Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat 382, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue bied selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorpie Clarens in die Vrystaat. Die verblyf is 300 m van die middedorp af en bied lieflike uitsigte op die Golden Gate-berge.

Verblyf word in 'n woonstel met 2 slaapkamers aangebied. Die woonstel is bo-op die eienaar se woning geleë en het slaapplek vir tot 5 gaste. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Albei eenhede het hulle eie kombuise en leefareas. WiFi is beskikbaar.

Die eenhede word skoongemaak. Veilige parkeerplek word op die perseel agter elektriese hekke voorsien. Die verblyf beskik nou ook oor 'n boorgat en 'n kragopwekker.

Die kothuis met slaapplek vir 2 is rolstoelvriendelik en het 'n draagbare oprit.

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Carel V
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Blyplek is skoon en netjies. Lekker ruim. Naby die dorp. Baie mo. Beslis. Sal weer gaan na Dragonfly self catering and bike rescue.
Sep 2024
Johann K
5.0
Friendly and easy. Excellent, all very easy and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lara N
Gesin met tieners
5.0
Fabulous! What a fabulous venue. Everything was there, clean and, where relevant, super soft. Friendly hosts always ready to give a tip...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Alfie M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese eenheid, waarde vir geld. Kan enige tyd aanbeveel, gaan gereeld Clarens toe en sal definitief Dragonfly weer bespreek.
Aug 2024
Benita P
Saam met lewensmaat
5.0
Cute, comfy, clean, cozy and more. Loved it. So bly ek het die plekkie bespreek, gaan beslis in die somer maande weer terug. Vernon en Pam het ons so ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vernon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Van Der Merwe-straat 382, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Dragonfly Self-catering and Bike Rescue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat 382, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAP7HD8KPQI1BUTd0aeHnYT4h8Stpz0hkgHK15n27peVc56g4QO6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 382 Van Der Merwe Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.514522427387 28.423513295631

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang