Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dorpsig Cottage

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Grant E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Brilliant hosts and beautiful views. The surroundings are just beautiful and the owner is just one awesome person. There are loads of activities to do and they are all 10-15 minutes away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Incredible & breathtakingly beautiful. Apart from the obvious beauty and breathtakingly beautiful views from the cottage itself, the rustic atmosphere of farm life is ever present but with a cut above the rest in elegance. I stayed for a month with my partner and two children, and it was superb, cosy environment, with plenty of space. The outside patio is wonderful to entertain as we spent most of our evenings on it. Even though Paarl gets very hot in summer, the cottage remained cool due to how it is built. The best for last as they say, the owners of the cottage were so accommodating and wonderful down to earth, and extremely helpful in every way. Lovely to get to know them and spend time on the farm with them. I will definitely be returning for next holidays and special stays. Thank you for everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anlie L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2023

Perfekte plek vir oornag, na sakereis. Ja, my mense was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelyn C
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Fantasties. Die plek was asemrowend. Met die mooiste uitsig. Ons het dit vreeslik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabelle J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Vriendelike gasvrou. Baie netjiese plek. Gasvrou gaan uit haar pad om behulpsaam te wees. Plek is skoon en netjies. Pragtige uitsig. Genoeg braaihout word voorsien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik Nel D
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Mrt 2023

Pragtige plekkie op 'n plaas buite Paarl, die rustigheid was lekker. Dit het ons bietjie ontkant betrap dat jy deur iemand se plaaswerf moet ry om by die Cottage uit te kom. Daar word ook geadverteer dat 'n haardroër beskikbaar is in die eenheid, wat nie die geval is nie. Ons het die gasvrou gekontak en sy het ons verseker dat sy vir ons een sal bring - wat toe nooit gebeur het nie. Effens teleurgesteld daarin. Die waterkrisis was wel baie flink uitgesorteer - dankie daarvoor. Verder, 'n pragtige plekkie met die basiese wat 'n gevoel van rustigheid en plaas skep.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jean-Mari Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 000
R 2 000 R 1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Mineral Springs-plaas, Paarl, 7645, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ce0400ae5aee3d3840336ab4af33be64524fac46ea6e0a0bd36f1bf0bc4cb3a81acb9a5087055c69dde99ec55499c9b178c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 R101 Mineral Springs Farm 7645 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.753889416942 19.037686817613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang