Dormio Manor Guest Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Elna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Gillian L - Mei 2024
Algehele gradering
Will definitely stay over again.
Clare S - Mei 2024
Algehele gradering
All perfect, lovely stay.
Jean-claude V - Mrt 2024
Algehele gradering
Very clean and friendly staff.
Dormio Manor Guest Lodge se terugvoer
Good day Jean, I appreciate your valued response. Our guest house is running on electronic gas geysers, and you need to adjust the water temperature. Apologies for any inconvenience. I'm looking forward to your next booking. Kind regards, Elna
Tanya K - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend! So beïndruk met hoe skoon die kamers en badkamers is!
Hester D - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike rustige atmosfeer.
Dormio Manor Guest Lodge se terugvoer
Hester,
Baie dankie, ek waardeer dit. Ek sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Elna
Joana H - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
Mariette M - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was skoon en die bed het baie lekker geslaap.
Dormio Manor Guest Lodge se terugvoer
Middag Marriete,
Dankie vir julle positiewe terugvoering, en dat julle die stilte kon geniet.
Kamers kan geselekteer word volgend die tariewe.
Ons poog altyd om die beste diens te lewer, deurmiddel van Sonkrag en voldoende water vir 'n ononderbreking in
geriewe, asook om Wi-fi wat agv ons solar installasie, en versterkers op die perseel, goeie netwerk lewer.
Ons sien uit na julle volgende besoek, ek sal reel dat julle beskuitjies geniet in die kamer.
vriendelike groete
Dormio Bestuur.
Dorothy S - Jul 2022
Algehele gradering
Very smart.
Dormio Manor Guest Lodge se terugvoer
Joana, thanks was a pleasure in hosting you. Looking forward to your next booking. Kind regards. Dormio Management
Maria D - Sep 2019
Algehele gradering
Beautiful guest house.
Dormio Manor Guest Lodge se terugvoer
Good day Maria,
Thank you very much for the good review. We hope to see you again soon!
Best regards,
Dormio Manor Guest Lodge
Claudia H - Apr 2019
Algehele gradering
It felt like home.
Dormio Manor Guest Lodge se terugvoer
Goeiedag Claudia,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop ons sien jou gou weer!
Groete
Dormio Manor Guest Lodge
Piet B - Okt 2019
Algehele gradering
Dit is 'n pragtige, goed toegeruste plek - die diens puik - die mense vriendelik en het lekker gebly.
Dormio Manor Guest Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Dormio Manor Guest Lodge.
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Eckstraat 16, Secunda, 2302, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang