Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Draai-Ma-In

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Benette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangename mense en ons kamer was privaat en uiters netjies. Ons reis baie en dit is een van die plekke wat beslis aanbeveel word om by oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Te kort gekuier, volgende keer steek ons 'n groot vuur op tannie. Super alles. Ongelooflike goeie, eerlike en vriendelike diens. Dankie tannie, jy het ons tuis laat voel en dankie vir die lekker padkos. Ons het dit geniet. Mooi bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lettie
Draai-Ma-In
Dankie, Jacques. So bly julle was tevrede met julle verblyf. Groete, tannie Lettie

Wp S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie netjies en die ontbyt was fantasies! Die plek is baie netjies en die diens is puik. Die eienaar het selfs vir ons die kragopwekker aangeskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lettie
Draai-Ma-In
Dit was n voorreg om julle te akkommodeer. Ons probeer ons bes om ons gaste gelukkig te hou. Baie dankie vir positiewe terugvoering.

Jan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Baie genotvol. Die plek is besonders netjies en die gasvrou was baie behulpsaam. Ons sal altyd weer daar gaan slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Aangename eenheid in 'n stil omgewing. Alles was in orde en netjies. Die gasvrou was behulpsaam oor die padroetes en die toestand daarvan. Ontbyt was van uitstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lettie
Draai-Ma-In
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Kom gerus weer. Groete Lettie

Geraldine V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Baie netjies, ontvangs was baie vriendelik. Ontbyt baie geniet. Sal beslis weer daar bly met die volgende besoek aan Vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lettie
Draai-Ma-In
Baie dankie Geraldine. Altyd lekker om goeie terugvoering te kry. Kom gerus weer. Groete Lettie

Judy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

When you get welcoming hosts, a good bed, clean bathroom and a really lovely breakfast - what more do you need! Vrede was on the way to our destination. It was easy to book and good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Baie goed. Baie tevrede, baie dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lettie
Draai-Ma-In
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Bly julle het lekker oornag. Altyd goed om te weet jou gaste het lekker gebly. Groete Lettie

Thys H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2021

Lekker rustig en vriendelike mense. Rustigheid, lekker ontbyt. Gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannetjie B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2021

Baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel Eienaar baie vriendelik. Geriewe is skoon en netjies. Baie behulpsaam. Ontbyt heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lettie
Draai-Ma-In
Baie dankie vir die terugvoering. Was 'n plesier om julle te akkommodeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 84, Vrede, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANaQWJf9Hy4B9oCf8pVowICnVPBc3mk0tB3O8Onb4zeAcWLAyOy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 84 Botha Street Vrede 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.43145 29.157041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang