Dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie van die eenheid te plaas. Sien asseblief die bewoording soos per die webwerf met betrekking tot die beddens, aangesien dit 'n koningingrootte-bed is en twee driekwartbeddens in die spaarkamer is. 'n Koninggrootte-bed word nêrens genoem nie "Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en is modern, luuks en goed ingerig met alle moderne geriewe. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens." Groete Colin en Carien

Adriaan J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2021

Baie lekker. Hulle was baie gasvry en behulpsaam. Veral Hilton - hy was besonders behulpsaam. Ek sal beslis weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Beste Adriaan, Dankie dat jy die tyd geneem het om so 'n wonderlike resensie te plaas. Ons sal jou vriendelike woorde aan Helton en die res van die span oordra. Ons hoop om jou in die nabye toekoms te sien vir nog 'n besoek. Groete Colin en Carien

Alida N
Kort verblyf
5.0
Des 2021

Ons is baie hartlik ontvang deur Colin en Carien - baie vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was baie netjies, skoon en modern. Al die elektriese toebehore was in werkende toestand. Ons het alles gevind soos geadverteer en sal enige tyd Apiesdoring aanbeveel. As ons enige aanbeveling mag maak, sal ons aanbeveel dat die enkelbedmatrasse in die 2de slaapkamer, sowel as die matras in die leefarea vervang word met matrasse wat meer ferm is (bietjie uitgeslaap). Verder geen klagtes nie. Ons wil ook net vir Carien bedank dat sy so vinnig die kasdeur in hoofslaapkamer laat regmaak het. Baie dankie Colin en Carien, ons het regtig die tydjie by jul geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Liewe Alida, Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou fantastiese resensie te plaas. Dankie vir jou aanbevelings en ons sal opvolg en die nodige veranderinge aanbring. Ons hoop om jou binnekort te sien. Groete Colin en Carien

Jacques T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Uitstaande gehalte en uitstekende diens 4 ster-diens en 'n goeie plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Beste Jacques, Dankie dat u die tyd geneem het om so 'n wonderlike resensie te plaas. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf by ons geniet het en sien daarna uit om u in die toekoms te sien. Beste wense, Colin en Carien.

Derek P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Fantastic holiday destination - a real bush experience! Thanks Colin for a great time at your lodge! The facilities were excellent and everything was in place - you will definitely see us again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carien
Doringpoort: Apiesdoring 1622 A Self-catering Moddervis
Wow Derek, Thank you so much for taking the time to post your review and thank you for your kind words. We enjoyed hosting you and your family and look forward to welcoming you in the near future. Best Regards Colin and Carien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Carien Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 369

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 450
R2 450 R2 083
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 450
R2 450 R2 083
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moddervis 1622, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkIt2990jH0JN2KibTQc3VGCml91wBf9YrCxH0c2ETlYjAPqOLY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R2 083 per nag, vir 5 mense 70 5 1 5 1622 Moddervis Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.345516063627 31.757235830689

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang