Dragons Landing Horse Guest House
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1 Bushmans Nek, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dragons Landing Horse Guest House is 'n gastehuis in die Boesmansnek-streek van Underberg en bied gehalteverblyf vir avontuursoekers. Dié plaas van 40 hektaar werk geheel en al op sonkrag en is onafhanklik van die nasionale elektrisiteitsnetwerk.
Die verblyf sluit 2 slaapkamers in, elk met 2 enkelbeddens en sy eie badkamer.
Die gastehuis beskik oor braaigeriewe, asook 'n gedeelde eet- en leefarea.
Hierdie klein perdeplaas spog met asemrowende uitsigte oor die Suidelike Drakensberge.
Gaste kan verskeie perdryte saam met die gasheer bespreek en die pragtige streek te perd verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Patricia Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- D1 Bushmans Nek, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Underberg Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D1 Bushmans Nek, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang