Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Draaihoek Lodge & Restaurant

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Draaihoek Lodge & Restaurant
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Magriet V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet V

Luuks, baie bederf, lekker.

Ons eenheid was ongelooflik mooi, netjies, modern, ruim. Met die lekkerste groot badkamer. Hulle kos was besonder smaaklik.

Uys G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Uys G

Wat ‘n ongelooflike aangename ervaring. As gaste is ons vriendelik ontvang en.

Begroet met die pragtigste en goedversorgste omgewing. Die eenheid was netjies, skoon, gerieflik en voldoen aan al ons verwagtinge. Vriendelikheid is voortgesit by die restaurant waar goed opgeleide en professionele personeel ons bedien het met keurig voorbereide kos en uitstekende diens. Ons sal vir seker die verblyf ten sterkste aanbeveel en sal weer vinnig gaan kuier.

Anelda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda R

Fantastiese plek.

Wat 'n heerlike ervaring by Draaihoek. Pragtige plek, ligging en mooiste kamers. Ons het heerlik gebly en gaan vir seker weer daar bly. Lekker rus vir jou siel.

Sheila E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila E

Amazing.

Absolutely wonderful and everything is 5 star.

Benazzi M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benazzi M

Amazing.

It was a great experience from the friendly staff to the cosy feel in the lodges. Would highly recommend the place for anyone to stay whether it's for 1 night or 1 week.

Ferdi V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi V

Vinnige wegbreek by 'n rustige plek!

Eerste keer daar vir een nag oorgeslaap met die gedruis van die see in die agtergrond en 'n lekker koel seebries wat by die venster inkom. Volgende keer gaan ons beslis langer bly!

Henro V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Henro V

As jy moet daar naby bly, is dit 'n goeie keuse.

Kan sien Draaihoek was die plek om te wees 'n paar jaar terug.

Nelia L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia L

Pragtige plek, vriendelike mense en lekker kos.

Baie lekker gebly, vier sterre inderdaad. Die strand is ongelooflik. Die kos was baie lekker.

Naude A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naude A

Baie lekker!

Lekker gekuier. Lekker geëet. Lekker geslaap. Lekker personeel. Kan verseker aanbeveel.

Hennie F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie F

Winter Weskus-lekkerte.

Ons het al 'n paar keer vantevore Draaihoek besoek en die lekker kaggel en heerlike slaapgerief is wonderlik. Die strand is baie mooi en die sonsondergange vanaf die duine, is pragtig.

Chris H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris H

Awesome, isolated, beautiful.

Food was absolutely superb.

Len K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len K

Vriendelike mense, skoon blyplek, heerlike etes.

Baie rustig. Skakel lekker af daar. Mense baie vriendelik en hulpvaardig. Die etes is heerlik. In blomme tyd sal dit nog mooier daar wees. Kampplek sal vorentoe handig te pas kom.

Johan N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan N

Heerlike Weskus kuier waar die waarde in stilte en skoonheid lê.

Lekker bestemming in 'n ongerepte area, goeie aand of naweek wegbreek sonder kinders. Fasiliteit is netjies en diens is baie goed, maar dit moet nie met soortgelyke verblyfgraderings in die Suid-kaap vergelyk word nie. Die luuksheid lê in die natuur se prag en stilte.

Carel S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carel S

Nie regtig wat verwag was nie.

Alhoewel dit aangedui word as a bo-gemiddelde standaard was ons nie regtig baie beïndruk nie. Was gemiddeld op beste. Ek het beter plekke en veral restaurent en diens gekry vir helfte die prys. Ja die strand is fantasties as jy eers oor die duine daar kom, maar dit is omtrent dit.

Jacqueline J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline J

Lieflike eenhede en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kort stap see toe os 'n groot bederf.

Die see is 'n kort stappie weg van jou eenheid. Die natuur is 'n belewenis. Vir seker 'n plek wat ek sal aanbeveel vir elke persoon.

Marthinus C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus C

Rustig en stil.

Vriendelike klantediens in restaurant. Kamers word ongesiens skoongemaak terwyl ons ontbyt geniet het.

Rian V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rian V

Baie lekker gekuier en restaurant was van hoë gehalte, het wel 'n TV gemis. Dit sou lekker gewees het om die keuse te hê.

Het lekker gekuier, maar weer het ongelukkig nie saamgespeel nie, was baie mistig!

Michelle L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle L

Fantasties!

Mense is baie behulpsaam en vriendelik. Akkommodasie is briljant en so mooi.

Andri N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andri N

Mooi lodge.

Die lodge is mooi en netjies. Kort wel bietjie instandhouding. Chalets is nie baie privaat nie, met die gaste en werknemers wat voor die huisie verbystap. Dalk plan maak met struike of muurtjies om verbygangers te keer. Ook dan sal mens die groot deure kan oopmaak en oop los sonder dat mense wat verbystap kan inkyk. Ook min vensters om in die dag en nag oop te maak in erge hitte-omstandighede. Geen waaiers of lugreëling.

Dawie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie V

Bederf!

Alles is so perfek met goeie oog vir detail, personeel is professioneel, vriendelik en goed opgelei. Pragtige plek!

Trudie D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie D

Wat 'n verrasing!

Tussen niks en nêrens lê hierdie pragtige lodge vol verrasings. Ons het die hele herehuis gehuur met lieflike dekor en lekker warm kaggels. Die personeel was absoluut puik en hulpvaardig en die kamers ruim met luukse beddegoed. Die etes was uitsonderlik voorberei. Beslis 'n vyfster bederf.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anton B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton B

Rustig, stil en innerlike herlaai.

Baie netjies en goed ontwerp en uitgelê. Vriendelike, professionele diens met mooi omgewing en heerlike etes op terrein voorberei. Ten sterkste aanbeveel. Die stilte en die skoonheid van die veld, sand en see laat jou gemoed stil raak.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Draaihoek Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZDhhNWViLTk1ZTEtNDNmOS04Y2ZjLTVmNTU3MjQ0YjkwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Draaihoek Farm Elands bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.482773141369 18.336905837059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang