Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dormio Manor Guest Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gillian L
1 nag
5.0
Mei 2024

Will definitely stay over again. The room was great, with enough electrical sockets (plugs) and a great workstation. WiFi worked. If I have any suggestions, the tiles on the shower floor are slippery. Maybe put a shower mat down.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clare S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

All perfect, lovely stay. Stay was perfect, no complaints.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean-claude V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Very clean and friendly staff. It was me and my wife's wedding night, and it was amazing. It was clean and the bed was comfy. The only problem is that the water temperature did not stay at a steady temperature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Dormio Manor Guest Lodge
Good day Jean, I appreciate your valued response. Our guest house is running on electronic gas geysers, and you need to adjust the water temperature. Apologies for any inconvenience. I'm looking forward to your next booking. Kind regards, Elna

Tanya K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Uitstekend! So beïndruk met hoe skoon die kamers en badkamers is! Uitstekende verblyf, ek beveel die plek beslis aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike rustige atmosfeer. Skoon, goed ingerig, mooi rustige omgewing. Ons gasvrou was baie vriendelik en vir seker sal ons weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Dormio Manor Guest Lodge
Hester, Baie dankie, ek waardeer dit. Ek sien uit na julle volgende besoek. Groete, Elna

Joana H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2023

Awesome. Nice and clean. We really enjoyed ourselves a lot. Hope to visit again next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette M
1 nag Saam met vriende
3.8
Aug 2023

Dit was skoon en die bed het baie lekker geslaap. Die opset is van so 'n aard dat kamers se ingange almal bymekaar is. Ons was gelukkig om alleen op die perseel te kon wees en het dus privaatheid en stilte gehad. Fyner detail het egter ontbreek vir "die duurste kamer op die perseel". Geen lugverfrisser nie en geen oggendbeskuitjie nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Elna
Dormio Manor Guest Lodge
Middag Marriete, Dankie vir julle positiewe terugvoering, en dat julle die stilte kon geniet. Kamers kan geselekteer word volgend die tariewe. Ons poog altyd om die beste diens te lewer, deurmiddel van Sonkrag en voldoende water vir 'n ononderbreking in geriewe, asook om Wi-fi wat agv ons solar installasie, en versterkers op die perseel, goeie netwerk lewer. Ons sien uit na julle volgende besoek, ek sal reel dat julle beskuitjies geniet in die kamer. vriendelike groete Dormio Bestuur.

Dorothy S
1 nag
5.0
Jul 2022

Very smart. Great stay, good food and friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Dormio Manor Guest Lodge
Joana, thanks was a pleasure in hosting you. Looking forward to your next booking. Kind regards. Dormio Management

Maria D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Beautiful guest house. Very clean, service fantastic and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Dormio Manor Guest Lodge
Good day Maria, Thank you very much for the good review. We hope to see you again soon! Best regards, Dormio Manor Guest Lodge

Claudia H
Kort verblyf
5.0
Apr 2019

It felt like home. Die personeel is baie vriendelik, en het my baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
Dormio Manor Guest Lodge
Goeiedag Claudia, Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop ons sien jou gou weer! Groete Dormio Manor Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 132
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 132
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Eckstraat 16, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApnN6EqEi4wxUM0ME8fQojPHZtrt6mW8VVPi92Hi3sjznojdCuF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 132 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 16 Van Eck Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.512772 29.202232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang