Dragons Landing Horse Guest House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1 Bushmans Nek, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dragons Landing Horse Guest House is 'n gasteplaas in Underberg se Bushmans Nek-streek en bied gehalteverblyf vir avontuurlustiges. Hierdie 40 ha-plaas is heeltemal onafhanklik van die kragnetwerk en funksioneer volkome op sonkrag.
Die verblyf beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens en hul eie badkamer het.
Die gasteplaas bied braaigeriewe en 'n gemeenskaplike eetarea en leefarea.
Dié klein perdeplaas en spog met asemrowende uitsigte op die Suidelike Drakensberge.
Gaste kan verskeie perderitte by die gasheer bespreek en die mooie streek per perd verken.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- D1 Bushmans Nek, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1 Bushmans Nek, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang