Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 62 resensies vir Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Carel V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Baie lekker. Blyplek is skoon en netjies. Lekker ruim. Naby die dorp. Baie mo.

Beslis. Sal weer gaan na Dragonfly self catering and bike rescue.

Johann K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann K

Friendly and easy.

Excellent, all very easy and accommodating.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you very much for your kind words. Hope to see you again.
Regards, Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Lara N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara N

Fabulous!

What a fabulous venue. Everything was there, clean and, where relevant, super soft. Friendly hosts always ready to give a tip on where to go. We'll be back!

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We look forward to seeing you again.
Regards, Vernon and Pam

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Alfie M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfie M

Fantastiese eenheid, waarde vir geld.

Kan enige tyd aanbeveel, gaan gereeld Clarens toe en sal definitief Dragonfly weer bespreek.

Benita P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P

Cute, comfy, clean, cozy and more. Loved it.

So bly ek het die plekkie bespreek, gaan beslis in die somer maande weer terug. Vernon en Pam het ons so goed ontvang, thanks.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you for your kind words. We look forward to seeing you again.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Arina P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina P

Hoop om gou weer te gaan kuier!

Baie lekker gebly by Dragonfly.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Lovely to meet you, and to hear about Bryn's rocks, lovely idea. Regards, Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Danie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S

Doeltreffende en ekonomiese verblyf.

Dit was netjies en skoon. Dit is sentraal geleë en ek kon oral in die dorp heen stap. Ek het nie my motor nodig gehad nie.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks for your kind words, stay safe. Hope to see you again. Regards, Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Maretha O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha O

Awesome stay at Dragonfly.

Thank you so much for having us. We had a lovely stay. You are such kind people. All the best.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you for your kind words, Maretha. Stay safe and we hope to see you again. Regards, Vernon and Pam

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Christopher R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher R

Great weekend getaway.

Lovely little flatlet within walking distance of the shops and restaurants. The host was so friendly and helpful and made us feel very welcome.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you very much for your kind words, hope to see you again sometime.
Regards, Vernon

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Bruna V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Bruna V

Romantic getaway with amazing view!

We were feeling at home! The place is nice and clean! Quiet, private, close to the restaurant and the shops! We were safe, and we had all the comfort! We arrived in the afternoon and the cottage was nice and warm!

Corris B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corris B

Would recommend Dragonfly and I would book there in future.

Wonderful hosts and a great location.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks for your kind words, it was a pleasure having you here.
Stay safe.
Regards, Vernon & Pam

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Mari S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S

Ongelooflike gasheer met uiters netjiese eenheid.

Vernon en Pam is ongelooflik gasvry. Ek was selfs tydens beurtkrag nooit sonder elektrisiteit nie. Die eenheid is super netjies en baie goed ingerig. Dit is veilig en lekker snoesig selfs in die koue Clarens. Met my vertrek is my motor afgespuit na 'n week in Clarens! Vernon het ook gebel om te hoor of ek veilig tuis ge-arriveer het. Ek kan Dragonfly regtig aanbeveel en gaan beslis weer daar tuisgaan.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you so much for your kind words, it was interesting listening to how your passion works. Hope to see you again. Regards vernon

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Kathryn P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathryn P

Fantastic stay! Wonderful host and excellent accommodation. Thank you so much!

Perfect location! Tranquil surroundings and walking distance to the centre of the picturesque village of Clarens.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you for your kind words. Hope to see you again in the near future. Regards Vernon and Pam

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Monique D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Comfortable, spacious, welcoming, centrally located yet still off the main roads. Walking distance to town center.

We really enjoyed the stay. The Host Vernon was very welcoming and accommodating to the point of offering us his cleaning products and use of his facilities to wash our motorcycles. The accommodation was clean, secure and very homely! The big stoep area with a fireplace is an awesome touch of space to chill and watch the sunrise. Overall a great place and my future first pic when visiting Clarens. With friends or family, i would highly recommend this establishment. The only recommendation I can make is to fit a second safe (lockable by key only as with the current), in the second bedroom as this allows for more secure storage and allows each room personal storage space. Overall 5/5!

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks so much for your kind words.
It was great meeting you guys. Stay safe and keep the rubber down. Regards, Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Liezel C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel C

Awesome. Beautiful. Clean.

Very accommodating. Friendly and most importantly load-shedding equipped as well as borehole water which was a plus as some of the town experience water shortages.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you so much for you kind words, hope to see you again soon, stay safe.
Regards Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Maroné S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maroné S

Pragtige verblyf met 'n ongelooflike uitsig.

Baie vriendelik ontvang, alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Gavin P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin P

The accommodation was very neat and comfortable for our stay. Vernon made us fell very welcome.

We will definitely recommend Dragonfly to our family and friends. Will most definitely book accommodation there again.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you so much for your kind words. We look forward to seeing you again.
Regards Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Chris D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Fantastiese vriendelik, Vernon en Pam.

Hierdie is 'n unieke gastehuis. Die veiligheid is top en Vernon het ons so baie vertel van al die plekke en dinge. Hy is 'n ware gasheer. Ons kom baie Clarens toe, maar hierdie was 'n besonderse netjiese, mooi plek. Ek sal weer kom. Julle verdien 5 sterre.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you so much for your kind words. Hope to see you again in the near future, stay safe.
Regards, Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Lise G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lise G

Goed toegerusde eenheid, pragtige uitsig.

Ons het die tydjie by Dragonfly baie geniet. Die plekkie en die uitsig is pragtig. Die eienaars Vernon en Pam was baie gasvry, vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

Elize M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Rustig.

Vernon en Pam het 'n pragtige plekkie. Gerieflik en rustig. Vernon en Pam is vriendelik en gasvry en maak seker alles is perfek. Stapafstand van die dorpsplein af en het 'n pragtige uitsig. Dankie vir 'n rustige wegbreekplekkie!

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you very much for your kind words hope to see you again. Regards. Verno and Pam.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Philip O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip O

Baie aangename verblyf. Baie dankie. Sal dit beslis aanbeveel.

Die verblyf het aan alles voldoen en die gasheer was baie aangenaam en behulpsaam. Clarens is 'n baie aangename en interessante dorpie. Golden Gate is 'n moet sien.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks for your kind words, hope the rest of your trip is going well, stay safe. Regards Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Jaurn M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaurn M

Awesome place and friendly.

I would like to thank the owner for the amazing hospitality. The view from the property is absolutely stunning. We would recommend Dragon Fly as one of the best self catering accommodations in Clarens.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks a ton for your kind words, stay safe and hope to see you again,
Regards Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Lesley W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley W

What an absolute pleasure.

Dragonfly is nicely located, extremely comfortable and well-appointed with everything you need for a getaway. We could only stay 3 nights and will definitely be back. Vernon was very pleasant and helpful and a pleasure to deal with. 10 stars!

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you so much for your kind words, hope to see you again soon. Stay safe. Regards, Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Emmerick V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerick V

Baie skoon, gesellig en netjies.

Vernon is 'n uitstekende gasheer - hy was besorg dat ons warm genoeg is, en dat ons gerieflik bly. Die eenheid is toegerus met alles wat 'n mens nodig het, en is silwerskoon en netjies. Hy het selfs vir ons kaggelhout voorsien. Pragtige uitsig oor die berge. Ons het heerlik warm gebly en baie lekker gekuier. Sal definitief weer daar bly.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you so much for your kind words. Stay safe and hope to see you again soon. Regards, Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Anton M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton M

Nice place with a great view and superb customer service.

We had a very pleasant stay and the owner was friendly and helpful in all respects.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you very much for your kind words. I am glad you got home safe. Regards, Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Liesl W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl W

Alles wat mens nodig het en soveel meer.

Beide my man en ek reis baie vir verskeie redes, en ons het nog nooit iemand soos Vernon ontmoet - hy was so ongelooflik gasvry en hulpvaardig. Ons het baie laat opgedaag en nadat ons gebel het om hom in kennis te stel het hy tot die verwarmer vir ons aangesit sodat ons verblyf lekker warm was. Ons sal beslis weer daar oorbly as ons moet teruggaan Clarens toe.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Hi guys,
Thank you for your kind words.
Regards, Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Raquel L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raquel L

Gasvry, vriendelik, goeie kommunikasie.

Gastehuis-eienaars wat familie word. Alles wat mens nodig het. Lieflike ligging en uitsig op Horebberg.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you for your kind words, it was lovely to meet you guys, see you again soon.
Regards,
Vernon and Pam.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Ronel S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Heerlik gekuier, baie netjies. Gerieflik.

Baie vriendelik ontvang. Alles mooi netjies en gerieflik. Baie dankie.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you for your kind words stay safe and hope to see you again.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Manie P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie P

Ons het baie lekker gebly.

Vernon het heeltyd seker gemaak ons het als wat nodig is. Daar was selfs braaihout beskikbaar. Toe beurtkrag toeslaan het hy dadelik noodkrag aangesit.

Leon S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon S

Puik en vriendelike diens.

Mooi, skoon verblyf. Vernon het uit sy pad gegaan om ons by te staan toe ons voertuig gebreek het. Hy het selfs sy eie bakkie vir ons geleen vir die aand! Baie dankie. Ek sal net voorstel dat, indien moontlik, die WiFi sein versterk word, het gesukkel met die konneksie.

Gerda D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Fantastiese uitsig, skoon, netjies, stil en rustig.

Die eienaars is ongelooflik gasvry, die woonstel ruim, skoon en baie netjies. Gaan beslis weer daar kuier en sal Dragonfly enige tyd aanbeveel. Die uitsig op die berge is asemrowend.

Janet C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet C

Briljant!

Hierdie verblyf is perfek, ’n wonderlike gasheer! Hy het tot gebel om seker te maak ek is veilig tuis!

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you for your kind words, stay safe and have a great Xmas.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Theresa G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa G

Dragonfly kan ek aanbeveel in alle opsigte - beste waarde vir geld.

Aangename ervaring!

Marlise J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise J

Gasvry, super skoon, goed geleë en kon geen fout vind nie!

Sal weer hier kom bly en dit aanbeveel.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks guys ,hope to see you again soon.
Regards Vernon

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Caroline L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline L

Dit was amazing gewees.

’n Plek waar jy letterlik en figuurlik kan asemhaal. Jou hart, siel en liggaam word weer een.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks very much for your kind words, hope to see you again soon.
Regards,
Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Liezl F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl F

Home away from home.

A warm welcome by the owners Vernon and Pam. The flat is lovely and cosy furnished with everything you need, not to mention the breathtaking view. Walking distance to the shops and easy accessible. Will definitely recommend!

Hannatjie M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannatjie M

Wonderlike plek en aangename mense.

Sal vir seker teruggaan. Skoon, gasvry en pragtige uitsig.

Eric W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eric W

Good for over-nighting.

The ground road to this guesthouse is very bad, especially when it has been raining, but the self-catering accommodation is good. Plunger coffee instead of instant would have been nice.

Grace B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace B

Kuier was ongelooflik.

Vernon en sy vrou, Pam het uit hulle pad gegaan. My man het met sy motorfiets gery en ek met my kar. My man het bietjie gesukkel met die stukkie pad tot by Dragonfly se ingang en Vernon het hom gehelp om sy motorfiets te parkeer.

Hennie D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Uitstekend, pragtig en skoon.

Vriendelik, goeie ligging en voertuie is veilig.

Hennie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie M

Waarde vir geld.

Baie vriendelike mense.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks guys, hope to see you soon.
Stay safe.
Vernon

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Edna B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna B

Loved it.

Host was very informative and helpful. Will definitely be back.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks a ton for your kind words ,was lovely to meet you ,stay safe
Regards Vernon

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Gary B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Thoroughly enjoyable and ideal location.

The room was spacious and clean. House is very central - close to all restaurants, shops, galleries and pubs. Our hosts, Vernon and Pam, were very friendly and happy to help with advice on what to do and where to go. Views from the balcony on top are stunning. We look forward to another visit.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks for the kind words. Look forward to seeing you again.
Regards vernon

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Martha R - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha R

Die eienaars is baie vriendelik en altyd beskikbaar, die plekkie is so netjies en alles wat jy nodig het is daar.

Ons was verbaas om te sien hoe groot en modern die plekkie is. Ons gaan beslis weer bespreek. Groot leefarea en patio, pragtige uitsig oor die dorp en berge. Naby alle gebeure.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you for your kind words, hope to see you again soon,
Regards
Vernon & Pam.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Johan D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Supernetjies, skoon en goed toegerus en baie gasvrye eienaar.

Nie 'n klagte, maar net 'n aanbeveling. Stoep kan 'n bietjie extend word en 'n dak oor kry met klein braaier vir reëndae. Andersins perfekte plek en kan dit aanbeveel.

Duan V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duan V

Asemrowende uitsig en wonderlike mense.

Ons het dit regtig baie geniet en 'n baie lekker tyd saam gehad. Die woonstel het die mooiste uitsig en as mens daar instap voel mens sommer baie tuis. Wonderlike mense en het alles gedoen om te help en om seker te maak dat ons tuis voel. Die eienaar het ons tot na die tyd gekontak om seker te maak dat ons veilig by die huis aangekom het. Die Dragonfly word sterk aanbeveel.

Sandra K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sandra K

Heerlik rustig en eienaars baie gasvry.

Baie lekker gebly.Sal beslis weer daar oorslaap.

Robert T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert T

Wonderlike ontvangs en mense, skoon en netjiese verblyf.

Vernon en Pam is wonderlike mense en baie verwelkomend. Ons het sommer met die intrapslag 'n lekker geselsie aangeknoop. Die verblyf is baie skoon en netjies, in 'n stil area van Clarens alhoewel dit glad nie ver van die dorp se plein is nie. Ek en my vrou het sommer gestap waar ons wou wees en die buite lug geniet. Ek sal Dragonfly enige tyd aan beveel. Vir enige toekomstige verblyf in Clarens sal ek eerste vir Dragonfly kontak.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you for your kind words, hope to see you guys soon.
Regards,
Vernon and Pam.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Jakkie H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie H

Waarde vir jou geld.

Almal in gesin was tevrede gewees met wat ons gekry het.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks for your kind review, hope to see you again.
Regards,
Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Nicole L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole L

Very clean, well situated self-catering unit with great attention to detail.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie skoon, goed geleë selfsorg-eenheid waar daar baie aandag aan detail geskenk is.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thanks for your kind words ,hope to see you again.

Regards
Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Valmari M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valmari M

Waarde vir geld, baie skoon en netjies.

Ons het baie lekker gebly, sal definitief aanbeveel vir ander.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Dear Valmari,

Thank you for the feedback. Stay safe and we hope to see you again.

Regards,
Vernon

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Nicky E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky E

What an awesome experience. I would recommend this venue to all my friends and family.

Friendly, accommodating, clean, amazing. We had such an amazing time. Vernon and Pam are fantastic. You are in for a treat if you decide to use this as a base to stay for your holiday or getaway.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you for your kind words, we hope to see you again soon.
Regards, Vernon and Pam.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Leon S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S

Pragtige vakansieplek met pragtige uitsig oor berge.

Ruim slaapkamers met goed toegeruste kombuis. Pragtige braai stoep met uitsigte op die berge. Vernon en Pam is wonderlike gashere. Baie netjies en ons sal met ons volgende besoek weer hier bly.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

It was great to meet you guys, glad you were happy and got home safe in all the rain.
Regards,
Vernon & Pam.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Gail L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail L

Wonderful stay and amazing hosts.

Perfect location, neat and beautifully furnished cottage, fully equipped. A wonderful stay. Vernon and Pam, the owners welcomed us very warmly and his help, concern and hospitality was amazing! I will definitely recommend Dragonfly to friends and family. 10/10.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you so much for your great review. We hope to see you again soon.
Regards, Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Gerrie K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie K

Dragonfly bo alles!

Ons het 'n heerlike naweek by Dragonfly gehad. Vernon was baie behulpsaam en het alle geriewe vrylik tot ons beskikking gemaak. Die uitsig is magies mooi en ons sal vir seker weer daar bly!

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Lovely to meet you guys,and look foward to seeing you again.

Regards
Vernon and Pam.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Dirk V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V

Besonderse ervaring.

Net een beskrywing, wow. Dankie aan Vernon en Pam vir julle aangename en vriendelike diens. Die onverwagte ekstras in die woonstel was baie waardeer. Ons het die kort tydjie baie geniet en Clarens bly ons gunsteling plek. Uitsig was onbeskryfbaar mooi. Ons sal weer kom kuier. Dankie vir die ekstra moeite met die kinders.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue se terugvoer

Thank you very much for your kind words,hope to see you and the family again.
Regards Vernon.

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
Martie D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D

Dit was 'n rustige rusplekkie.

Vernon was baie gasvry en behulpsaam. Die plekkie is goed toegerus en netjies.

Lucy B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy B

Uitstekend.

Uitstekende fasiliteite en diens. Baie goed geleë, stapafstand van die dorpskern.

Ernest B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest B

Amazing, beautifull and it felt like home.

It's an amazing place that caters for small groups or large groups. Beautiful views and amazing hosts.

Marilie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie B

Baie netjies en skoon, eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Het heerlik daar oorgebly.

Sal vir seker Dragonfly aanbeveel vir iemand wat skoon, oulike plekkie soek, baie rustige omgewing. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker daar gebly.

Elizna N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna N

Elke sent die moeite werd!

Mens waag altyd 'n kans om deur die internet 'n plek te bespreek, maar toe ons by Dragonfly instap was ons 100% tevrede en gelukkig. Alles was uiters skoon en netjies en boonop baie mooi en stylvol. Met die pragtige uitsig en vriendelike ontvangs is dit beslis 'n plek waarheen ons sal terugkeer.

Obie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Obie D

Awesome accommodation, friendly owners, awesome view!

Dit is 'n veilige, skoon en bekostigbare verblyf. Uitstekend toegerus met wat jy ook al nodig mag kry. Beslis 'n plek om aan te beveel en weer te besoek. Pragtige uitsig! Wonderlike mense!

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat 382, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP7HD8KPQI1BUTd0aeHnYT4h8Stpz0hkgHK15n27peVc56g4QO6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 382 Van Der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.514522427387 28.423513295631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang