Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Down The Lane

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.4
Marita B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Skoon en in 'n pragtige area van die Kaap. Die plek is ongelooflik skoon en netjies. Ruim en gemaklik. Ook baie goed geleë om die Kaap te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siegwalt K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Goeie waarde. Mooi skoon en netjies, baie gerieflik en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne S
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Perfekte gasheer, skoon en ruim huis, veilige area, naby alles. 'n Baie ruim huis in 'n stil buurt. Alle geriewe beskikbaar en baie goeie WiFi. Alles wat jy nodig het. Dankie vir jou hulp met die koffers, Renier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marguerite L
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Pragtige verblyf in Ou Kaapstad. Ons het heerlik gebly in Down The Lane. Die akkommodasie is gerieflik, skoon en netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die dekor pas by die styl van die huis en komplimenteer die tyd waaruit hierdie huis kom. Pragtige stoep en mooi tuin wat 'n heerlike plek is vir vroegoggend koffie. Mens voel nie asof jy in die stad is nie. Sal baie graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronell P
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Gerieflike, veilige en netjiese verblyfplek, met 'n lieflike en privaat tuintjie. Renier het alles in sy vermoë gedoen om ons twee dae verblyf vir ons aangenaam te maak. Hy was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gregory E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2021

Quiet in very pleasant surroundings, very tastefully furnished. It's good that Renier has strict conduct rules.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

A very generous, spacious and comfortable place to stay. This self-catering accommodation is spacious, comfortable and beautifully furnished. Renier has paid careful attention to every detail from generous toilet accessories to a kitchen stocked with everything you could possibly need for a self catering stay. The courtyard garden is full of well tended greenery and a delightful spot for a glass of wine as the sun was setting. Renier was a helpful and discreet host and we will definitely return to Down The Lane whenever we need to visit Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2019

Goeie verblyf met lekker kamers en ander geriewe. Ligging van Down The Lane is goed en dit is vinnig om by die Waterfront of Tafelberg uit te kom. Tuintjie op stoep is baie mooi en dit maak dit aangenaam om buite te sit. Verblyf was aangenaam en ons sal dit weer oorweeg om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon F
Kort verblyf
4.8
Aug 2019

Ongelooflik great. Ek sal enige tyd Down The Lane aanbeveel. Netjies, skoon en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eckart W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2019

Ideal to visit Cape Town and its surroundings. The apartment is well contained and stylish with good space for four. Esp. the furniture is lovely. The owner, Reinier, is very friendly and will assists you in all your questions. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrenstraat 8, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNWI4ZmUxLWY1MWEtNGEzYS04ZDBjLTM4ZDc5NzBmOGRmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 8 Warren Street Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.93151 18.4052669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang