Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pezula Double Storey Luxury - SL9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheerline-singel 9, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 300 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pezula Double Storey Luxury - SL9 is 'n ruim selfsorghuis in die Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die eiendom bied slaapplek aan 10 persone en spog met lieflike uitsigte oor die landgoed en die verre see.

Dié dubbelverdieping-vakansiehuis beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad; die hoofslaapkamer lei na die balkon. Die tweede slaapkamer is ook toegerus met 'n koninggrootte-bed; die derde en vierde kamers het elk 2 enkelbeddens, en die vyfde kamer het 'n dubbelbed.

Die oopplan, volledig toegeruste kombuis bevat die nodige toebehore om maaltye te kook. Daar is ook 'n aparte opwasarea. Die kombuis het 'n deur wat oopmaak na 'n afgesonderde, beskutte patio wat 'n ingeboude braaigeriewe het.

Die aangrensende eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en die sitkamer lei na 'n vermaakarea wat spog met 'n buitemeubels en 'n randvloei-swembad. 'n Dubbelmotorhuis is beskikbaar vir 3 motors om in te parkeer.

Gaste het toegang tot die bekroonde 18 putjie-gholfbaan, 'n buiteswembad en klubhuis, 'n tennisbaan in die landgoed. Daar is ook 'n 5-ster-hotel in die landgoed, wat 'n spa, gimnasium, 'n ouderdomsbeperkte binnenshuise verhitte swembad, 2 restaurante en 'n speelarea vir kinders bied.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Pezula Double Storey Luxury - SL9
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Sheerline-singel 9, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pezula Double Storey Luxury - SL9 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sheerline-singel 9, Pezula Gholflandgoed, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACEyC9GviXN4V7WK83TI48ExfzIlK70atMYzZjEx4wtiV7PGFmr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 9 Sheerline Close Pezula Golf Estate 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.068200771716 23.094582927578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang