Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Douglas Villas

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Yolandie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Aandag aan kleiner detail wat baie tel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

'n Baie aangename, uiters aanbeveelbare blyplek. Pierre is 'n fantastiese gasheer. Ons was onmiddelik in kennis gestel d.m.v. Whatsapp waar die plek is, wat sy aankoms- en vertrektye is. Selfs op versoek, aanbevelings van eetplekke met 'n Google verwysing van waar dit geleë is. Die ligging is perfek, veral as jy hospitaalbesoek by Mediclinic moet doen. Die plek is pragtig, keurig, mooi dekor, skoon, huislik, vriendelik, wonderlike TV opsies, sou jy wou kyk. Algeheel 'n wonderlike plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Veilig, netjies en goeie diens. Baie dankie. Ons het dit vreeslik geniet! Hoop ons sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise B
1 nag
5.0
Jan 2024

Baie netjies, veilig en rustig. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2024

Good. Stay was good, the host is friendly and the area is safe. The water is a bit brown (forgot to inform the host).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik Nicolaas K
1 nag Gesin met tieners
4.2
Aug 2024

Lekker gerus. Baie lekker gebly. Uitstekende gasvrye diens. Sal altyd weer hier bly wanneer ons weer Tzaneen besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2024

Vriendelike ontvangs. Verblyf was aangenaam. Die enigste probleem was dat die oornagkamer nie kaste gehad het waar jy jou klere kon uitpak nie. Ons moes uit 'n tas leef. Daar is wel 'n hangplek, maar dit is onpersoonlik om klere nie in 'n kas te kan hang nie. Ek stel voor 'n klerekas in die kamer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Darius V
1 nag
5.0
Aug 2023

For a quick one night business trip, this is ideal. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtig en gemaklik. Ons het heerlik oornag in die stylvolle en gemaklike kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Huislike atmosfeer. Baie goeie diens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R680
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Douglasstraat 22a, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72ce43846e556fe485e511f292aef1209f0de89f350c458d5a4e730dfae48f32b6a40234ac24777761b76158ead6b8af02e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 1 mens 48 5 1 5 22a Douglas Street Aqua Park 0850 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -23.823774866512 30.150019526482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang