Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Douglas Villas

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 48 resensies vir Douglas Villas
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Yolandie P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandie P

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Aandag aan kleiner detail wat baie tel.

Ronel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

'n Baie aangename, uiters aanbeveelbare blyplek.

Pierre is 'n fantastiese gasheer. Ons was onmiddelik in kennis gestel d.m.v. Whatsapp waar die plek is, wat sy aankoms- en vertrektye is. Selfs op versoek, aanbevelings van eetplekke met 'n Google verwysing van waar dit geleë is. Die ligging is perfek, veral as jy hospitaalbesoek by Mediclinic moet doen. Die plek is pragtig, keurig, mooi dekor, skoon, huislik, vriendelik, wonderlike TV opsies, sou jy wou kyk. Algeheel 'n wonderlike plek om te bly.

Selma S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma S

Veilig, netjies en goeie diens.

Baie dankie. Ons het dit vreeslik geniet! Hoop ons sien gou weer.

Elise B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise B

Baie netjies, veilig en rustig.

Baie lekker gebly, dankie.

Peter M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter M

Good.

Stay was good, the host is friendly and the area is safe. The water is a bit brown (forgot to inform the host).

Hendrik Nicolaas K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik Nicolaas K

Lekker gerus.

Baie lekker gebly. Uitstekende gasvrye diens. Sal altyd weer hier bly wanneer ons weer Tzaneen besoek.

Schalk L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk L

Vriendelike ontvangs.

Verblyf was aangenaam. Die enigste probleem was dat die oornagkamer nie kaste gehad het waar jy jou klere kon uitpak nie. Ons moes uit 'n tas leef. Daar is wel 'n hangplek, maar dit is onpersoonlik om klere nie in 'n kas te kan hang nie. Ek stel voor 'n klerekas in die kamer.

Darius V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darius V

For a quick one night business trip, this is ideal.

See stars.

Henda P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henda P

Pragtig en gemaklik.

Ons het heerlik oornag in die stylvolle en gemaklike kamer.

Melani S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani S

Huislike atmosfeer.

Baie goeie diens en baie netjies.

Zelda D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda D

Netjies en rustig.

Baie vriendelike ontvangs. Skoon en netjiese gastehuis. Baie dankie. Ons het lekker geslaap.

Herkie T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herkie T

Vinnige stop op pad na die Krugerwildtuin toe. Bekostigbare, skoon, en veilige verblyf met vriendelike gasheer.

Ons seun was op 'n kriekettoer in Tzaneen. Ons het deur gekom die Donderdag aand en oorgeslaap vir sy Vrydag-wedstryd, en daarna was ons op pad Wildtuin toe. Pierre, die eienaar, het vir ons gewag tot 21:00 die aand en ons kom verwelkom.

Kobus V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V

Netjies en vriendelike diens.

Alles was net soos op die advertensie en die eienaar was heel vriendelik en het die ekstra myl vir ons gegaan.

Jan V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Netjies, skoon en veilig.

Ons verblyf was skoon, die plek is baie netjies en ons het ten alle tye veilig gevoel.

Leon B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B

Fantastiese ervaring.

Pierre het ons vriendelik ontvang en ons die opsie gegee om uit verskeie kamers te kies, aangesien ons die enigste gaste die aand was. Hy is ook toegerus met 'n kragopwekker vir beurtkrag. Ons sal enige tyd weer gebruik maak van Douglas Villas.

Monika N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika N

Home away from home with a bit extra.

Thanks to our host we felt so at home. Beatifull room big and spacious and so comfy. If park run is your thing this is the place to stay as this is not far from it. Close to some nice restaurants also.

Loma L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loma L

Heerlik.

Dit was heerlik om daar te oornag. Pierre is baie gasvry en vriendelik. Die plek is baie mooi, netjies en skoon. Sal vir seker weer daar oornag en dit vir enigiemand aanbeveel.

Rina D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Aangename verblyf.

Pierre was regtig gaaf en het die ekstra myl geloop om ons te help.

Trix R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix R

Die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was gerieflik.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die gasheer was baie behulpsaam en die kamers was skoon en netjies.

Rentia K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia K

Rustig.

Lekker veilige atmosfeer en vriendelike personeel.

Schalk G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk G

Vriendelik personeel.

Vriendelike ontvangs, personeel was goed na omgesien. Goed geleë vir sakereis.

Dan H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan H

Fantastiese ligging in stil woonbuurt.

Pierre, die eienaar, was so gaaf om 'n "tweede" kamer aan ons te verskaf - dit het ons perfek gepas met 'n tweede vol badkamer. Pragtige kombuis en alle ander geriewe nodig. Baie netjies met definitiewe klas.

Alda V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alda V

Aangenaam verras.

Was beïndruk met die vriendelike diens en waarde vir geld. Sal beslis weer besoek.

Nelis V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelis V

Great.

Goeie ontvangs baie lekker gebly.

Illishcia B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Illishcia B

Pragtige kamers.

Lekker geslaap en sal vir seker weer daar bespreek.

Rian H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian H

Everything and more. Done neatly! Netjies!

Nommerpas prys, verblyf en ontbyt. Rustig, skoon en puik.

Marie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie P

Lekker gebly.

Skoon, netjies en mooi. Pierre was baie aangenaam en vriendelik. Sal definitief Douglas Villas aanbeveel en in die toekoms weer gebruik.

Andre Eugene R - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre Eugene R

Comfortable.

Accommodation was all in order.

Rina M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina M

Waarde vir geld.

Pierre, die eienaar, is 'n wonderlike gasheer. Ons was deur hom ontvang en alles was mooi aan ons verduidelik. Die geriewe is van hoë standaard en ons sal Douglas Villas vir enige persoon aanbeveel. Ons sal die gastehuis vir korttermyn- of langtermyn-verblyf aanbeveel.

Chantelle N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle N

Baie goeie klas, waarde vir geld!

Baie lekker gebly. Veilig gevoel en gemaklik ingerig. Badkamer was 'n bonus met 'n bad.

Mari V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari V

Netjies, skoon en privaat.

Vriendelik verwelkom en ingelig oor die eenheid se geriewe. Skoon en netjies, kombuis is baie goed ingerig vir selfsorg. Lekker gebly en rustig gewees sonder veel steurnisse.

Kallie K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kallie K

Great stay.

Room is spacious and clean. Had a fight with shower which was temperamental. Would prefer milk or milk powder with the complementary coffee. With the milk a small biscuit would put a nice touch. Great host.

Hennah S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennah S

Dit was 'n vinnige in en uit, maar lekker.

Ek sal weer daar oornag. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Nicky V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky V

Baie aangenaam en ontspannend.

Die gasheer, Pierre, het ons persoonlik ontvang en onmiddelik tuis laat voel. Die verblyf self was baie aangenaam in 'n uitstekende fasiliteit en verblyfkamers.

Estelle M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

I had a wonderful experience.

Pierre was very extremely accommodating and allowed me to check in early. So this was a big plus. The service was exceptional as well. Pierre went over and beyond to help make my stay enjoyable.

Stefan P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan P

Bitter lekker gebly, regtig die moeite werd.

Ek sal Douglas Villas beslis aanbeveel. Die eienaar, Pierre, is baie gasvry en behulpsaam, doen meer as die gewone vir sy gaste. Laat jou so tuis voel soos ou vriende. Beslis die moeite werd. Wat jy sien op sy webblad is wat jy kry en meer. Puik.

Dirk B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Fantasties.

Ek was hartlik verwelkom deur die personeel en Pierre. Ek het van ek daar aangekom het so tuis en gemaklik gevoel. Almal is vriendelik. Die kamers is fantasties ingerig. Dis soos 'n tweede huis vir my gewees. En die ontbyt was heerlik. Ek gaan beslis weer hier oorslaap.

Deon M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Goeie waarde vir geld.

Die bed se matras was vir ons 'n uitdaging, maar andersins was die goed toegeruste eenheid baie netjies en skoon.

Andre F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Was well positioned and enjoyable stay, close to amenities.

The room was very neat and clean, comfortable and pleasant.

Trudie J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie J

Heerlik!

Sien sterre

Corne V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V

Keurig en smaakvol gemeubileer. Gasvry!

Gevoel of ons by ou vriende gaan kuier het. Pragtige plek. Alles wat jy nodig het en meer.

Ella G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ella G

Skoon en rustig.

Die plek lyk presies soos dit op die foto's. Netjiwa skoon en vriendelik.

Lezelda M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezelda M

Uitstekend

Baie netjies, modern. Pierre, die eienaar, baie vriendelik en het ons dadelik laat tuis voel.

Johann P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann P

Rustig atmosfeer, hartlike ontvangs.

Pierre het ‘n gem. Kan Douglas Villas met ‘n oop gemoed aanbeveel.

Lindi B - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi B

What a treat!

I had such a lovely stay at Douglas Villas! The cottage was spacious, comfortable and quiet. Everything has been newly renovated which gives it a modern, clean feel. The breakfast was superb! I haven't had such a start-to-finish pleasant experience at a guesthouse in a long time. I will certainly stay here again!

Ruan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan V

Baie aangenaam.

Sal vir seker Douglas Villas aanraai.

Hendry C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendry C

Baie aangenaam.

Het baie lekker gebly.

Eksteen B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eksteen B

Goeie oornagplek.

Baie swak WiFi-toegang en baie beperkte DStv.

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R680
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Douglasstraat 22a, Aqua Park, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72ce43846e556fe485e511f292aef1209f0de89f350c458d5a4e730dfae48f32b6a40234ac24777761b76158ead6b8af02e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 1 mens 48 5 1 5 22a Douglas Street Aqua Park 0850 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -23.823774866512 30.150019526482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang