Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Draaihoek Lodge & Restaurant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Magriet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Luuks, baie bederf, lekker. Ons eenheid was ongelooflik mooi, netjies, modern, ruim. Met die lekkerste groot badkamer. Hulle kos was besonder smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uys G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Wat ‘n ongelooflike aangename ervaring. As gaste is ons vriendelik ontvang en. Begroet met die pragtigste en goedversorgste omgewing. Die eenheid was netjies, skoon, gerieflik en voldoen aan al ons verwagtinge. Vriendelikheid is voortgesit by die restaurant waar goed opgeleide en professionele personeel ons bedien het met keurig voorbereide kos en uitstekende diens. Ons sal vir seker die verblyf ten sterkste aanbeveel en sal weer vinnig gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantastiese plek. Wat 'n heerlike ervaring by Draaihoek. Pragtige plek, ligging en mooiste kamers. Ons het heerlik gebly en gaan vir seker weer daar bly. Lekker rus vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila E
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Amazing. Absolutely wonderful and everything is 5 star.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benazzi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing. It was a great experience from the friendly staff to the cosy feel in the lodges. Would highly recommend the place for anyone to stay whether it's for 1 night or 1 week.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdi V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Vinnige wegbreek by 'n rustige plek! Eerste keer daar vir een nag oorgeslaap met die gedruis van die see in die agtergrond en 'n lekker koel seebries wat by die venster inkom. Volgende keer gaan ons beslis langer bly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henro V
1 nag
4.0
Apr 2024

As jy moet daar naby bly, is dit 'n goeie keuse. Kan sien Draaihoek was die plek om te wees 'n paar jaar terug.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nelia L
1 nag
5.0
Sep 2023

Pragtige plek, vriendelike mense en lekker kos. Baie lekker gebly, vier sterre inderdaad. Die strand is ongelooflik. Die kos was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naude A
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Baie lekker! Lekker gekuier. Lekker geëet. Lekker geslaap. Lekker personeel. Kan verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Winter Weskus-lekkerte. Ons het al 'n paar keer vantevore Draaihoek besoek en die lekker kaggel en heerlike slaapgerief is wonderlik. Die strand is baie mooi en die sonsondergange vanaf die duine, is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Draaihoek Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZDhhNWViLTk1ZTEtNDNmOS04Y2ZjLTVmNTU3MjQ0YjkwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Draaihoek Farm Elands bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.482773141369 18.336905837059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang