Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dragon & Eagle

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Dragon & Eagle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Meloney M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meloney M

Lovely place! Very welcoming hosts. Neat and cosy!

See stars.

Liza R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza R

Heerlik.

Ons het vreeslik lekker gekuier by Dragon & Eagle. Die grondpad daarheen is nie heeltemal geskik vir 'n klein voertuig nie, maar dit word genoem. Die huis is ruim, skoon en gemaklik. Markus is 'n fantastiese gasheer! Dankie!

Adriaan L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L

Uistekend, skoon, ruim, privaat, vriendelike gasheer. Sal vir seker aanbeveel.

Ons het 'n uitstekende naweek by Dragon & Eagle gehad! Markus was 'n uitstekende gasheer. Die verblyf was skoon, netjies, ruim en alles wat ons verwag het, en meer. Ons sal vir seker Dragon & Eagle aanbeveel vir enige iemand wat in die Lydenburg area wil wegbreek, veral as hulle spasie en privaatheid soek. Die pad tot by die verblyf is nie great nie, maar dit word so aangedui op die webwerf.

Ferdi L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi L

Reunie.

Internasionale gaste besoek.

Pfumelani B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pfumelani B

Beautiful house, beautiful nature surroundings.

The house is very clean and beautiful, perfect place for getaway from city life. Very refreshing and good for relaxation. Spacious and comfortable, the customer service was excellent.

Dragon & Eagle se terugvoer

Thank you very much for your lovely review.
Much appreciated.
Warm Regards
Markus & Alex

Dragon & Eagle
Abraham Johannes P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham Johannes P

Heerlike plaaskuier in 'n baie rustige omgewing. Pragtige uitsigte.

Dragon & Eagle bied 'n heerlike plaasverblyf in 'n baie rustige omgewing. Die ou plaashuis bied alles wat mens nodig het vir gemaklike verblyf. Daar is ruim geleentheid om die plaas te verken, insluitend 'n 4x4-pad op na die selfoontoring toe. Laasgenoemde is so 45 minute se stap en die uitsigte is absoluut die moeite werd. Mooi wild gesien, onder andere rooibokke, koedoes, bobbejane, vlakvarke en kleiner bokkies. Sekuriteit is baie goed met 'n geëlektrifiseerde heining rondom die huis, goeie diefwering en beperkte toegang tot die plaas. Die plaas is aan die einde van 'n cul-de-sac van sowat 7 km geleë, so daar is geen ongewensde voetgangers in die omgewing nie. Ons kom definitief weer.

Dragon & Eagle se terugvoer

Thank you for the excellent review. Sorry I didn’t get to meet you. Hope to meet you when you come again. Markus said you were a pleasure to host and left the cottage spotlessly clean. Thanks once again for being fantastic guests. Warm Regards Markus & Alex

Dragon & Eagle
Nadia F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia F

Rustige wegbreek.

'n Heerlike wegbreek in 'n lekker ruim en baie skoon huis. Ons het geniet van die natuur en stilte. Let daarop dat die pad daarheen nie geskik is vir klein voertuie nie. Definitief die moeite werd!

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragon & Eagle Plaas, Mosterthoek CD 14, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a9997205d27865b443ea8eb1cc4ded454bada36dcdaf412c682ae0070f693258897730b7978fcb9b0659ad906bd18e24a3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Dragon & Eagle Farm CD 14 Mosterthoek 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.049913 30.369522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang