Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mike Heroldt 28

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Mike Herholdt-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 105 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Mike Heroldt 28 is 'n selfsorgwoonstel in 'n stil area in Wavecrest, Jeffreysbaai.

Verblyf bestaan uit 'n tuinwoonstel met 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en aparte gaste-toilet. Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met mikrogolf, stoof, groot dubbeldeur yskas en ontbythoekie. Die leefarea is toegerus met 'n TV en sekere DSTV-kanale. Gratis Wi-Fi.

Neem asseblief kennis dat ons nie studentegroepe aanvaar nie, aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of paartjies.

Gaste het toegang tot 'n tuin met bykomende sitplek, veilige parkeerplek en 'n agterdeur wat deur die kombuis na die parkeerarea lei.

Ongeveer 500m stapafstand vanaf Kabeljouwsstrand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Carol A
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Lekker gekuier. Alles was perfek.
Nov 2024
Layken R
Gesin met klein kinders
5.0
It was lovely. Our stay was really wonderful and relaxing. Everything we needed was readily available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Anderlene N
Saam met lewensmaat
5.0
Hemel op aarde. Van begin tot einde het ons tuis gevoel. Ons plekkie het alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer. Dankie vir 'n aangename nawe...
Sien meer
Okt 2024
Christelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut, ons wou nie huistoe nie. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het.
Aug 2024
Rob D
5.0
Highly recommended. The accommodation is super clean and well equipped. Superb stay for a couple of days and situated out of the rush.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 143

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Dr. Mike Herholdt-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mike Heroldt 28 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 105
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr. Mike Herholdt-straat 28, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWClZKTQ6iouoBBSGvxN2zfWRqVbPi7UdiZJ8AG510hpRihz3iZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 105 per nag, vir 4 mense 37 5 1 5 28 Dr Mike Herholdt Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.015842 24.925479

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang