Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dover on Sea B&B

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chandre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Ek is nie vir een oomblik spuit nie, was alles werd. Karin is 'n wonderlike persoon. Jy voel dadelik tuis by haar. Ontbyt is ongelooflik. Ek sal sowaar weer gaan besoek sou ek in daardie kant van die Weskaap weer is. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Onvergeetlike ervaring! Ons was hartlik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die gastehuis het pragtige dekor en elke kamer was baie smaakvol uitgelê en met topklas linne en griewe. Die see uitsig uit die kamers en die ontspanningsvertrek met sy groot kaggelvuur was 'n absolute bederf. Hulle sjef-kwalityd ontbyt was beslis elke oggend iets om na uit te sien. Baie dankie Karen, Jurgens en staf, ons het heerlik by julle gekuier en sien julle beslis weer! Ons beveel Dover on Sea B&B hoog aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roland R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Mooi vriendelik en ontspanne! Karen en Jurgens se mooi gastehuis was 'n plesier. Pragtige see-uitsig en mooi kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dover on Sea B&B
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Karen en Jurgens

Coenie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Ongelooflik lekker. Kan nie wag om terug te gaan nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Absoluut puik! VriendeIke en stylvolle gashere, met die allerheerlikste ontbyte! Dit was vir ons 'n heerlike ervaring om met so 'n lieflike uitsig te kon ontspan en wakker te word. Skoon linne, en handdoeke en kamer was elke oggend gediens. Ons sal beslis weer hierdie trippie doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dover on Sea B&B
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd 'n inspirasie vir ons. Ons sien daarna uit om julle weer te sien. Groete, Karen en Jurgens.

Martin E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Lieflike plek en baie vriendelike eienaars. Ons was baie vriendelik ontvang deur die eienaars, hulle was altyd gereed/gewillig om ons te help. Die kamer is goed toegerus en netjies, met 'n lieflike uitsig! Sal definitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dover on Sea B&B
Beste Martin, Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Groete, Karen en Jurgens

Franske W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Pragtige ligging! Gasvrye ontvangs, baie netjiese verblyf en professionele diens. 'n Juweel om te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dover on Sea B&B
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Karen en Jurgens

Adam W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2021

Lieflike verblyf in 'n awesome plek! Ontbyt was ook heerlik en die gashere was baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dover on Sea B&B
Thank you for your review. We look forward to hosting you again! Jurgens & Karen

Gd K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2021

I truly enjoyed my stay here and loved everything about the place. The view is out of this world, it is a must to see. Felt like home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dover on Sea B&B
Thank you Gd. We enjoyed your company and look forward to seeing you again.

Melissa M
Kort verblyf
5.0
Sep 2020

Gorgeous views and warm hospitality Karen and Jurgens were exceptional hosts; I felt welcome from the moment I arrived. My room was beautiful, clean and cosy; the view was breathtaking; and the breakfast delicious. This B&B is excellent value for money. I can't believe it took me this long to discover this hidden gem - I can't wait to visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Dover on Sea B&B
Thank you Melissa. We appreciate your positive review. It was our pleasure to host you and we look forward to your next visit. Kind regards, Karen and Jurgens

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 480
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 480
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dover-rylaan 20, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnLYclmEOTG5qPoduvbaxVrnbBDHqLiU3J6D7Xch9gbt7bN78Jz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 20 Dover Drive Cola Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.037324849186 22.814837800742

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang