Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mike Heroldt 28

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Layken R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

It was lovely. Our stay was really wonderful and relaxing. Everything we needed was readily available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anderlene N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Hemel op aarde. Van begin tot einde het ons tuis gevoel. Ons plekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer. Dankie vir 'n aangename naweek, ons het dit so nodig gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Absoluut, ons wou nie huistoe nie. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Highly recommended. The accommodation is super clean and well equipped. Superb stay for a couple of days and situated out of the rush.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Gemak, vriendskap en kan tuis wees soos ons eie plek. Jou eie plek. Perfek met soveel rustigheid en gemeen met almal daar bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Michel B
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Enjoyed my stay in the apartment. I had a fantastic stay and enjoyed my time in the apartment. Everything needed was available and more. The two bedrooms were large and had plenty of storage. Great view of the park. Quite nice people!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Mike Heroldt 28
Hi Michel, Thank you very much. You are always welcome to stay with us.

Angus L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Fantastic. Highly valued experience and host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

A very enjoyable stay. Lovely well-equipped unit. The hosts are very friendly and helpful. Walking distance to the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Het regtig alles wat ons nodig het teen 'n baie bekostigbare prys. Baie bekostigbaar, baie goeie prys vir wat ons gekry het. Heerlikste beskuit in houer. Baie privaat. Kry heerlik son.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Alhoewel die kombuis en sitkamer bietjie klein en beknop is het gerieflike kamers en badkamer met 'n aparte toilet dit 'n gesellige blyplek gemaak vir ons 4 mense met soms 2 gaste vir etes. Die pragtige groot tuin buite skep ook rustigheid en die ligging is ideaal om sommer na 'n baie lekker strand, Kabeljous, toe te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hannes
Mike Heroldt 28
Baie dankie vir die terugvoer. Aangesien die woonstel vir persone maksimum bedoel is, is dit seker bietjie beknop wanneer 6 mense saam kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 142

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 105
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Mike Herholdt-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWClZKTQ6iouoBBSGvxN2zfWRqVbPi7UdiZJ8AG510hpRihz3iZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 4 mense 36 5 1 5 28 Dr Mike Herholdt Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.015842 24.925479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang