Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Down The Lane

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Down The Lane
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marita B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita B

Skoon en in 'n pragtige area van die Kaap.

Die plek is ongelooflik skoon en netjies. Ruim en gemaklik. Ook baie goed geleë om die Kaap te verken.

Siegwalt K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegwalt K

Goeie waarde.

Mooi skoon en netjies, baie gerieflik en stil.

Anne S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S

Perfekte gasheer, skoon en ruim huis, veilige area, naby alles.

'n Baie ruim huis in 'n stil buurt. Alle geriewe beskikbaar en baie goeie WiFi. Alles wat jy nodig het. Dankie vir jou hulp met die koffers, Renier.

Marguerite L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite L

Pragtige verblyf in Ou Kaapstad.

Ons het heerlik gebly in Down The Lane. Die akkommodasie is gerieflik, skoon en netjies en goed toegerus met alles wat mens nodig het. Die dekor pas by die styl van die huis en komplimenteer die tyd waaruit hierdie huis kom. Pragtige stoep en mooi tuin wat 'n heerlike plek is vir vroegoggend koffie. Mens voel nie asof jy in die stad is nie. Sal baie graag weer daar bly.

Ronell P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronell P

Gerieflike, veilige en netjiese verblyfplek, met 'n lieflike en privaat tuintjie.

Renier het alles in sy vermoë gedoen om ons twee dae verblyf vir ons aangenaam te maak. Hy was baie hulpvaardig en vriendelik.

Gregory E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory E

Quiet in very pleasant surroundings, very tastefully furnished.

It's good that Renier has strict conduct rules.

Elizabeth B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth B

A very generous, spacious and comfortable place to stay.

This self-catering accommodation is spacious, comfortable and beautifully furnished. Renier has paid careful attention to every detail from generous toilet accessories to a kitchen stocked with everything you could possibly need for a self catering stay. The courtyard garden is full of well tended greenery and a delightful spot for a glass of wine as the sun was setting. Renier was a helpful and discreet host and we will definitely return to Down The Lane whenever we need to visit Cape Town.

Heinrich K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich K

Goeie verblyf met lekker kamers en ander geriewe.

Ligging van Down The Lane is goed en dit is vinnig om by die Waterfront of Tafelberg uit te kom. Tuintjie op stoep is baie mooi en dit maak dit aangenaam om buite te sit. Verblyf was aangenaam en ons sal dit weer oorweeg om hier te bly.

Brandon F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon F

Ongelooflik great.

Ek sal enige tyd Down The Lane aanbeveel. Netjies, skoon en baie mooi.

Eckart W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Eckart W

Ideal to visit Cape Town and its surroundings.

The apartment is well contained and stylish with good space for four. Esp. the furniture is lovely. The owner, Reinier, is very friendly and will assists you in all your questions. Thanks.

Glenda V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda V

Lovely apartment in a great location.

This was our third stay at Down The Lane and again the standard was excellent. The apartment is comfortable, quiet, exceptionally clean and has fast WiFi. The owner, Renier, is professional - always ready to help if needed, but never obtrusive. We also really like the location which is within walking distance to many attractions, shops and cafes.

Claire P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire P

Great location, friendly, helpful but unobtrusive host.

Located in a very nice area, close to good restaurants, with good links to all points of interest. Comfortable and clean home (with very comfy beds). Has WiFi. Beautiful terrace. Would recommend.

Rudolf H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf H

Dit was gerieflik, uiters skoon, naby alles geleë en vriendelike en behulpsame gasheer. Aangename plek!

Ek het die tyd daar werklik geniet voor en na my wedloop. Dit is in n rustige area, 'n klipgooi vanaf winkels en restaurante waarheen jy te voet kan gaan.

Jeremy O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeremy O

Clean, safe comfortable apartment near shops and restaurants.

Very clean, safe, comfortable place to stay. Nicely situated for restaurants and shops. Will stay there again. Road parking was available 100 m down the road but not always outside the apartment. Highly recommended.

Daniel J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel J

Will stay here again.

The flat was great for a few days in Cape Town and is well appointed. There is a great Portuguese/Italian restaurant nearby - Beleza. It is also close for Table Mountain/Signal Hill and the city area including the Waterfront.

Marian M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marian M

Ruim vertrekke en volledige DStv. Baie naby die stad.

Ruim vertrekke en volledige DStv beskikbaar. Baie naby die stad wat gerieflik is. Enigste negatiewe kommentaar is die straat-parkering.

Pieter H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Dit was alles wat ek benodig het.

Renier was op sy pos en effektief. Plek perfek geleë naby die stad. Stil en privaat.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Warrenstraat 8, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFiNWI4ZmUxLWY1MWEtNGEzYS04ZDBjLTM4ZDc5NzBmOGRmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 8 Warren Street Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.93151 18.4052669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang