Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dracaena Gardens

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kinsey-rylaan 35, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Dracaena Gardens is 50 m vanaf die strand in 'n privaat inheemse tuin met pragtige see-uitsigte en afgesonderde toegang tot die strand geleë. Die Suidkus het 'n warm klimaat regdeur die jaar en spog met strande, baaie en pragtige rotspoele. Dit is die perfekte plek vir 'n ontspannende gesinsvakansie.

Dié verblyf beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Elk van die 4 slaapkamers het ingeboude kaste en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas, vrieskas, mikrogolf, oond en 'n stoofplaat toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n braai-area.

Die leefarea beskik oor 'n groot oopplan-sitarea en -eetarea wat na 'n semi-bedekte stoep lei. Daar is 'n groot grasperk vir kinders. Gaste moet hul eie dekodeerder, kaart en kabels saambring as hulle DStv wil kyk.

Daar is baie restaurante iets is altyd aan die gebeur by die Suidkus. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit gholfbane, boottoere vir diepseevisvang of -duik, walviskyk en voetslaanroetes in. Verder is daar besienswaardighede soos Oribikloof, Lake Eland, en die sardiens in Junie/Julie.

Die tuin is heltemal omhein en daar is 'n outomatiese hek en 'n toesluithek na die strand. 'n Volledige alarmstelsel en laserstraalsekuriteit wat aan 'n sekuriteitsmaatskappy met gewapende reaksie gekoppel is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Dracaena Gardens
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kinsey-rylaan 35, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dracaena Gardens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Kinsey-rylaan 35, Oslo Beach, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYzBkY2U2LTUyNTEtNGM4MC05MGY1LTQzNGVmZDQxNmY0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 8 mense 1 5 1 5 35 Kinsey Drive Oslo Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 08:00 -30.778492278795 30.430841445923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang