Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Downwind Langebaan

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 11, Madriko 27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Downwind Langebaan is 'n selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is op die eerste verdieping van die Madriko-woonstelblok in Langebaan. Dit is die ideale ligging vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 mense en het 'n oopplan-uitleg, gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die leefarea het 'n rusbank, TV en etenstafel wat geskik is vir 2 mense. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, stoof en mikrogolf. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie bekoorlike kusdorpie is 'n uitstekende ligging, waar gaste hulself net 300 m se stap van die hoofstrand af sal bevind, waar gaste die ongerepte water van Langebaan-strandmeer kan geniet. Die bekende Weskus Nasionale Park is ook net 4,7 km se ry weg en bied asemrowende uitsigte en 'n kans om in die natuur te verdiep.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Bree-straat 11, Madriko 27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 11, Madriko 27, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4f4fc501c62748760a72bf1fe1697dd19a40fc62dfdd20e4b9941b357a1b92aecd69fc24e8e1872222341e5b7317eb92a5e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 11 Bree Street 27 Madriko 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.091807880187 18.03332017791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang