Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

DOT J J B & B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

DOT J J B & B Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 146

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 146 resensies vir DOT J J B & B
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Linda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Waarde vir geld. Skoon en netjies.

Heerlik! Naby aan al die besienswaardighede.

Chris L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Baie geniet.

Dit was aangenaam om by DOT JJ B&B te oornag.

Richard R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard R

Fantastiese mense! Baie tuis gevoel. Baie nice ontbyt!

Baie sentraal geleë. Eienaars se voorstelle van "have to do and see" was spot on. Hulle het waarde toegevoeg tot ons stunning Kaapse wegbreek.

Mathilda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda V

Goed.

Kamer netjies. Ontbyt uit die boeke. Maar ongelukkig was die kamer verblyf nie lekker nie. Badkamerdeur wat by die kamer ontbreek, is nogal 'n probleem. Die kamer is wel netjies. Geen ventilasie, geen venster. Die badkamervenster wat na buite wys, was 'n probleem omdat daar geen privaatheid is wanneer mense daar deurloop nie.

Hennie N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie N

Netjies en stil veilige omgewing.

Vriendelik en hulpvaardige mense. Rustige omgewing. Waarde vir geld en die bed slaap heerlik.

Francois K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois K

Vriendelike eienaar. Dadelik tuis gevoel.

Johan het ons vriendelik ontvang. Ons het tuis gevoel. Die kamer was ruim en alles het gewerk. Dit was skoon en baie netjies.

Robert E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert E

Everything expected, and more.

The room was perfect, neat and clean. The bathroom was enormous. We took the B&B option and the breakfast portions were generous and delicious. The host was exceptionally friendly, and very good with suggestions of places to go in the area.

Ria N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria N

Baie vriendelike en gasvrye mense.

Hulle gaan uit hul pad om gaste tuis te laat voel en stap daardie ekstra treë om mense te help.

Jan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Dit was baie goed.

Die ontvangs was ver bo ons vuurmaak. Die gasvryheid van die eienaar was baie goed die ontbyt was net so goed. Sal volgende keer weer daar slaap die kamers was net so netjies.

Nicole H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Absolutely fabulous.

All I can say, is that relaxation is the main point of the visit, and relaxation and more is what I received. Thank you once again to Yolanda Joubert for the fabulous stay.

Ian H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian H

Excellent.

Value for money. Safe and convenient to access local attractions.

Rhyn S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rhyn S

Warm, verwelkomend, top tots.

Dis nie net jou gewone slaapplek nie. Die eienaars gaan uit hul pad om jou tyd by hul gerieflik en so verwelkomend as moontlik te maak.

Kelsey K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsey K

Warm and welcoming.

Lovely breakfast. Comfy beds. Quiet location.

Basil D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil D

Die gasheer Johan was uitstekend en het ons welkom laat voel.

Gasheer is 'n vriendelike en aangename persoon en baie opreg. Laat jou voel asof jy by jou eie huis tuis is. Baie opreg in sy hanteer van ons as sy gaste.

Alida V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V

Lekker gerus in stil buurt.

Gasheer was vriendelik en behulpsaam. Die bad in die badkamer, was 'n bonus. Rustige en ontspanne atmosfeer. Goed toegeruste kamer en badkamer.

Mark F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark F

Perfect stopover for our event Paarl. Clean comfortable and great vslue.

Friendly welcome and easy access. Great self-catering option for our overnight stay.

Jenaide B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenaide B

Baie aangenaam.

Baie vriendelike mense.

Johannes L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes L

Vriendelik en behulpsaam

Sien sterre.

Janine W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W

Baie lekker

Baie lekker gekuier.

Susan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Uitstekend.

Pragtige mense,vons gaan definitief weer vir hulle kuier.

Gerrie P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie P

Ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik in die netjiese, goed toegruste eenheid gekuier.

Die eienaars het ons baie tuis laat voel.

Ian O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian O

Beslis 'n heerlike verblyf.

Ons is baie hartlik ontvang en het dadelik deel van die gesin gevoel. Alles was skoon en netjies, baie mooi en gerieflik. Die ontbyt was uit die boonste rakke en groot genoeg mens heeldag te hou. Ons is met goeie raad aangaande besienswaardighede bedien. 'n Baie aangename verblyf.

DOT J J B & B se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie.
Dot en Johan

DOT J J B & B
Chaneill G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaneill G

The stay was amazing .

The owners were very welcoming.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die verblyf was ongelooflik.

Die eienaars was baie verwelkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chrismarie B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismarie B

Baie vriendelike mense met heerlike ontbyt.

Bekostigbaar, ideaal vir oornagverblyf - sal beslis weer gaan.

Simone K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone K

Excellent service.

Very welcoming, will certainly recommend to family and friends. Dot and her husband exceeded our expectations. Thank you very much.

Annemie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie L

Wonderlike gasheer en gasvrou met net die regte hoeveelheid persoonlike aandag.

Ideale ligging vir dit waarvoor ons verblyf benodig het. Wonderlike mense wat agteroor buig om hul gaste so welkom en tuis as moontlik te laat voel. Alles baie skoon en netjies met ‘n heerlike ontbyt.

Mikhail P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mikhail P

Perfect place with perfect hosts.

Dot and Johann are wonderful hosts and very friendly. The morning breakfast are awesome.

Lisa G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa G

Gerieflik, kalm atmosfeer en vriendelike diens!

Baie dankie vir 'n lekker verblyf! Ons was goed verwelkom en die plek was baie netjies en gerieflik! Ons hiet dit vreeslik geniet. En die ontbyt? Wow. Dit was lieflik, Tannie Dot. Ons sal weer kom!

Heidi S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi S

Skoon en netjiese kamer met baie gemaklike bed.

Baie skoon en netjies. Bed was baie gemaklik. Heerlike groot ontbyt geniet die volgende oggend voordat ons vertrek het. Baie dankie. Net nie geweet dat ons kar buite moes geslaap het nie.

Eben B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eben B

Baie lekker en netjies.

Die eienaars is lieflike mense, die kamer netjies en volledig en alles werk goed. Rook-area buite is beskut en maklik bereikbaar en netjies. Geriewe is uitstekend. Werklik lekker plek om te bly.

Fanie J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie J

Gasvry en aangenaam.

Gasvry ontvang en enige onduidelikhede is uit die weg geruim. Gee om vir die welstand van die besoekers.

Ronel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel V

Gerieflik, netjies, baie gasvry.

Dit verblyf is gerieflik. Kamers baie skoon. Ontbyt baie lekker.

Hartwig L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hartwig L

Lekker, beveel dit met vrymoedigheid aan.

Sien sterre.

Niel J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Niel J

Baie aangenaam en vriendelike diens.

Sal definitief weer daar tuis gaan, gasheer laat gaste welkom voel en doen baie moeite, was baie lekker.

Trevor S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor S

Awesome.

Very nice, awesome host and best breakfasts ever.

Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Annalize L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalize L

Beslis lekker geslaap.

Vriendelike, huislike atmosfeer en lekker kos!

Shelley-lee A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelley-lee A

A very pleasant stay.

Dot and Johan are a lovely couple who made us feel very at home. Would definitely recommend to anyone looking for accommodation in Paarl.

Rowena P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowena P

Dit was lieflik.

Ons het baie lekker saam met Tannie Dot en Oom Johan gekuier,hulle was so gasvry. Ek het gevoel ek is tuis en my man het vreeslik hulle geselskap geniet. Elke keer as ons terug gekom het van 'n uitstappie was ons kamer skoon gemaak.

Pieter V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Goeie waarde vir geld, uitstekende gasvryheid.

Goed geleë in rustige omgewing naby toegangsroetes na ander besienswaardighede, netjies en uitstaande gasvryheid.

Coert G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coert G

Wonderlike, waarde vir geld akkommodasie met ongelooflike kliëntediens.

Dot en Johan is vriendelike, gasvrye eienaars wat uit hulle pad gaan om gaste welkom te laat voel. Akkommodasie is bo-verwagting van vyfstergehalte en ontbyt was ongelooflik. Definitief waarde vir geld en sal die gastehuis aanbeveel by vriende en kenisse!

Jaco V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Lekker naby aan die Paarl, netjies en baie geskik vir enkel-besigheidsreisiger.

Op aankoms was ek bietjie bekommerd, maar het gevind dit is baie geskik vir 'n enkelreisiger. Mense het my vriendelik ontvang en die ontbyt was 'n lekker porsie wat my deur die dag kon neem.

Michael W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael W

Tuis gevoel!

Baie skoon en baie welkom gevoel. Die ontbyt was heerlik!

Josua & Patronella H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josua & Patronella H

Hoogs tevrede.

Die eer kom die Here Jesus toe vir besondere guns wat ons te beurt geval het om Johan en Dot as nuwe vriende te ontmoet en dit met respek bedoel. `n Rusplek langs die pad. Bravo!

Nico S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Waarde vir geld, netjiese verblyf en goeie ligging.

Hartlike ontvangs. Skoon en gerieflike kamer. Heerlike ontbyt. Dot en Johan doen regtig baie moeite vir gaste.

Amika O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amika O

Baie lekker en gerieflik gewees.

Dit was 'n voorreg om by DOT JJ B & B te oornag.

Daleen C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen C

Was awesome om by daar te bly.

Dit was awesome om by hulle te bly. Netjies. Vriendelik en behulpsaam.

Marizane M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizane M

Baie aangenaam en gerieflik.

Hartlike ontvangs met skoon end gerieflike kamer en heerlike ontbyt. Doen regtig baie moeite vir gaste.

Elize V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Skoon en netjiese kamer, baie vriendelike eienaars.

Dit was net 'n plesier! Ek sal definitief weer daar gaan bly!

Appie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Appie D

Vriendelik, warm en skoon.

Dot en Johan het ons baie vriendelik ontvang en spesiaal laat voel. Die ontbyt was uit die boeke, dankie.

Hannes S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Netjies, skoon, heerlike ontbyt.

Goeie ontvangs, netjies en skoon kamers, heerlike ontbyt. Vriendelike eienaars. Dankie Dot en Johan, julle is puik gashere.

Rinke S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rinke S

Fantasties.

Baie goeie diens en goeie ligging.

Otto W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Otto W

Goeie waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, sal beslis weer daar bly.

Ena G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ena G

Goeie waarde vir geld met 'n heerlike huislike atmosfeer.

Baie goeie, netjiese verblyf met als wat 'n mens kan nodig het. Uitstekende ontbyt waarmee moeite gedoen word.

Koos S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S

Goeie waarde vir geld.

Alhoewel ek meer gewoond is aan buitekamers, het ek maklik aangepas by die binnenshuise kamers. Die inkopiesentrum binne 2 km is 'n groot plus punt vir aandetes. Die ontbyt was baie goed en selfs beter as duurder gastehuise in Paarl.

Dennis M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis M

Good, but not exceptional.

Fair value. Clean, neat, on street parking not ideal.

DOT J J B & B se terugvoer

Beste Dennis,
Baie dankie vir jou resensie.
Jammer dat jy ontevrede was om buite in die straat te parkeer, maar dit was jou keuse aangesien jy wel jou eie "remote" aan jou kamersleutelhouer gehad het om binne te parkeer. Ons maak ook altyd plek vir ons gaste ook in die motorhuis.
Vriendelike Groete,
Dot

DOT J J B & B
Lourens S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S

Stil en rustig.

TV was 'n bietjie onduidelik in die kamer op sekere kanale, maar ek het dit nie nodig gehad nie. Veilige parkering, gaan 'n bietjie moeilik wees as die gastehuis vol is. Maar verder was dit baie lekker en vriendelike mense wat jou graag wil help. Heerlike ontbyt wat net reg vir my was om krag te gee vir die dag. Bed het heerlik geslaap. Definitief waarde vir jou geld.

Leon D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon D

DOT J J B & B's owners are very professional and friendly.

Great hospitality. We will make use of your accommodation again when visiting Paarl. It was a pleasure to stay at your place.

Marie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Ons het die verblyf daar baie geniet.

Ons ontvangs was hartlik en ons was gou tuis. Alles is skoon, netjies en smaakvol. Die ontbyt was smaaklik en baie keurig voorgesit. Hulle verdien 'n pluimpie.

Gerrit L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit L

Ons het welkom gevoel.

Ons is vriendelik ontvang en Dot was baie tegemoetkomend wat betref ons inkomtyd, nadat ons ingeklok het. Nooit gevoel inbreuk word op ons privaatheid gemaak.

Marlize O - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlize O

Vriendelik en netjies.

Goeie oornagverblyf sentraal geleë.

Mnr Jc (len) H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mnr Jc (len) H

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld, vriendelike diens.

Hanette S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hanette S

Wat 'n vriendelike oom en tannie.

Ons het net die gastehuis gebruik om te oornag na 'n troue, maar al wat nie so lekker was nie, is ons kar wat buite op die straat moes staan, die tannie het gesê daar sal staanplek vir ons kar wees agter 'n hek maar toe ons na 24:00 daar kom was die staanplek gevat en moes ons maar buite op die straat parkeer. Maar die tannie en oom is baie vriendelik en hulle gee ook 'n groot ontbyt. Die kamers is baie netjies en skoon.

Heather S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather S

Home away from home.

We were beautifully welcomed. The accommodation is homely and beautifully furnished, clean and tidy. I will definitely recommend DOT J J B & B to family and friends. Thanks again Dot and Johan.

Madeli B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeli B

Warm en huislik.

By die meeste plekke klok jy in en uit omdat dit maar die manier is waarop mens dit doen, maar hier is ons met soveel vriendelikheid en liefde ontvang. Oom Johan en Tannie Dot is besondere mense wie regtig die ekstra myl loop om jou welkom te laat voel! Die huislikheid en lekker ontbyt is om terug huis toe van te skryf! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Christelle V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V

Gerieflik, netjies, mooi en skoon.

Vir 'n vinnige, bekostigbare, mooi en skoon verblyf opsie is Dot J J B&B altyd 'n voortreflike wenner. Dis gerieflik naby aan die snelweg en die kamers is pragtig ingerig. Mens voel nooit oorbodig en die ontvangs is altyd vreeslik warm amper soos om vir familie te gaan kuier.

Elize B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Lekker plek - Lekker mense.

Ongelooflike lekker gastehuis. Netjies en skoon. Sal dit vir seker aanbeveel! Fantastiese ontbyt. So gemaklike mense - Dot en Johan! Kan nie verkeerd gaan om hier te bly nie!

Loraine V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V

Kan met een woord beskryf fantasties!

Dot en Johan is die mees gasvrye mense wat daar is, hulle het ons welkom laat voel van die eerste oomblik af. Heerlike huislike atmosfeer, en die ontbyt was uit die boonste rakke, pragtige veilige en skoon netjiese gastehuis. Weereens baie dankie.

Trix V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix V

Baie lekker.

Netjiese, skoon kamers en heerlike ontbyt. Net van die hoofpad af so ligging is ook perfek.

Riaan B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Baie gawe plek om te bly en baie gasvrye mense.

Die plek is baie skoon en n plesier om in te bly.

Ricardo V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo V

Die vriendelikste en bedagsaamste mense ooit, die plek is aangenaam.

Ek beveel dit ten sterkste aan en sal beslis weer daar gaan bly. Die vriendelikheid van Dot en Johan is soos familie. Ek en my gesin het die verblyf uiters geniet.

Rudi S - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Uitstekend.

Die beste verblyf in Paarl.

Anja V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja V

Netjies, rustig en beslis die geld werd.

Ek sal die verblyf beslis aanbeveel. Die aircon van die een kamer het egter nie gewerk nie, maar dit was die enigste negatiewe punt.

DOT J J B & B se terugvoer

Beste Anja
Baie dankie vir die resensie. Die kamer waarna jy verwys se Aircon werk , die kragprop het julle nie ingedruk nie. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Dit was vir ons aangenaam om julle by ons te hê. Vriendelike Groete Dot

DOT J J B & B
Pierre A - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre A

Heerlik gebly.

Dot en Johan is vreeslik gasvry. Een van ons familielede, wat nie saam met ons daar gebly het nie, het saam met ons in die oggende kon saam ontbyt eet teen 'n ekstra footjie. Ons het vreeslik tuis gevoel. Die kamers en badkamers is baie skoon en netjies en die omgewing is baie veilig. Vreeslik baie dankie vir die lekker ontbyt in die oggende. Ons het rêrig baie lekker gebly.

George L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L

Baie rustige atmosfeer.

Dit het 'n baie rustige atmosfeer.

Nico V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Dit was 'n baie aangename oorslaap in 'n vriendelike omgewing.

Dot J J B & B is 'n uiters bekostigbare B & B. Die kamer was onberispelik netjies en die badkamer lieflik. Die ontbyt was heerlik. Ons het op 'n warm dag aangekom en het die lugreëling verwelkom. Dot en Johan is dierbare mense, wat ons dadelik laat tuis voel het.

Jackie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie K

Gemaklik, heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Ons het heerlik gebly, en het geen klagtes nie.

Willem P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P

Rustig met 'n heerlike ontbyt.

Aangename en vriendelike mense wat jou laat tuis voel.

Maryna L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L

Gasvrye warm mense!

Baie lekker gebly vir 6 dae! Gasvrye en warm Dot en Johan wat heerlike ontbyte bedien het! Lekker verskeidenheid ook! Ons sal verseker die gastehuis aanbeveel!

Shane J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shane J

We had a lovely time and Dot was very friendly and helpful to our needs.

See stars.

Jo-ann G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann G

Regtig wonderlik, kan ten sterkste aanbeveel!

Heerlik gebly, baie oulike B&B, gasvry, netjies en 'n heerlike ontbyt!

Antrolita S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antrolita S

Die mense was baie vriendelik.

Ons sal weer daarheen gaan.

DOT J J B & B se terugvoer

Ons sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Groete Dot & Johan

DOT J J B & B
Sanette F - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette F

'n Ware TUISKOMS!

Vriendelike, warm ontvangs deur mense-mense. Pynlik netjiese, gemaklike,praktiese geriewe. Heerlike ontbyt, voorberei met liefde. Ideale ligging naby die snelweg en winkelsentrum. Besliste aanbeveling!

Drikus V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Drikus V

Lekkerste ontbyt en oorgenoeg, swembad en aircon vir die hitte, baie vriendelik en baie skoon! Het heerlik gebly!

Dit is baie skoon en netjies. Die swembad en die aircon in die kamer was perfek vir die Desemberhitte in die Paarl. Het 'n ongelooflike lekker ontbyt gehad die volgende oggend. Baie dankie vir die moeite wat julle vir ons gemaak het!

Andrew M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew M

Hulle was uitstekend. Ek en my vrou het dit geniet.

Die plek was skoon en netjies. Die eienaars was aangenaam en die ontbyt was perfek.

Annelie M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie M

Dot en Johan was baie vriendelike mense en het ons sommer laat voel asof ons tuis is in ons eie huis.

Hulle plek is baie netjies en ek sal enige persoon aanraai om daar te oornag. Dit is baie veilig en 'n baie rustige omgewing.

John R - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John R

Vriendelike, gemaklike verblyf

Dot JJ B&B is goed geleë en bied skoon, gemaklike oornaggeriewe. Die twee gashere is vriendelik en tegemoetkomend en dit was 'n plesier om hulle te ontmoet. Die ontbyt was heerlik. Die slaapkamer en badkamer bied alles wat 'n reisiger benodig en die B&B word sterk aanbeveel.

DOT J J B & B se terugvoer

Hallo John
Julle is altyd welkom Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê
Groete Dot & Johan

DOT J J B & B
Willie S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie S

Wonderlike gasvryheid.

Ek het Dot J J B&B gekies a.g.v die goeie resensies wat geskryf was. Dot en Johan se gasvryheid maak beslis mens se verblyf hier die moeite werd! Die kamers is skoon, met heerlike skoon beddegoed en lugversorging in die kamers. Die kamers se ingange is wel almal binne die woonhuis, maar dit was geen probleem nie. Hulle bedien ook 'n heerlike ontbyt. Al wat my gepla het was dat die B&B naby aan die snelweg is en indien mens nie die lugversorging aan het nie, is die verkeer nogal steurend.

Trienie L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Trienie L

Gasvrye ontvangs, maar sou gehou het van meer privaatheid!

Gasvrye eienaars, maar die feit dat die huis gedeel word met die eienaars is effens ongemaklik. Sou ook gehou het van kleiner, meer intieme etenstafels i.p.v. die een groot tafel vir alle gaste.

DOT J J B & B se terugvoer

Beste Trienie

'n B & B is deel van 'n huis en word gedeel met die eienaars. 'n Gaste huis en Lodge is heeltemal ander akkommodasie asook 'n selfsorgeenheid. Ons het twee tafels waar ons ontbyt bedien vir ons gaste, julle het elke oggend julle eie tafel gehad. Jammer vir die ongerief
Vriendelike Groete Dot

DOT J J B & B
Kayle W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayle W

Baie netjiese plekkie met baie vriendelike mense!

Baie netjiese slaapplek met heerlike ontbyt. Sal enige tyd voorstel as 'n lieflike oornag of selfs langer blyplek!

Carol J - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol J

What friendly owners!

Rooms are very cool and clean and the breakfast starter is a must taste. Secure parking behind a remote controller gate and no problems coming and going at any time of day or night.

Mariska R - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R

Dierbare mense wat jou so tuis laat voel. Dit voel skoon of jy by jou ma se huis is.

Wat 'n aangename ervaring. Goed geleë en meer as bekostigbaar teenoor sy mededingers.Geen ander B&B kan jou so tuis laat voel nie. Die eienaars voel soos familie en sal uit hul pad gaan om jou tuis te laat voel. Ek sal beslis weer daar 'n draai gaan maak!

Juanita P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita P

Onvergeetlik lekker.

Dit was so lekker en skoon. Die eienaars is so gasvry en laat mens tuis voel. Ek beveel dit vir enige persoon wat 'n lekker nagrus wil hê.

Heleen V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V

Uitstekende diens en waarde vir geld. Fantastiese mense!

Ons was vier mense, twee volwassenes en twee tieners. Die kamers is heerlik gemaklik, lekker beddegoed en kussings met oorgenoeg warm water beskikbaar. Niks kan 'n mens egter voorberei op die hartlike gasvryheid van Johan en Dot nie! Nog nooit het ek in 'n gastehuis gebly waar die eienaars my so uitgeboul het nie! Om nie eers te praat van die heerlike bottel wyn wat Johan op die ingewing van die oomblik met ons gedeel het nie. Baie dankie Johan en Dot! Julle sal ons beslis weer sien!

Cindy M - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M

Die beste verblyf in 'n rustige area en die vriendelikste gasheer en -vrou.

As gesin was ons aangenaam verras met die vriendelikste ontvangs. Ons het onmiddellik tuis gevoel. In ons geliefde taal kon ons met gemak kommunikeer. Die huislike atmosfeer het ons nie eenkeer huistoe laat verlang. Dankie vir alles en die heerlike ontbyt. Julle was wonderlik.

Sonia H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H

Gevoel soos om by familie te kuier.

Baie dankie, ons het heerlik gekuier. As pa, ma en twee volwasse dogters, was dit ons eerste saamkuier in 'n lang tyd en ons het gevoel of ons by ons eie huis gekuier het. Met aankoms was ons ontvang soos familie wat lank laas gesien is en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Skoon, netjiese, koel kamers het ons verwelkom en ons kon skoene uitskop en ontspan. Ons het heerlik rustig geslaap. Die ontbyt was baie lekker en smaakvol. Ons sal beslis weer by Dot en Johan gaan "kuier" sou ons Kaap se kant toe gaan en hulle ook aanbeveel vir vriende.

Antoinette R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Alles was in orde, geen probleme.

Baie gerieflike kamer en het die een aand verblyf geniet. Die eienaars is baie gasvry en hulpvaardig.

Tina W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina W

Baie aangename verblyf en as ons ooit daardie kant toe kom, sal ons definitief weer by julle kom slapies.

Ons het van die buiteland terug gekom en met al ons bagasie hier kom oornag. Met geruste harte kon ons lekker slaap en het die volgende oggend heerlike ontbyt gehad en ook sommer 'n lekker geselsie met Dot en JJ.

Kevin C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin C

Ons verbly was kort maar rustig en gerieflik.

Dit was 'n goeie ervaring om by DOT JJ B&B te oornag. Die kamers was goed toegerus en pynlik skoon. Die eienaars was baie vriendelik en het goeie menslike eienskappe. Baie dankie ook aan die reisagent wat alles moontlik gemaak het.

Ronald S - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald S

My verblyf was aangenaam!

Netjiese verblyf net 'n klipgooi vanaf die winkelsentrum. Alles gerieflik en aangename gasvryheid.

Suzani E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzani E

Ek sal weer kom.

Goeie diens en goeie kos.

Marietjie D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Baie lekker!

Mooi kamers teen beste tariewe!

Deon R - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Baie lekker en aangenaam.

Verblyf was baie aangenaam en die eienaars is puik mense.

Marius B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Gasvryheid uit die boonste rakke!

Vriendelike diens. Ons het welkom gevoel vanaf die tyd dat ek aanwysings per telefoon aangevra het tot die oomblik dat ons vertrek het. 'n Huis weg van jou huis!

Wladyslaw C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wladyslaw C

Very homely, friendly, clean and tastefully decorated.

The rooms and bathrooms were exceptionally clean and well fitted and decorated. The swimming pool was clean and accessible. Dot and Johan were very friendly and ensured that we were comfortable. Breakfast was served promptly and was excellent. A good variety of fruit and hot options were available.

Ronnie D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie D

Baie skoon en netjies beste waarde vir geld.

Jy kan maar gerus hier bly. Kos was great en so ook die gasheer.

Rikus H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus H

Vriendelike eienaars en bekostigbare verblyf!

Mense-mense! Waarde vir jou geld. Kan dit verseker aanbeveel.

Pieter C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Uiters aangename en gerieflike verblyf!

Die gasheer en gasvrou, Johan en Dot, doen alles in hulle vermoë om die kuier by hulle so aangenaam moontlik te maak. Parkering is min, maar hulle sal selfs hulle eie motors buite laat staan om seker te maak dat die gas parkering agter die geslote hek het. Baie dankie julle, ons het lekker by julle gekuier!

Rudi S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Baie, baie lekker!

Lekkerder sal jy nie bly nie. Johan en Dot is fantasties.

Danica V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danica V

Heerlike tuiste weg van die huis!

Fantastiese waarde vir geld; sal beslis weer kom!

Loraine D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Loraine D

Gasvry, vriendelik en baie lekker.

Ons is baie vriendelik verwelkom. Johan het seker gemaak die kinders voel tuis. Die ontbyt was 'n vriendelike verrassing en ons het dit elke oggend geniet. Johan en Dott stel belang in hulle gaste en gesels graag. Baie dankie vir die heerlike kuier, ons sal julle weer sien.

Marie H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Baie gasvry.

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang. Lekker koel kamers wat baie netjies was, met 'n heerlike ontbyt. Daar was geen tekort nie.

Mandy K - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandy K

Rustige nag in 'n goed toegeruste kamer en goeie waarde vir geld.

Sien die sterre.

Johan K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Hierdie plek was oor en oor en oor een van die beste plekke waar ons al oornag het. Alles pynlik netjies en skoon. Johan en Dot uiters profesioneel en vriendelik. Mens voel onmiddelik welkom, amper soos om vir ou vriende te gaan kuier. Die ontbyt die volgende oggend meer as uit die

Johan en Dot uiters professioneel en vriendelik. Mens voel onmiddellik welkom, amper soos om vir ou vriende te gaan kuier. Die ontbyt die volgende oggend meer as uit die heel boonste rakke. Ek sal beslis weer hier oornag en kan Dot JJ B&B aanbeveel by enige persoon wat meer as waarde vir hulle geld soek.

Iwalda B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwalda B

Netjiese fasiliteite. Heerlike ontbyt.

Gerieflik, skoon, netjies en veilig. Sal graag weer hier wil oorbly. Heerlike, groot ontbyt!

Sarel E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel E

Aangenaam.

Dot en Johan is baie vriendelike en behulpsame mense, ons sou graag langer tyd saam met hulle wou spandeer. Ons kamer het aan ons verwagtinge voldoen en die ontbyt was heerlik.

Soreen G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Soreen G

Doodtevrede.

Sal dit aanbeveel vir verblyf. Maklike teogang vanaf die N1 en sentraal tot baie toeristebestemmings.

Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Hannes V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

A great pleasure to stay with them

The owners are very accommodating and friendly, you feel at home as soon as you enter.

Sanette V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Villeen S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Villeen S

Waarde vir geld - netjies, gesellig, vriendelike diens!

Lekker gebly - kamer & badkamer baie netjies en skoon, vriendelike ontvangs - het alles gehad wat ons nodig gehad het, sal aanbeveel!

Johan F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Lekker slaap, heerlike plaas ontbyt.

Baie lekker gebly. Akkommodasie was netjies en skoon en gasvryheid uit boonste rakke.

Carmen H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen H

Excellent and value for money!

Our stay at DOT J J B & B was just what we needed. Dot and Johan are the friendliest and most accommodating couple who catered to our every need. The breakfast was outstanding as it's like having a 3 course meal!! We are definately planning to go back there again when we are in the region and would recommend to anyone!! Our room was very comfortable up to the feathery pillows on the bed, the aircon, tv as well as bar fridge! Well done Dot and Johan, Kindest regards, Carmen & Gavin Hendricks

Celeste B - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B

Baie Vriendelike Mense!!!

Die vriendelikheid MAAK hierdie plek baie besonders. Sal enige tyd weer gaan.

Michele P - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele P

Very nice stay. Everything we needed and very pleasant people.

Would go again. Rooms were very comfortable and clean and bathrooms were lovely. Breakfast was beautifully presented and tasted good.

Sophie C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie C

Lovely Stay

Great value for money and very friendly hosts. A home from home experience.

Louis K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis K

Genotvol!

Baie lekker en gasvry!

Dirk B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Veilige area en heerlike ontbyt!

Sien die sterre hieronder.

Philip G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G

Dot en JJ se gasvryheid is tops!

Ons was vanaf Kaapstad lughawe op pad Oudtshoorn toe en het baie laat (na 11:30) aangekom waar ons gasvrou en heer vir ons gewag het. Die verblyf was perfek.

Carol L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol L

Very pleasant stay!

It was a very pleasurable stay. Very hospitable couple and all needs catered for.

Marientjie V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marientjie V

Aangenaam!

Aan te beveel, baie goeie gasvryheid.

Johan B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Good value for money

Friendly, hospitable staff.

Johanna D - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D

Dit was 'n gerieflike oorslaap.

Ons is baie vriendelik ontvang, en die kamer en badkamer was pragtig en baie skoon.

Channel S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Channel S

Baie netjiese verblyf en met gasvryheid ontvang!

Ons het ons verblyf baie geniet! Almal was gasvry en behulpsaam. Ontbyt was uit die boonste rakke! Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand om daar tuis te gaan as hulle in Paarl is.

Anina B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anina B

Vriendelike diens, gasvry en hulpvaardig.

Sien die sterre hieronder.

Clifford G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford G

Very neat and homely!

I enjoyed the stay. A lovely host and the room I had was very well laid out.

Gordon M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon M

Dit was n aangename en opreg vriendelike verblyf. Dankie

Verseker van die skoonste, gemaklikste en vriendelikste verblyf. Sal dit beslis weer gebruik en aanbeveel.

Dan V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan V

Lekke oornag.

Baie goeie gasvryheid. Ek bly graag weer daar wanneer ek net 'n skoon, aangename oornagplek benodig.

Camille N - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camille N

Great alternative if needing a spot close to the wine farms

We needed a reasonably priced place to stay for 1 night as we were attending a wedding at Vrede en Lust. Dot and her husband were very welcoming, and made us feel at home. The breakfast the next morning is such good value for money! Would highly recommend if someone else is in a similar situation and needs a home for a night or 2 :)

Hayley B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley B

Ek het baie tuis gevoel, en die mense was baie vriendelik met goeie kliëntediens.

Verseker 'n nommer 1 keuse vir oornag-verblyf in die Wes-Kaap. 'n Goeie prys met baie goeie kliëntediens. Ons het baie veilig gevoel, en die kamer was altyd skoon. Baie, baie dankie!

Hendrik O - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Martin M - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin M

Baie lekker! Was geweldig beïndruk met die aangename verblyf en ontbyt!

Indien jy na waarde vir jou geld in die Paarl soek, hoef jy nie verder as DOT JJ te soek nie! Voorwaar 'n JUWEEL wat jou stoutste verwagtinge sal oortref. Maklik en gerieflik naby alle belangrike plekke.

Danelle J - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Danelle J

Absolute waarde vir geld!

Baie dankie vir die gasvryheid en vriendelike, flink diens ... ook dankie vir 'n heerlike ontbyt! Ons sal julle graag aanbeveel!

Kobus K - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Baie aangenaam!

'n Aangename atmosfeer. Ons het baie lekker gerus en die heerlike ontbyt geniet. Dankie vir die gasvryheid!

Elsabe H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsabe H

Baie lekker!

Lekker gebly. Basiese verblyf maar dit was net wat ons nodig gehad het. Lekker sentraal gelee. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Rina M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

Kan aanbeveel word.

Met aankoms het ons dadelik welkom gevoel. Ontbyt is baie keurig voorgesit, en smaaklik.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Des Pres-straat 33, De Zoete Inval, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsV7NkP4meACRMS6egS0AwRBlQjAaAC3A79YoXy3tzJaoA4fkwi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 146 5 1 5 33 Des Pres Street De Zoete Inval 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.77576 18.96043

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang