Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Douwe Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douwe-straat 702B, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Douwe Cottages is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Garsfontein, Pretoria. Dit is net 'n kort entjie se ry vanaf die SunBet Arena by Time Square Casino, en is perfek vir gaste wat konserte, sportgeleenthede en ander vermaak bywoon.

Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die badkamer 'n bad en 'n stort het. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n ruimte vir maaltydvoorbereiding in. Dit is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en ontspan. Daar is ook 'n enkelbed en 'n vloermatras. Vir gaste se vermaak is 'n TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Die eenheid het ook 'n buitestoep met sitplek en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek word voorsien, en gaste kan voordeel trek uit 'n nabygeleë park met klimrame en swaaie vir kinders. Die eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die asemrowende sonsondergange van die streek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEkstra enkelmatras
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Douwe-straat 702B, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douwe-straat 702B, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d41763e8535805941b5ac10cd9b4baf0f3574b387aecdd1c7a3bfdfde1194c225d82732979eb954c595e636e0f5f9fea45c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 5) 702B Douwe Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -25.792710749919 28.304375555225

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang