Dragon Peaks Mountain Resort
Beskrywing
Hierdie Lakeside-suites is moderne, oopplan-selfsorg-chalets wat 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n stort in die en suite-badkamer het. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie eenhede spog met asemrowende uitsigte oor die dam en elkeen het 'n ingeboude braai op die privaat stoep. Daar is ook 'n TV met DStv in elke eenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Haardroërs is by ontvangs beskikbaar.
Die WiFi vang net in ontvangs en die openbare areas op.
Daar is 'n restaurant op die oord wat van 08:00 tot 20:30 oop is en gaste is verantwoordelik vir hul eie kostes.
Ons laat ongelukkig nie kinders onder 16 jaar toe nie en troeteldiere is verbode.
Ouers moet asb. by die swembaddens toesig hou oor hulle kinders aangesien daar nie lewensredders aan diens is nie.
Gaste wat hierheen vlieg moet vooraf met die oord se ontvangs reël vir vervoer na die oord.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 24 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dragon Peaks Mountain Resort, Langs die R600, Cathkin Park, 3331, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang