Dover on Sea B&B
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Chandre S - Sep 2023
Algehele gradering
Ek is nie vir een oomblik spuit nie, was alles werd.
Esme G - Jun 2023
Algehele gradering
Onvergeetlike ervaring!
Lees meerRoland R - Apr 2023
Algehele gradering
Mooi vriendelik en ontspanne!
Dover on Sea B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom. Karen en Jurgens
Coenie S - Okt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Ben V - Okt 2021
Algehele gradering
Absoluut puik! VriendeIke en stylvolle gashere, met die allerheerlikste ontbyte!
Dover on Sea B&B se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit is altyd 'n inspirasie vir ons. Ons sien daarna uit om julle weer te sien. Groete, Karen en Jurgens.
Martin E - Sep 2021
Algehele gradering
Lieflike plek en baie vriendelike eienaars.
Dover on Sea B&B se terugvoer
Beste Martin,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Groete,
Karen en Jurgens
Franske W - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging!
Dover on Sea B&B se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons sien daarna uit om julle terug te verwelkom.
Karen en Jurgens
Adam W - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely stay in an awesome place!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike verblyf in 'n awesome plek!
Ontbyt was ook heerlik en die gashere was baie vriendelik!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dover on Sea B&B se terugvoer
Thank you for your review. We look forward to hosting you again!
Jurgens & Karen
Gd K - Jan 2021
Algehele gradering
I truly enjoyed my stay here and loved everything about the place.
Dover on Sea B&B se terugvoer
Thank you Gd. We enjoyed your company and look forward to seeing you again.
Melissa M - Sep 2020
Algehele gradering
Gorgeous views and warm hospitality
Dover on Sea B&B se terugvoer
Thank you Melissa. We appreciate your positive review.
It was our pleasure to host you and we look forward to your next visit.
Kind regards,
Karen and Jurgens
Ruan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker! Gasheer en vrou uitstekend! Heerlike ontbyt!
Shawn F - Sep 2020
Algehele gradering
Great place, wonderful hosts most enjoyable time
Willem J - Jan 2020
Algehele gradering
Matig, niks besonders nie.
Lees meerDover on Sea B&B se terugvoer
Beste Willem
Ten spyte van die komplimente aan die einde was dit vir ons 'n groot terleurstelling om hierdie terugvoering te ontvang. Dit is min dat ons gaste huisves wat nie meer as tevrede is met hulle verblyf by Dover on Sea B&B nie en ons is jammer dat u dit nie dieselfde ervaar het nie.
Alhoewel die see sigbaar is vanaf die grootste gedeeltes van die huis wil ons geensins die idee skep dat ons 'n totale uitsig oor die see het nie, inteendeel die beskrywing van die kamer lees as volg: "Dié knus kamer het 'n balkon sonder 'n uitsig. Toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is 'n klein kamer sonder 'n uitsig."
Ons wil graag gaste aanmoedig om seker te maak hulle is tevrede met die kamer wat hulle kies wanneer hulle bespreek. Pryse is gekoppel aan die kwaliteit en uitsig van elke kamer.
Indien daar enige onsekerheid is oor die beskrywing van 'n kamer stuur gerus 'n boodskap.
Tania J - Jun 2019
Algehele gradering
A wonderfully, restful stay with a stunning view and great accommodation.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lekker rustige verblyf met 'n uitmuntende uitsig en goeie verblyf.
Ek was aangenaam veras met die lieflike atmosfeer en die vriendelike verwelkoming. Kamers is netjies en ruim met lieflike persoonlike details. Die uitsig is genoeg om 'n leeftyd te hou. Ek sal definitief Dover on Sea aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Alisha E - Des 2018
Algehele gradering
Wonderlik, netjies en vriendelik!
Dover on Sea B&B se terugvoer
Baie baie dankie vir die wonderlike boodskap.
Ons streef werklik daarna om dit vir ons besoekers 'n aangename gebeurtenis te maak en is bly as dit aan julle verwagtinge voldoen het.
Ons sien daarna uit om julle weer te kan ontvang.
Groete,
Jurgens en Karen
Willie Johannes D - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese gastehuis met fantastiese gasheer en gasvrou.
Hestie C - Des 2018
Algehele gradering
Goed.
Dover on Sea B&B se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Jammer dat julle ongemaklik was as gevolg van die hittegolf. Ons maak gewoontlik deure en vensters oop om die heerlike koel seelug in te laat, maar dit was natuurlik ongewoon warm met besonderse hoë humiditeit vir 'n paar dae. Ons het waaiers in ons kamers vir sulke dae. Dit gebeur baie min dat dit nie afkoel in die aand nie, een van die baie redes waarom ons nie lugversorging het nie.
Ons het dit so geniet om 'n familie te sien met soveel energie om 'n onvergeetlike vakansie te verseker!
Julle is wonderlike gaste wat ons graag weer wil sien.
Groete,
Jurgens en Karen
Linda K - Apr 2017
Algehele gradering
Great, with fantastic view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Heerlik met 'n fantastiese uitsig.
Sien die stergradering.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Etienne V - Jan 2017
Algehele gradering
Aangenaam en baie gerieflik.
Jacques H - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike plek en mense.
Dover on Sea B&B se terugvoer
Baie dankie Jacques! Ons hoop julle het die res van jul vakansie geniet.
Groete,
Jurgens & Karen
Cari B - Sep 2016
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek met asemrowende uitsig
Tasha F - Feb 2016
Algehele gradering
Elegant, maar tog gemaklik.
Henry N - Apr 2015
Algehele gradering
Aangename atmosfeer, ons as gaste voel baie spesiaal.
Carel K - Apr 2015
Algehele gradering
Baie nice!
Sune V - Sep 2015
Algehele gradering
Baie netjies, vriendelike ontvangs.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Dover-rylaan 20, Cola Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang