Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mike Heroldt 28

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Christelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut, ons wou nie huistoe nie. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Highly recommended. The accommodation is super clean and well equipped. Superb stay for a couple of days and situated out of the rush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michel B
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Enjoyed my stay in the apartment. I had a fantastic stay and enjoyed my time in the apartment. Everything needed was available and more. The two bedrooms were large and had plenty of storage. Great view of the park. Quite nice people!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Mike Heroldt 28
Hi Michel, Thank you very much. You are always welcome to stay with us.

Angus L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantastic. Highly valued experience and host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

A very enjoyable stay. Lovely well-equipped unit. The hosts are very friendly and helpful. Walking distance to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Het regtig alles wat ons nodig het teen 'n baie bekostigbare prys. Baie bekostigbaar, baie goeie prys vir wat ons gekry het. Heerlikste beskuit in houer. Baie privaat. Kry heerlik son.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Alhoewel die kombuis en sitkamer bietjie klein en beknop is het gerieflike kamers en badkamer met 'n aparte toilet dit 'n gesellige blyplek gemaak vir ons 4 mense met soms 2 gaste vir etes. Die pragtige groot tuin buite skep ook rustigheid en die ligging is ideaal om sommer na 'n baie lekker strand, Kabeljous, toe te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Mike Heroldt 28
Baie dankie vir die terugvoer. Aangesien die woonstel vir persone maksimum bedoel is, is dit seker bietjie beknop wanneer 6 mense saam kuier.

Hester C
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Heerlik, rustige omgewing met pragtige tuin. Lekker naby genoeg en veilig genoeg vir 'n stappie af strand toe. Blyplek rustig met sonnige vertrekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlike plek om te bly. Hoogs aanbeveel. Die skoonste eenheid waar ek al ooit gebly het, baie privaat, goed ingerig en veilig. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Puik waarde vir geld en sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie skoon en netjiese woonstel. Die eienaars het ons baie welkom laat voel. Die woonstel is baie skoon en netjies. Veilige parkeerplek. Ons is rokers en die enige probleem wat ons ondervind het was dat daar geen tuinstoele of iets buite (agter) was waarop ons kon sit wanneer ons gaan rook nie. Maar andersins, is dit 'n baie aangename, pragtige woonstel. Ons sal Watersideliving - Mike Heroldt 28 definitief aanbeveel vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Mike Heroldt 28
Dankie vir die positiewe terugvoer. Gaste was wel deeglik bewus gemaa van plastiek tuinstoele wat hulle voor of agter die huis kon gebruik

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 105
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 105
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Mike Herholdt-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWClZKTQ6iouoBBSGvxN2zfWRqVbPi7UdiZJ8AG510hpRihz3iZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 28 Dr Mike Herholdt Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.015842 24.925479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang