Downstairs @ The Beachfront
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Roeline Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Isabel B - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het.
Eunene S - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi herinneringe en die besef om dit meer maal te doen is gebou.
Downstairs @ The Beachfront se terugvoer
Beste Eunene
Baie dankie vir die positiewe terugvoer en dat jy die moeite gedoen het om so mooi resensie te skryf. Dit word opreg waardeer!
Ons is baie bly dat julle die kosbare kuier naweek geniet het, en hoop om julle gou weer te sien!
Groete
Roeline
Brad A - Apr 2024
Algehele gradering
An amazing family getaway that exceeded our expectations! Thank you so much!
Lees meerDownstairs @ The Beachfront se terugvoer
Thank you so much for your kind words and 5/5 rating, Brad! We really appreciate your review and we're thrilled to hear you and your family had a wonderful experience. We'd love to welcome you back soon!
Rikus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker vakansiehuisie teen die see.
Lees meerDownstairs @ The Beachfront se terugvoer
Beste Rikus
Baie dankie dat jy moeite gedoen het om so 'n pragtige, volledige resensie te skryf! Ons waardeer die mooi woorde opreg, en is baie bly dat julle die verblyf en Stilbaai-omgewing so geniet het.
Ons sien beslis uit daarna om julle weer by ons te verwelkom!
Groetnis
Roeline
Downstairs@The Beachfront
Div D - Mrt 2024
Algehele gradering
Sien bo en eienaar het ons op hoogte gehou.
Downstairs @ The Beachfront se terugvoer
Beste Div
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit opreg en is bly dat julle die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer!
Groete uit Stilbaai
Roeline
Liesl P - Feb 2023
Algehele gradering
Keurige dekor, gerieflik, silwerskoon en wonderlike atmosfeer.
Downstairs @ The Beachfront se terugvoer
Beste Liesl,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die verblyf te evalueer, en vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg.
Dis wonderlik om te hoor dat jy die verblyf geniet het en weer sal kom.
Groete,
Roeline
Deborah D - Feb 2023
Algehele gradering
Just perfect.
Downstairs @ The Beachfront se terugvoer
Thank you so much for taking the time to review Downstairs@The Beachfront and for your kind words. It is much appreciated!
Linda B - Apr 2023
Algehele gradering
A little neglected.
Downstairs @ The Beachfront se terugvoer
Dear Linda,
Thank you for taking the time to review your experience at Downstairs@The Beachfront. I am sorry to hear that you were not fully satisfied. I will contact you personally to understand your concerns.
Kind regards,
Roeline Bosma,
Downstairs@The Beachfront
Angela C - Okt 2022
Algehele gradering
Baie cozy plekkie met fantastiese stilte en op die strand geleë.
Downstairs @ The Beachfront se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Bly julle het die verblyf geniet en hoop ons sien julle weer.
Groete,
Roeline Bosma
Downstairs@The Beachfront
Jacolize R - Mrt 2022
Algehele gradering
Pragtige woonstel by die see. Loopafstand van die strand.
Downstairs @ The Beachfront se terugvoer
Goeiemiddag Jacolize. Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit opreg!
Groete
Roeline Bosma
Downstairs@The Beachfront
Rita D - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Downstairs @ The Beachfront se terugvoer
Goeiemôre Rita
Baie dankie, ons waardeer die boodskap. Dit is inderdaad 'n asemrowende stuk strand. Ons is bly dat jul dit geniet het.
Groete
Roeline Bosma
Downstairs@The Beachfront
Gert V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon selfsorgeenheid.
Downstairs @ The Beachfront se terugvoer
Baie dankie Gert! Ons waardeer die mooi woorde en is bly dat jul dit geniet het.
Groete
Roeline Bosma
Downstairs@The Beachfront
Leon V - Okt 2021
Algehele gradering
Alhoewel die weer sleg was het die eenheid meer as opgemaak vir weer.
Downstairs @ The Beachfront se terugvoer
Baie dankie Leon. Ons waardeer die mooi woorde en is bly dat jul die verblyf geniet het ten spyte van baie slegte weer. Hoop dat jul weer sal kom en dat jul dan lekker sonnige dae sal hê. Jy is reg oor die visvang, hier is al baie groot visse hier voor gevang.
Groete
Roeline Bosma
Natasha H - Jul 2021
Algehele gradering
A lovely winter beach break in a cosy little beachfront property.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Lieflike strand-winterwegbreek in 'n knus, klein strandfront-eenheid.
Klein, maar goed toegeruste verblyf. Ons het 'n wonderlike tyd gehad.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wilhelm D - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig en gerieflik. Baie netjies en die ligging is iets om te beleef.
Downstairs @ The Beachfront se terugvoer
Baie dankie vir die uitstekende resensie en mooi woorde Wilhelm! Ons waardeer dit ontsettend baie. Komende van sulke oulike huurders wat gereeld reis, is dit vir ons 'n groot kompliment! Ons sien baie uit daarna om jul De Jongh-gesin hopelik binnekort weer by ons te verwelkom!
Stilbaai-groete
Paul en Roeline
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helene Steyn-rylaan 67, Moquini Beach, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang