Dorset Cottage
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornton-keeromstraat 8, Dieprivier, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Dorset Cottage is 'n lieflike selfsorg-kothuis naby Dieprivier in 'n bekoorlike voorstad in die suidelike voorstede van Kaapstad. Hierdie eenheid is privaat en dit is op die eienaars se perseel. Dit is naby Kirstenbosch, Tafelberg, Houtbaai se World of Birds en 'n paar strande en restaurante wat dit die ideale plek maak vir 'n rustige wegbreek.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die hooflsaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n enkelbed in die solderarea. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis het 'n tweeplaatstoof en 'n klein oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoeltjies. Die sitarea het 'n gemaklike bank, koffietafel en 'n TV met DStv.
Daar is gratis WiFi, 'n sprankelende swembad, buite eetarea en 'n losstaande braai. Die eenheid is naby 'n paar treinstasies en busroetes. Daar is veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roger Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Thornton-keeromstraat 8, Dieprivier, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Dorset Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 3 persone
- Geen kinders onder 7
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thornton-keeromstraat 8, Dieprivier, Kaapstad, 7800, Wes-Kaap