Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mike Heroldt 28

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Mike Heroldt 28
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Christelle N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle N

Absoluut, ons wou nie huistoe nie.

Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.

Rob D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob D

Highly recommended.

The accommodation is super clean and well equipped. Superb stay for a couple of days and situated out of the rush.

Michel B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michel B

Enjoyed my stay in the apartment.

I had a fantastic stay and enjoyed my time in the apartment. Everything needed was available and more. The two bedrooms were large and had plenty of storage. Great view of the park. Quite nice people!

Mike Heroldt 28 se terugvoer

Hi Michel,
Thank you very much. You are always welcome to stay with us.

Mike Heroldt 28
Angus L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angus L

Fantastic.

Highly valued experience and host.

Hettie R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie R

A very enjoyable stay.

Lovely well-equipped unit. The hosts are very friendly and helpful. Walking distance to the beach.

Erika V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Het regtig alles wat ons nodig het teen 'n baie bekostigbare prys.

Baie bekostigbaar, baie goeie prys vir wat ons gekry het. Heerlikste beskuit in houer. Baie privaat. Kry heerlik son.

Erika R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika R

Alhoewel die kombuis en sitkamer bietjie klein en beknop is het gerieflike kamers en badkamer met 'n aparte toilet dit 'n gesellige blyplek gemaak vir ons 4 mense met soms 2 gaste vir etes.

Die pragtige groot tuin buite skep ook rustigheid en die ligging is ideaal om sommer na 'n baie lekker strand, Kabeljous, toe te stap.

Mike Heroldt 28 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Aangesien die woonstel vir persone maksimum bedoel is, is dit seker bietjie beknop wanneer 6 mense saam kuier.

Mike Heroldt 28
Hester C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester C

Heerlik, rustige omgewing met pragtige tuin.

Lekker naby genoeg en veilig genoeg vir 'n stappie af strand toe. Blyplek rustig met sonnige vertrekke.

Anton M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Heerlike plek om te bly. Hoogs aanbeveel.

Die skoonste eenheid waar ek al ooit gebly het, baie privaat, goed ingerig en veilig. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Puik waarde vir geld en sal beslis weer daar gaan kuier.

Wanda S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda S

Baie skoon en netjiese woonstel.

Die eienaars het ons baie welkom laat voel. Die woonstel is baie skoon en netjies. Veilige parkeerplek. Ons is rokers en die enige probleem wat ons ondervind het was dat daar geen tuinstoele of iets buite (agter) was waarop ons kon sit wanneer ons gaan rook nie. Maar andersins, is dit 'n baie aangename, pragtige woonstel. Ons sal Watersideliving - Mike Heroldt 28 definitief aanbeveel vir familie en vriende.

Mike Heroldt 28 se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Gaste was wel deeglik bewus gemaa van plastiek tuinstoele wat hulle voor of agter die huis kon gebruik

Mike Heroldt 28
Philip H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip H

A good welcome, and really clean facility.

The owner was there to welcome us and left us alone thereafter.

Riaan T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan T

Skoon, goeie ligging.

Waarde vir geld, goeie ligging.

Tanya B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya B

Heerlik gekuier.

Ek het die paar dae wat ek by Hannes en Susan terdeë geniet en sal definitief weer in die toekoms gaan kuier. Plek was netjies, skoon en alles wat ek wou gehad het. Hannes en Susan was baie vriendelik en het my onmiddellik laat tuis voel.

Riaan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Was baie lekker en het dit baie geniet.

Dit het aan al ons vereistes voldoen.

Bianca J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J

Rustig met 'n mooi uitsig.

Ons het die naweek baie geniet. Wonderlike diens, vriendelike ontvangs. Het baie welkom gevoel by hul plekkie. Baie dankie.

Frik M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik M

Baie stil en rustig. Ideaal.

Rustig en stil. Baie min verkeer.

Kuno R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuno R

Die gastehuis is baie netjies en baie gerieflik ingerig. Ek het regtig welkom en tuis gevoel.

Die eienaars was baie gasvry en ek het onmiddellik tuis gevoel. Die wooneenheid is baie goed toegerus met alles wat mens moontlik nodig het. Dis lekker stil en mens kan die geruis van die see hoor. Lekker om met dit aan die slaap te raak. Ek het baie lekker gebly. Baie dankie.

Sulene B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sulene B

Lekker gekuier.

Die area is stil en netjies. Goed geleë.

Allan H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan H

Extremely enjoyable!

Hannes was extremely helpful when our hot water cylinder broke down on Saturday evening. We had hot water sorted out midday on Sunday. The self-catering unit was very well equipped, appointed, comfortable and clean. Great value for money.

Francina M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina M

Ongelooflik lekker

Ons was 3 volwassenes. Die verblyf was baie lekker. Netjies en skoon. Op 'n veilige plek. Sal dit enige tyd aanbeveel. As ons weee kom sal ek dit definitief weer gebruik.

Erika V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Was heerlik, het soos my eie huis gevoel. Dit het alles wat mens nodig het en meer.

Heerlike woonstel vir enkeling en ook klein gesin. Die huis is pragtig en netjies en skoon. Alles wat mens dalk kan nodig het. Dis lekker privaat en rustig, tog naby alles.

Johan B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Gerieflik, bekostigbaar, goed toegerus en netjies.

Ons het die paar dae se verblyf baie geniet en het dadelik tuis gevoel na 'n vriendelike ontvangs.'n Baie netjiese skoon eenheid wat baie goed toegerus is. Aangesien dit ook bekostigbaar is sal ons beslis weer daar wil oorbly.

Dawie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie S

Lekker en rustige omgewing.

Woonstel was netjies en skoon! Ons het baie lekker gebly!

Anne-marie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie V

Rustig en veilig. Netjiese verblyf.

Ek was alleen en die woonstel was regtig baie netjies en skoon. Die omgewing is rustig en veilig. Die kombuis is egter baie beknop, en 4 mense sal maar sukkel om daar reg te kon vir 'n lang periode.

Marius N - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N

Baie rustig!

Hannes en Susan is baie aangenaam en hulpvaardig. Alles is baie, baie skoon en netjies. Dankie julle twee!

Lydia K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia K

Ek het baie tuis gevoel.

Die eienaar, Hannes, is baie vriendelik en behulpsaam. Die blyplek is baie mooi skoon en volledig toegerus. Die oop spasie buite was baie lekker. Niks het beknop gevoel nie. Ons was daar vir 11 dae en dit was baie lekker. Ons het baie tuis gevoel. Sal hulle definitief weer besoek.

Marge J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marge J

Netjies, skoon, heerlik.

Sal beslis aanbeveel. Goed ontvang, netjies, rustig, skoon. Het verblyf geniet, en sal beslis weer hier tuisgaan.

Tersia N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia N

Ideaal vir gesin met klein kinders. Baie netjies, skoon en goed toegerus. Eienaars vriendelik en behulpsaam.

Het baie lekker gebly (ons was net 2). Genoeg klerekaste en kamers en badkamer ruim. Dit as baie warm en ons sou kon doen met dakwaaiers (daar is een losstaande waaier). Die leefvetrek is baie beknop en baie klein. Selektiewe en minimum DStv-kanale - dit behoort aangedui te word in advertensie.

Anneline V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline V

Baie lekker gebly.Alles wat jynodig het vir lekker tyd by die see.

Ons het baie lekker gebly. Woonstel was silwerskoon toe ons gearriveer het. Hannes en Susan het ons baie welkom laat voel. Fantastiese mense. Motor was veilig. Stapafstand van 'n lekker strand. Ons sal dit vir enige klein gesin aanbeveel.

Mike Heroldt 28 se terugvoer

Dankie Anneline. Ons hoop ons sien julle gou weer. Hannes en Susan

Mike Heroldt 28
Belinda R - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda R

Excellent!

I would definitely recommend the accommodation to anyone.

Nancy B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nancy B

Pragtige plek.

Ons het baie lekker daar gebly.

Nico H - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico H

Loopafstand vanaf die strand. Privaatheid was geniet. Kombuis toegerus met al die nodige.

Die kombuis is toegerus met alles en meer, maar die warm water wat nie werk in die kombuis was bietjie van 'n frustrasie en die koffiemasjien was nie baie skoon nie. Baie gerieflike badkamer wat toegerus is met 'n bad en stort. DStv was 'n groot pluspunt. Genoeg parkeer plek vir 'n waentjie en kar agter 'n hekkie. Altesaam was ons paar dae baie lekker, veral oor die feit dat mens se privaatheid ten volle gerespekteer word. Ek sal die verblyf definitief aanbeveel vir klein gesinnetjies en enkellopendes.

Chris L - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris L

Dit was baie lekker , geen klagtes nie.

Al wat kan verbeter is 'n afdak/skadunet vir die voertuig. Die woonstel kan dalk met lugversorging of dak waaiers toegerus word. Die klimaat is redelik bedompig vir binnelanders

Vanaf
Vanaf R1 105
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 105
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Mike Herholdt-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWClZKTQ6iouoBBSGvxN2zfWRqVbPi7UdiZJ8AG510hpRihz3iZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 4 mense 33 5 1 5 28 Dr Mike Herholdt Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.015842 24.925479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang