Dragonfly Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leo Epstein-straat 5, Northcliff Uitbreiding 18, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 950 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Dragonfly Cottage is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n stil woonbuurt in Johannesburg geleë is. Dit is die perfekte oornagverblyf vir 'n klein gesin of 'n paartjie.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed vir kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4. Die eetarea lei na 'n stoep en 'n tuin.
Dié eenheid het 'n sonkragstelsel, WiFi en veilige onderdakparkeerplek. Dragonfly Cottage is naby verskeie geriewe en aktiwiteite soos hospitale, winkelsentrums en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Zonika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Leo Epstein-straat 5, Northcliff Uitbreiding 18, Johannesburg, 2196, Gauteng
- Gaste dink Dragonfly Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Northcliff Wes-Rand Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leo Epstein-straat 5, Northcliff Uitbreiding 18, Johannesburg, 2196, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang