Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Downes Gasteplaas

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Mark B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Most enjoyable. Ideal overnight stop in a tranquil, beautiful setting with a great cottage and everything one could need. Maree was the perfect host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Great Karoo stopover. Lovely Karoo sense of place and hospitality. We ordered a delicious lamb shank meal and had a good mid-journey rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig en skoon. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir hulle gasvryheid. Julle het werklik 'n rustige en skoon oornagrus vir ons gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois En Maree
Downes Gasteplaas
Baie dankie Lizette. Jul was wonderlike gaste. Ons waardeer jul besoek. Seënwense, Francois en Maree.

Olivia K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Vriendelike en baie gasvrye eienaars het bygedra tot ons heerlike oornagstop. Downes Gasteplaas was 'n heerlike oornagstop oppad Kgalagadi toe. Huisie is skoon en netjies en baie goed toegerus. Die lamspasteie en slaaie vir aandete was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Netjiese en rustige akkommodasie met plaasatmosfeer. Baie rustige atmosfeer op die werkende plaas. Die kamer was mooi netjies en skoon en daar was 'n eetkamer/kombuis beskikbaar waar ons self kos kon maak. Die persoon wat ons verwelkom het, was ook baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Skip K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Goeie ligging vir ons doeleindes. Baie lekker en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Volledig tevrede. Alles wat jy wil hê is daar en in 'n goeie toestand. Die verskil word egter gemaak deur die gasvrou en gasheer en hier verdien Maree en Francois 'n spesiale woord van dankie. Dit was 'n fees om julle te ontmoet. Hou aan met wat julle doen, want julle doen dit uitstekend. Baie dankie en groete.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruurd V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantastiese verblyf en rustige atmosfeer. Ons het die akkommodasie gebruik vir die Vleisfees. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en was alles in orde. Ek kan van geen foute getuig nie. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Comfortable, clean stopover in a beutifual and peaceful location! We used it as a stopover on our way to and from Kgalagadi. Host organised a lovely dinner for us and was very helpful. Clean and comfy accomodation in a beautiful farm setting. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leendert V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Aangenaam. Goeie ligging en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois En
Maree

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downes Guestfarm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6079466fdba0b9fe7a7bbe2038e06c37bc58824c3d3412645008637320204d9e1e0ab41a1452c2e5853c1bc08f6170c42462?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Downes Guestfarm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.500447695563 19.956253614282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang