Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Drakensberg Dream Cottages

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Linda C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2022

Delightful. Family friendly holiday destination with breath taking views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Renette V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2022

Die uitsig is besonders. Die ligging van die huis is goed met 'n uitsig oor die vallei. Dit is ook alleenstaande wat dit rustig maak, maar die verkeer op die hoofpad is baie besig gedurende die dag. Martin het moeite gedoen om vir ons sy "fabriek" te wys asook die begin van die staproete. Dit was baie interessant gewees om na die storie te luister. Die huis (Cloud Nine) het 'n onpraktiese uitleg - moet deur 'n slaapkamer gaan om by die badkamer uit te kom. As gesin het dit nie so veel gepla nie, maar dit kan ongemaklik wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Riaan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Rustige 3 dae met baie mooi uitsig. Baie privaat en stil huisie teen die berge. Baie sentraal en naby alles. 2 damme om vis te vang, maar my "skills" het my seker in die steek gelaat. Niks gevang nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Dis 'n wonderlike uitvind. Eenheid is ruim en netjies en veilig. Skoon netjies veilig. Naby baie besienswaardige plekke. Natuur rondom is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Stunning views The cottage is set in a beautiful rise with spectacular view over the valley and at the back of the cottage is Champaign Castle - wow! The double bed is perfect but the single bed mattresses are below standard and could do with replacing. Bedside lights could be added too. The shower was beautiful.The kitchen is well stocked with everything needed for a braai. We enjoyed our one night stop over!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Truly awesome. The place is fabulous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mw G
Kort verblyf
4.8
Okt 2021

Perfect. This truly is a gem. The location is perfect. You live right next to a waterfall, fishing dam, walking routes, and the Birds of Prey Centre. There is wildlife in your front yard, incredible views, and the hosts are such awesome and kind people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marno R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2021

Rustig en goeie diens. Ons is baie vriendelik ontvang. Kamer is opgradeer weens 'n ander kansellasie teen geen ekstra koste. Baie skoon. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Fantasties. Pragtige ligging. Baie goeie diens gehad. Heerlik gekuier met die mooiste natuur. Hoogs aan te bevele!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gerald L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2020

Great geriewe met 'n amazing uitsig. Stunning berge, verblyf het ons alles gegee wat ons benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

James Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 772
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 772
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wostjin Landgoed (Drakensberg Dream Cottages), Cathkin Park, R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAToftT3HR62J2MYTGATla9XrpOTUKLr8Syzo8drCaMOpJ1B0jrU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 772 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Wostjin Estate (Drakensberg Dream Cottages) Cathkin Park, R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -29.0395345 29.4310141

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang