Draai-Ma-In
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Benette B - Sep 2024
Algehele gradering
Baie aangename mense en ons kamer was privaat en uiters netjies.
Jacques M - Apr 2024
Algehele gradering
Te kort gekuier, volgende keer steek ons 'n groot vuur op tannie.
Draai-Ma-In se terugvoer
Dankie, Jacques. So bly julle was tevrede met julle verblyf. Groete, tannie Lettie
Wp S - Feb 2023
Algehele gradering
Baie netjies en die ontbyt was fantasies!
Draai-Ma-In se terugvoer
Dit was n voorreg om julle te akkommodeer.
Ons probeer ons bes om ons gaste gelukkig te hou.
Baie dankie vir positiewe terugvoering.
Jan R - Feb 2023
Algehele gradering
Baie genotvol.
Johan P - Apr 2023
Algehele gradering
Aangename eenheid in 'n stil omgewing.
Draai-Ma-In se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Kom gerus weer.
Groete
Lettie
Geraldine V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies, ontvangs was baie vriendelik. Ontbyt baie geniet.
Draai-Ma-In se terugvoer
Baie dankie Geraldine. Altyd lekker om goeie terugvoering te kry.
Kom gerus weer.
Groete
Lettie
Judy L - Sep 2021
Algehele gradering
When you get welcoming hosts, a good bed, clean bathroom and a really lovely breakfast - what more do you need!
Lizl B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie goed.
Draai-Ma-In se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het lekker oornag.
Altyd goed om te weet jou gaste het lekker gebly.
Groete
Lettie
Thys H - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker rustig en vriendelike mense.
Hannetjie B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel
Draai-Ma-In se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Was 'n plesier om julle te akkommodeer.
Angelique G - Des 2020
Algehele gradering
Wat ’n verrassing!
Liana W - Okt 2019
Algehele gradering
Puik, baie dankie vir die gasvryheid.
Draai-Ma-In se terugvoer
Baie dankie Liana dit was een groot plesier
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bothastraat 84, Vrede, 9835, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang