Douglas Drift
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scottsonweg 12, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Douglas Drift is 'n knus, familiebestuurde selfsorgeenheid met pragtige tuine wat tot by die rivierfront strek. Die verblyf het 2 gerieflike, eenvoudige kothuise.
Rosemary het slaapplek vir 4 gaste, 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die aparte, ruim, oopplan-leefarea sluit 'n eetarea, sitarea en kombuis in. Die kothuis maak lei na 'n tuin met 'n braai-area.
Ol Thumper is 'n ateljeewoonstel met slaapplek vir 3 gaste en 'n baba. Dit het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n bababed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Die oopplan-area beskik oor 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond en yskassie.
Die verblyf is troeteldiervriendelik en ideaal vir kinders. Daar is WiFi, maar geen TV of kaggel nie. 'n Verwarmer en elektriese komberse word voorsien. Geniet stap, visvang, swem, roetedraf, of ontspan bloot by hierdie bekoorlike Berg-wegbreek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Debra-Lee Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 42
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Scottsonweg 12, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Douglas Drift het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scottsonweg 12, Scottston Valley, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal