Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakensberg Dream Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

James Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Drakensberg Dream Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Linda C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Linda C

Delightful.

Family friendly holiday destination with breath taking views.

Renette V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Renette V

Die uitsig is besonders.

Die ligging van die huis is goed met 'n uitsig oor die vallei. Dit is ook alleenstaande wat dit rustig maak, maar die verkeer op die hoofpad is baie besig gedurende die dag. Martin het moeite gedoen om vir ons sy "fabriek" te wys asook die begin van die staproete. Dit was baie interessant gewees om na die storie te luister. Die huis (Cloud Nine) het 'n onpraktiese uitleg - moet deur 'n slaapkamer gaan om by die badkamer uit te kom. As gesin het dit nie so veel gepla nie, maar dit kan ongemaklik wees.

Ina L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina L

Dis 'n wonderlike uitvind. Eenheid is ruim en netjies en veilig.

Skoon netjies veilig. Naby baie besienswaardige plekke. Natuur rondom is pragtig.

Riaan H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan H

Rustige 3 dae met baie mooi uitsig.

Baie privaat en stil huisie teen die berge. Baie sentraal en naby alles. 2 damme om vis te vang, maar my "skills" het my seker in die steek gelaat. Niks gevang nie.

Andre B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Stunning views

The cottage is set in a beautiful rise with spectacular view over the valley and at the back of the cottage is Champaign Castle - wow! The double bed is perfect but the single bed mattresses are below standard and could do with replacing. Bedside lights could be added too. The shower was beautiful.The kitchen is well stocked with everything needed for a braai. We enjoyed our one night stop over!

Craig W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W

Truly awesome.

The place is fabulous.

Mw G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mw G

Perfect.

This truly is a gem. The location is perfect. You live right next to a waterfall, fishing dam, walking routes, and the Birds of Prey Centre. There is wildlife in your front yard, incredible views, and the hosts are such awesome and kind people.

Marno R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marno R

Rustig en goeie diens.

Ons is baie vriendelik ontvang. Kamer is opgradeer weens 'n ander kansellasie teen geen ekstra koste. Baie skoon. Goed toegerus.

Pieter B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter B

Fantasties. Pragtige ligging.

Baie goeie diens gehad. Heerlik gekuier met die mooiste natuur. Hoogs aan te bevele!

Gerald L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald L

Great facilities with an amazing view.

Stunning mountains, accommodation gave us everything we needed.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great geriewe met 'n amazing uitsig.

Stunning berge, verblyf het ons alles gegee wat ons benodig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Andreas S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andreas S

Teleurgesteld.

Ons het vir vier aande bespreek, maar het besluit om na die eerste nag ander verblyf te gaan soek. Daar was net te veel klein dinge wat gepla het. Soos bv. geen ontvangs nie. Ons moes drie keer bel met ons aankoms by die hek totdat ons uiteindelik in die huisie was. Daar was ook nie voor die tyd aan ons gekommunikeer hoe die inklokprosedure werk nie. Die slaapkamer se uitleg is van so 'n aard dat die slaapkamers aan mekaar is en die badkamer aan die een kant wat beteken dat die gaste in die een kamer deur die ander kamer moet beweeg na die badkamer. Dit kan nogal ongemaklik raak in die nag. Die braaier was nog vol van die vorige gaste se as, braaivleisbene en sigaretstompies. Die deur na buite in die sitkamer was ook problematies. Ons is nie hoogmoedige, kieskeurige gaste nie, maar daar is darem tog basiese goed soos wat hierbo genoem word wat mens verwag. Die uitsig oor die berge vanaf die stoep is baie mooi en mens kan ver sien.

Annelize D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize D

Absoluut ongelooflik!

Uitstekende waarde vir geld om nie eers te praat van die uitsig, stilte en vrede nie!

Beate R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beate R

Incredible views and very quiet.

Spacious, incredible views and very quiet. Central to everything.

Vanaf
Vanaf R2 772
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 772
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wostjin Landgoed (Drakensberg Dream Cottages), Cathkin Park, R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAToftT3HR62J2MYTGATla9XrpOTUKLr8Syzo8drCaMOpJ1B0jrU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 772 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Wostjin Estate (Drakensberg Dream Cottages) Cathkin Park, R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -29.0395345 29.4310141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang