Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Doves Nest Guest House

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Oros V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Puik. Wragtig as die mense kla oor die plek, is dit onnodig. Vandat ons daar stop het, tot ons daar weg is baie goed en lekker gewees. Gaan hulle verseker weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charisse L
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Great stay. Great stay, good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean C
1 nag
5.0
Mei 2023

Was baie lekker. Dit was alles netjies en skoon. Bo my verwagting. Die ontbyt was ook baie lekker. Die vervoer van en na lughawe is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Olga
Doves Nest Guest House
Thanks for your feedback Jean. Looking forward to hosting you again.

Adriaan M
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Apr 2024

Baie basies maar ok. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lisa S
1 nag Besigheidsreis
2.8
Mrt 2024

Dankie, maar nee dankie. Dit was nie wat ek verwag het nie. Die foto's skep 'n indruk wat nie in werklikheid so is nie. Teëls by die stort was gekraak. Die wasbak se krane is so los dat wanneer jy hande wil was en die kraan toedraai, dan draai die hele kraan. Ons was 3 persone in een kamer en daar was net 2 handdoeke. Ons het nie eers melk gekry om saam met ons koffie te drink nie. Die goedkoopste koffie op die mark. Ek het al in gastehuise geslaap vir dieselfde prys en het ten minste melk en beter kwaliteit koffie gekry. Die sekuriteitsman by die hek was glad nie vriendelik nie. Ons het gevoel soos indringers toe ons daar stop. Die dame by ontvangs was wel baie vriendelik. Die ligging is wel goed - naby die lughawe vir mense wat moet vlieg die volgende oggend, maar volgende keer ry ek eerder verder of betaal selfs bietjie duurder om in 'n ander gastehuis te gaan bly waar die foto's my nie mislei nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Denver P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

It was pleasant and always happy staying there. The breakfast was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy P
1 nag
5.0
Jan 2023

I just sleep over for my next day trip and it's convenient. I just spend the night and leave early in the morning for my flight. The transport is such a help and the hospitality is always good. The rooms are always clean. Thank you Doves Nest for pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzana D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Gerieflik geleë. Alles wat mens nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2023

Good for overnight. The shuttle was very convenient. I could recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan D
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Jan 2023

Aaklig. Ons kamer was glad nie op standaard nie, die meubels is afgeleef en oud, die yskas lek water en het roesplekke in. Die vloer en muurteëls is plek-plek stukkend en die badkamer ruik na muf, ons wou dit nie eers gebruik nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Olga Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 99 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 06:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gladiator-straat 78, Rhodesfield, Kemptonpark, 1621, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29af1194c38efe8197fd0192758886b78538d6c93c7974b9a703b5bac84323571d74e61df9e31fddedbf0e24e837a58dfc0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 78 Gladiator Street Rhodesfield 1621 Gauteng 021 201 8901 06:00-23:00 11:00 -26.12365632674 28.232615590096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang