Douglas Villas
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. 'n TV met DStv,Netflix en YouTube is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en lugversorging en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode. Die TV het DStv, Netflix en YouTube. Hierdie eenheid kan saam met die kothuis bespreek word om slaapplek aan 5 te bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die tweeslaapkamer-eenheid het 'n gedeelde badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het net 'n stort. Daar is 'n TV met DStv, Netflix en YouTube. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. Rook is verbode in die kamer. Beide die kamers het lugversorging in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Internet koppeling
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste met lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n TV met DStv Now, Netflix en Youtube is beskikbaar, daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe. Rook is verbode in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en lugversorging, daar is 'n driekwartbed en 'n staanwaaier in die leefarea en die eenheid het 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kothuis het ook 'n toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n sitarea. Daar is 'n TV met DStv Now, Netflix en YouTube en gaste het toegang tot 'n privaat stoep en onderdakparkeerplek. Rook is verbode in die eenheid. Dit kan saam met die dubbelkamer bespreek word om slaapplek aan 5 te bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Tv
Prys sluit in
Slegs verblyf
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Douglasstraat 22a, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang