Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Dragonview Lodge

 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
 6 Beskikbaar
Gesinsuites
Vanaf
Vanaf R4 910
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kontemporêre gesinsuites is almal uniek en het 'n koninggrootte-bed op die onderste verdieping en 2 enkelbeddens met 'n slaapbank bo. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle suites lei na 'n privaat dek met 'n ononderbroke uitsig op die Drakensberge.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die kaarthouer en ID/paspoort moet met inklok teenwoordig wees.
Die kredietkaart wat vir die aanlynbetaling gebruik is, moet met inklok teenwoordig wees.
Rook is binnenshuis verbode.
'n Boete sal gehef word indien 'n gas binnenshuis rook.
Kindertariewe is per kind per nag wat met 'n volwassene deel en sluit ontbyt in.
Dragonview Bistro is 7 dae per week van 07:00 tot 22:00 vir hotelgaste en dagbesoekers oop.
'n Breekskadedeposito sal vir kamersleutelkaarte en vermiste items met aankoms gehef word.
'n Grondpad van sowat 2 km lei na die verblyf. Dit is vir alle standaardvoertuie geskik, maar nie vir baie lae sportmotors ideaal nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Executive Suites
Vanaf
Vanaf R6 410
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke Executive Suite spog met 'n pragtige slaapkamer met 'n koninggrootte-bed op die onderste verdieping en 'n sitarea op die boonste verdieping. Die slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste kan 'n romantiese aandete op die stoep of in die suite se privaat sitarea geniet waar daar 'n mooi uitsig is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Die kaarthouer en ID/paspoort moet met inklok teenwoordig wees.
Die kredietkaart wat vir die aanlynbetaling gebruik is, moet met inklok teenwoordig wees.
Rook is binnenshuis verbode.
'n Boete sal gehef word indien 'n gas binnenshuis rook.
Kindertariewe is per kind per nag wat met 'n volwassene deel en sluit ontbyt in.
Dragonview Bistro is 7 dae per week van 07:00 tot 22:00 vir hotelgaste en dagbesoekers oop.
'n Breekskadedeposito sal vir kamersleutelkaarte en vermiste items met aankoms gehef word.
'n Grondpad van sowat 2 km lei na die verblyf. Dit is vir alle standaardvoertuie geskik, maar nie vir baie lae sportmotors ideaal nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R4 910
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R600, Cathkin Park, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b8b3ffc834b4db2a5ba05be3849d8f9ce83aa13c083a62a31cfc1902ad7281c4247ae71885cb27168f3a71367ecd34a2c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 910 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 R600 Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.028699697254 29.453963009765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang