Dragonfly Self-catering and Bike Rescue
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Merwe-straat 382, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dragonfly Self-catering and Bike Rescue bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorpie Clarens in die Vrystaat. Die verblyf is 300 m van die middedorp af en bied lieflike uitsigte op die Golden Gate-berge.
Verblyf word in 'n woonstel met 2 slaapkamers aangebied. Die woonstel is bo-op die eienaar se woning geleë en het slaapplek vir tot 5 gaste. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Albei eenhede het hulle eie kombuise en leefareas. WiFi is beskikbaar.
Die eenhede word skoongemaak. Veilige parkeerplek word op die perseel agter elektriese hekke voorsien. Die verblyf beskik nou ook oor 'n boorgat en 'n kragopwekker.
Die kothuis met slaapplek vir 2 is rolstoelvriendelik en het 'n draagbare oprit.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Vernon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Van Der Merwe-straat 382, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Dragonfly Self-catering and Bike Rescue het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Der Merwe-straat 382, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang