Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Downstairs @ The Beachfront

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Isabel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Pragtige plekkie met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eunene S
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Mooi herinneringe en die besef om dit meer maal te doen is gebou. Ons het 'n heerlike ma en dogters naweek gehad by Downstairs @ The Beachfront wat keurig en pragtig ingerig is met 'n wonderlike see uitsig en stap afstand na die strand. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Baie dank ook aan ons gasvrou vir haar vriendelikheid en die gemak waarmee ons kon inklok en uitklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Beste Eunene Baie dankie vir die positiewe terugvoer en dat jy die moeite gedoen het om so mooi resensie te skryf. Dit word opreg waardeer! Ons is baie bly dat julle die kosbare kuier naweek geniet het, en hoop om julle gou weer te sien! Groete Roeline

Brad A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

An amazing family getaway that exceeded our expectations! Thank you so much! Wow, what an amazing break we had as a family. The weather was not great, yet proximity to the beach meant we could make the most of any and every opportunity to enjoy the ocean. With four teenagers and two adults, it was cozy, yet we still felt we had space to live quite comfortably. The accommodation is clean, well equipped and comfortable. We loved it, and everyone agreed that we must come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Thank you so much for your kind words and 5/5 rating, Brad! We really appreciate your review and we're thrilled to hear you and your family had a wonderful experience. We'd love to welcome you back soon!

Rikus S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker vakansiehuisie teen die see. Ons het vreeslik lekker gebly. Die plekkie was bo ons verwagting toegerus met alles wat nodig is. Hierdie sal verseker 'n plek wees waarheen ons weer sal terugkeer. Die beddens het lekker geslaap en die knus kombuisie het alles wat mens nodig het. Wat lekker was, is dat mens die see sien vanaf die stoep en die strand is net 'n paar tree se stap oor die duin. Dit is in 'n stiller gedeelte van Stilbaai geleë, so daar was nie baie verkeer nie, en die kinders kon vrylik oor die pad hardloop om by die see uit te kom. Ons het Lappiesbaai se swemstrand en Skulpiesbaai baie geniet. Die tannie wat die palings voer by Stilbaai se Toeristesentrum was ook 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Beste Rikus Baie dankie dat jy moeite gedoen het om so 'n pragtige, volledige resensie te skryf! Ons waardeer die mooi woorde opreg, en is baie bly dat julle die verblyf en Stilbaai-omgewing so geniet het. Ons sien beslis uit daarna om julle weer by ons te verwelkom! Groetnis Roeline Downstairs@The Beachfront

Div D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Sien bo en eienaar het ons op hoogte gehou. Baie lekker gebly en alles volgens verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Beste Div Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ons waardeer dit opreg en is bly dat julle die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer! Groete uit Stilbaai Roeline

Liesl P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Keurige dekor, gerieflik, silwerskoon en wonderlike atmosfeer. Dis een van daardie vakansieblyplekke wat maak dat jy wens jy sommer 'n hele week daar kon bly. Steek die duin oor en jy is op 'n uitgerekte wit strand. Ek kom terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Beste Liesl, Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die verblyf te evalueer, en vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Dis wonderlik om te hoor dat jy die verblyf geniet het en weer sal kom. Groete, Roeline

Deborah D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Just perfect. Perfect location for the ocean - over the dunes and you have stretches of beautiful beach to wander along. Comfortable, adequate and clean for a weekend away. Has a TV but who needs it when there is the ocean on your doorstep? The W-Fi was good, the water was hot and the beds were comfortable. The host was informative regarding load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Thank you so much for taking the time to review Downstairs@The Beachfront and for your kind words. It is much appreciated!

Linda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2023

A little neglected. House could do with a little maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Dear Linda, Thank you for taking the time to review your experience at Downstairs@The Beachfront. I am sorry to hear that you were not fully satisfied. I will contact you personally to understand your concerns. Kind regards, Roeline Bosma, Downstairs@The Beachfront

Angela C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie cozy plekkie met fantastiese stilte en op die strand geleë. Ons is hartlik verwelkom en het vreeslik lekker gebly. Die straat is baie stil en die strand asemrowend mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Bly julle het die verblyf geniet en hoop ons sien julle weer. Groete, Roeline Bosma Downstairs@The Beachfront

Jacolize R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Pragtige woonstel by die see. Loopafstand van die strand. Pragtige woonstel met twee ruim slaapkamers. Ideale plek vir klein kinders, lekker grasperk vir kinders om te kan speel en is loopafstand van die strand. Sal definitief vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Roeline
Downstairs @ The Beachfront
Goeiemiddag Jacolize. Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons waardeer dit opreg! Groete Roeline Bosma Downstairs@The Beachfront

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Roeline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 67, Moquini Beach, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA58c2015faa881c9a59cbb99b3045238776cd77069ec9c77febc672ee2626cf7f2803ea00ce3d76972939789fc3b71ad7b9ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 67 Helene Steyn Road Moquini Beach 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -34.367581556628 21.444740365327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang