Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Downes Gasteplaas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downes Guestfarm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Downes Gasteplaas is op 'n plaas naby Calvinia en bied gehalte-oornagverblyf onderweg na verskeie bestemming of vir 'n naweekwegbreek.

Daar is 3 kamers en elke kamer het 'n privaat badkamer. Daar is ook 1 kamer met 'n kombuisie. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde kamer het 'n dubbelbed, enkelbed, badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.

Daar is ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en skoon. Baie dankie aan die gasheer en gasvrou vir hulle gasvryheid. Julle het werklik 'n rustige en skoon oornagrus vir ons gebied.
Mei 2024
Olivia K
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike en baie gasvrye eienaars het bygedra tot ons heerlike oornagstop. Downes Gasteplaas was 'n heerlike oornagstop oppad Kgalagadi toe. Huisie...
Sien meer
Jan 2024
Skip K
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging vir ons doeleindes. Baie lekker en vriendelike ontvangs.
Nov 2023
Piet V
Saam met lewensmaat
5.0
Volledig tevrede. Alles wat jy wil hê is daar en in 'n goeie toestand. Die verskil word egter gemaak deur die gasvrou en gasheer en hier verdien Maree...
Sien meer
Okt 2023
Ruurd V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese verblyf en rustige atmosfeer. Ons het die akkommodasie gebruik vir die Vleisfees. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en was alles in o...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francois En
Maree

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Downes Guestfarm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Downes Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Downes Guestfarm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68dc61ac35e51563e2c4e11f36b73255f813bce091ceaf5d0f108081d7c0a9df3fab8e9811b27abf9ba4bf0114b97dd5cca6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Downes Guestfarm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -31.500447695563 19.956253614282

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang