Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Draaihoek Lodge & Restaurant

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Draaihoek Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Draaihoek Lodge & Restaurant bied B&B-, half- of volpension-verblyf en is tussen Dwarskersbos en Elandsbaai geleë. Hierdie lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontspanning of korporatiewe wegbreek, weg van die stadslewe.

Verblyf by Draaihoek Lodge & Restaurant bestaan uit 8 suites en 1 herehuis. Elke suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke suite beskik oor 'n sitarea met 'n houtkaggel. Boonop het elke suite 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

The Manor House is ideaal vir 'n groep van 6 volwassenes, en bestaan uit 3 en suite-slaapkamers. Ontbyt en ander heerlike etes word in die à la carte-restaurant bedien. Alle etes word bedien met gehaltewyne wat uit die kelder op die perseel gekies is.

Die lodge beskik ook oor 'n verhitte swembad en 'n gastesitkamer met 'n kaggel. Die eiendom het ook 'n privaat natuurreservaat met wild, asook rotskunsterreine.

Vir die korporatiewe reisiger het die lodge 'n goed toegeruste konferensiekamer, en kan ook romantiese strandtroues of spesiale geleenthede reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Draaihoek Lodge & Restaurant
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Draaihoek Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Draaihoek Lodge & Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Draaihoek Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZDhhNWViLTk1ZTEtNDNmOS04Y2ZjLTVmNTU3MjQ0YjkwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 Draaihoek Farm Elands bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.482773141369 18.336905837059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang