Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Douglas Drift

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Joubert R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2024

"'n Perfekte oornag-verblyf bestemming. Skoon, netjies, gasvry. Wat 'n heerlike oornag-plek. Die linne kraakvars, die matrasse hemels, dit was regtig wat ons nodig gehad het vir oornag-verblyf. Ons ontvangs was uit die boonste rakke. Die "brakke" was definitief deel van die gasvryheidsbedryf, super vriendelik Lieflike plek. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kitana D
1 nag Besigheidsreis
1.0
Apr 2024

Terrible - Bats in the room. My team had reported back that their stay was highly uncomfortable and even had bats in their room

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jean-pierre B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Pleasant stay. We had a pleasant stay and will call again. Located out of town so you can enjoy the quietness of nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilonka P
1 nag
4.8
Mei 2021

Rustig, vreedsaam, sielsverrykend. Uit die staanspoor was die kommunikasie nog voor ek ingeboek het fantasties, met aanwysings, telefoonnommers en besonderhede. By aankoms was ek vriendelik gegroet, gewys waar my verblyf is en die basiese inligting van die perseel gegee. Die rustigheid en netheid het my in vervoering. Ek het dadelik tuis en veilig gevoel - asof ek by jarelange vriende bly. Ek sal definitief weer daar aanklop vir verblyf en met groot liefde verblyf aanbeveel daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Debra-Lee
Douglas Drift
Thank-you so much for the review. We would love to welcome you back any time. Kind Regards Debs Taylor @ Underberg Accommodation and Craig from Douglas Drift.

Tallies T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Vriendelike ontvangs. Baie mooi uitsig en vriendlik ontvang. Naby aan die Sanipas en historical sights.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie pragtig en rustig en stil en veilige akkommodasie. Douglas Drift is 'n absolute aanbeveling. Die eienaars is baie vriendelik en ordentlik en hou hulle plek baie skoon. Die plekkie is bietjie uit die dorp so daar is rustigheid sonder enige geraas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2019

Was baie lekker en gerieflik. Beskostigbare, skoon en netjiese verblyf. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek in daardie area. Baie dankie! Ons het dit geniet!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2019

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.2
Mei 2019

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hantie P
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2019

Netjies en gerieflik. Lekker gebly, maar die adres op die webtuiste is verkeerd, Ons het meer as 'n uur lank na die plek gesoek.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Debra-Lee Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 35

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Scottsonweg 12, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA082126afc05f18c8f395233926ab3fe653bee94643ce68ccab2ec569423864cf70bd83692005a835e580340a22344da8a3a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 10 Scottson Road Scottston Valley 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.805445234454 29.477947797623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang