Dormio Manor Guest Lodge
Beskrywing
Dié kamer is ideaal vir 'n enkelreisiger, maar het ook plek vir 'n paartjie. Daar is 'n ekstra lang dubbelbed. Geriewe sluit koffie en tee, 'n yskassie, mikrogolf, lugversorging, kluis, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
'n Heerlike ontbyt, asook middagetepakkies en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is ideaal vir reisigers wat 'n kamer wil deel, maar aparte beddens verkies. Daar is 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe sluit koffie en tee, 'n yskassie, mikrogolf, draagbare waaier, verwarmer, kluis, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
'n Heerlike ontbyt, asook middagetepakkies en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n groot lessenaar vir sakereisigers, 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n privaat ingang en 'n uitsig oor die tuin en swembad. Geriewe sluit koffie en tee, 'n yskassie, mikrogolf, draagbare waaier, verwarmer, kluis, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
'n Heerlike ontbyt, asook middagetepakkies en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n kalm, romantiese atmosfeer en beskik oor 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Geriewe sluit koffie en tee, 'n yskassie, mikrogolf, draagbare waaier, verwarmer, kluis, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
'n Heerlike ontbyt, asook middagetepakkies en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n eklektiese interieur en 'n privaat ingang. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid bied 'n uitsig oor die tuin en swembad. Geriewe sluit koffie en tee, 'n yskassie, mikrogolf, draagbare waaier, verwarmer, kluis, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
'n Heerlike ontbyt, asook middagetepakkies en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n professionele voorkoms en beskik oor 'n groot lessenaar vir sakereisigers, asook 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ’n lieflike uitsig oor die swembad en tuin-area. Geriewe sluit koffie en tee, 'n yskassie, mikrogolf, draagbare waaier, verwarmer, kluis, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
'n Heerlike ontbyt, asook middagetepakkies en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim slaapkamer bied ouwêreldse, romantiese bekoring. Daar is 2 dubbelbeddens en die kamer is ideaal vir die hele gesin. Die en suite-badkamer het 'n stort. Geriewe sluit koffie en tee, 'n yskassie, mikrogolf, draagbare waaier, verwarmer, kluis, lugversorging en 'n platskerm-TV met DStv in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
'n Heerlike ontbyt, asook middagetepakkies en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is heerlik vir 'n gesin en het 1 en 'n halwe slaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede, kleiner kamer het 'n enkelbed. Daar is ook 'n balkon. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, lugversorging, kluis en 'n platskerm-TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe
Huisreëls
'n Heerlike ontbyt, asook middagetepakkies en aandete kan op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Eckstraat 16, Secunda, 2302, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang