Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dragon Tree

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lyndelle W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Would definitely stay again! It's a beautiful unit with way more amenities than expected. Unfortunately we only stayed 1 night for a wedding and didn't get to use the lovely space fully. Would definitely stay again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan V
1 nag
5.0
Sep 2023

Baie lekker self-catering plekke om oor te bly. Baie aangename oorslaap-ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicki D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Friendly host, beautiful accommodation, peaceful and quiet. Dragon Tree is beautiful accommodation. There is everything you need and more. Very friendly host Erna. Will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Dragon Tree
Dear Vicky. Thank you for booking at Dragon Tree. I hope to welcome you back sometime soon. Erna

Anton M
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lekker gebly, net nie lekker om na die bure se TV, musiek en gesels te luister. Lekker gebly, die gasvryheid van Erna was baie vriendelik. Een probleem is dat die twee woonstelle glad nie klank dig is nie. Ek hoor elke woord wat jou bure praat, en die TV raas tot laatnag as hy aan is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Welma M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Fantasties en ontspannend. Ons verblyf was fantasties! Die plek is so mooi en baie goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Erna
Dragon Tree
Baie dankie Wessel, ek hoop om julle op 'n dag weer terug te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rees-straat 6, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA536e8de49a451f7059ad4ab42f7d2ecd2b9b1613e95e5665746bc58142c0cc7fe4b88fb359fde70dd520b4dea9d1c8c89a40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 6 Rees street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.3503324 18.1496997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang