Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Draaihoek Lodge & Restaurant

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Draaihoek Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Draaihoek Lodge & Restaurant is tussen Dwarskersbos en Elandsbaai geleë en bied verblyf wat ontbyt, sommige maaltye of alle maaltye insluit. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige ontspanningsoord of vir sakegroepe wat wil wegbreek van die stadslewe.

Verblyf word gebied in 8 suites en 1 herehuis. Elke suite is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer. Elke suite het sy eie sitarea met 'n kaggel. Boonop is daar 'n kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in elke eenheid.

Die herehuis bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Ontbyt en ander heerlike etes word in die à la carte-restaurant bedien. Alle maaltye word vergesel deur gehalte-wyn vanaf die kelder op die perseel.

Die lodge het ook 'n verhitte swembad en 'n gastesitkamer met 'n kaggel. Daar is 'n privaat natuurreservaat met wild en rotskuns op die perseel.

Vir sakereisigers bied die lodge 'n konferensiekamer en ons kan ook romantiese strandtroues en geleenthede reël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Johanna W
Saam met lewensmaat
5.0
'n juweel aan die weskus! Wonderlik. Gasvrye mense. Heerlike kos. Kamers is baie gerieflik. Het aan al ons vereistes voldoen. Ons kom weer.
Sep 2024
Magriet V
Saam met lewensmaat
5.0
Luuks, baie bederf, lekker. Ons eenheid was ongelooflik mooi, netjies, modern, ruim. Met die lekkerste groot badkamer. Hulle kos was besonder smaaklik...
Sien meer
Aug 2024
Uys G
Saam met lewensmaat
5.0
Wat ‘n ongelooflike aangename ervaring. As gaste is ons vriendelik ontvang en. Begroet met die pragtigste en goedversorgste omgewing. Die eenheid was ...
Sien meer
Mei 2024
Anelda R
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese plek. Wat 'n heerlike ervaring by Draaihoek. Pragtige plek, ligging en mooiste kamers. Ons het heerlik gebly en gaan vir seker weer daar b...
Sien meer
Mrt 2024
Sheila E
Saam met vriende
5.0
Amazing. Absolutely wonderful and everything is 5 star.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Draaihoek Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • Gaste dink Draaihoek Lodge & Restaurant het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Draaihoek Plaas, Elandsbaai, 8110, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1ZDhhNWViLTk1ZTEtNDNmOS04Y2ZjLTVmNTU3MjQ0YjkwMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Draaihoek Farm Elands bay 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -32.482773141369 18.336905837059

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang