Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DOT J J B & B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 146 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Linda D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Waarde vir geld. Skoon en netjies. Heerlik! Naby aan al die besienswaardighede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie geniet. Dit was aangenaam om by DOT JJ B&B te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantastiese mense! Baie tuis gevoel. Baie nice ontbyt! Baie sentraal geleë. Eienaars se voorstelle van "have to do and see" was spot on. Hulle het waarde toegevoeg tot ons stunning Kaapse wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilda V
1 nag
4.4
Feb 2024

Goed. Kamer netjies. Ontbyt uit die boeke. Maar ongelukkig was die kamer verblyf nie lekker nie. Badkamerdeur wat by die kamer ontbreek, is nogal 'n probleem. Die kamer is wel netjies. Geen ventilasie, geen venster. Die badkamervenster wat na buite wys, was 'n probleem omdat daar geen privaatheid is wanneer mense daar deurloop nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Netjies en stil veilige omgewing. Vriendelik en hulpvaardige mense. Rustige omgewing. Waarde vir geld en die bed slaap heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Vriendelike eienaar. Dadelik tuis gevoel. Johan het ons vriendelik ontvang. Ons het tuis gevoel. Die kamer was ruim en alles het gewerk. Dit was skoon en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Everything expected, and more. The room was perfect, neat and clean. The bathroom was enormous. We took the B&B option and the breakfast portions were generous and delicious. The host was exceptionally friendly, and very good with suggestions of places to go in the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria N
Lang verblyf
5.0
Apr 2022

Baie vriendelike en gasvrye mense. Hulle gaan uit hul pad om gaste tuis te laat voel en stap daardie ekstra treë om mense te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Dit was baie goed. Die ontvangs was ver bo ons vuurmaak. Die gasvryheid van die eienaar was baie goed die ontbyt was net so goed. Sal volgende keer weer daar slaap die kamers was net so netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Absolutely fabulous. All I can say, is that relaxation is the main point of the visit, and relaxation and more is what I received. Thank you once again to Yolanda Joubert for the fabulous stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

DOT J J B & B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Des Pres-straat 33, De Zoete Inval, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsV7NkP4meACRMS6egS0AwRBlQjAaAC3A79YoXy3tzJaoA4fkwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 33 Des Pres Street De Zoete Inval 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.77576 18.96043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang